Blokkiesraaisel
Dwars
1. Hy en sy broer Adrammeleg het Sanherib vermoor (Jesaja 37:38)
4. Simon en Andreas se beroep (Markus 1:16)
9. Die Hewitiese vader van Oholibama, een van Esau se vrouens (Genesis 36:14)
10. Tuisgebied van Aquila aan die kus van die Swart See in Klein-Asië (Handelinge 18:2)
11. Die hoogste berg in Palestina (Psalm 133:3)
12. Koning Og van Basan het een gehad wat sowat vier meter lank en amper twee meter breed was (Deuteronomium 3:11, NAV)
13. Gebied om in te woon (Deuteronomium 33:20)
16. Priester wat Jeremia geslaan en in die blok gesit het (Jeremia 20:2)
18. ’n Ander benaming van die Babiloniese vrugbaarheidsgodin Isjtar wat deur Israeliete in Jeremia se dag aanbid is (Jeremia 7:18)
21. ’n Rigter wat ook Jerubbaäl genoem is (Rigters 6:29, 32)
23. Gemeente in Klein-Asië wat geestelik dood was (Openbaring 3:1)
25. As ’n mens jou woord hou, is dit nie nodig om dít af te lê nie (Jakobus 5:12)
26. Een van Aäron se seuns (Exodus 6:22)
28. Goewerneur van Achaje. Paulus is voor sy regterstoel in Korinthe gebring (Handelinge 18:12)
30. Hititiese vrou van Esau (Genesis 36:2)
31. Wanneer hy sy hare aan die einde van elke jaar gesny het, het dit 100 sikkels (2,3 kilogram) geweeg (2 Samuel 14:25, 26)
32. Eerste steen in die derde ry van die hoëpriester se borstas (Exodus 28:19)
Af
1. Moses se vrou (Exodus 2:21)
2. Sonder gebrek, vlekkeloos, vry van enigiets wat besoedeld, vals of verderflik is (Johannes 15:3)
3. Jesus se naam in Sagaria se profesie omdat hy uit Dawid se geslagslyn sou kom (Sagaria 6:12)
5. Leërowerste van Kanaänitiese koning Jabin (Rigters 4:2)
6. Kedor-Laomer, wat Lot gevange geneem het, was koning van hierdie Mesopotamiese land (Genesis 14:9)
7. Diegene vir wie Jehovah gesigte laat sien het (Miga 3:7)
8. Valse broeders wat skelm in die gemeente ingebring is (Galasiërs 2:4)
14. Vernaamste woonplek van Abraham waar Isak ook ’n tyd lank gewoon het (Genesis 13:18)
15. Baie vet Moabitiese koning wat Israel verdruk het (Rigters 3:17)
16. Wanneer ons diep oor Jehovah se dade nadink (Psalm 77:12, 13)
17. Samaritaanse stad, asook die plek waar Jakob se fontein was (Johannes 4:5, 6)
19. Paulus het hierdie Herodes toegespreek kort voor hy na Rome vertrek het (Handelinge 25:13)
20. Dawid se jongste seun wat twee jaar lank geregeer het (2 Samuel 2:10)
22. “Reinig julle, - - - - - - van die heilige voorwerpe van die HERE!” (Jesaja 52:11)
24. Dogter van Isebel, en enigste koningin wat Juda gehad het (2 Kronieke 22:12)
27. Die eerste man van geloof (Hebreërs 11:4)
29. Staan ook bekend as Kakebeenshoogte, waar Simson 1000 Filistyne verslaan het (Rigters 15:14, 17)
Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 21
Dwars
1. SARESER
4. VISSERS
9. ANA
10. PONTUS
11. HERMON
12. BED
13. RUIMTE
16. PASHUR
18. HEMELKONINGIN
21. GIDEON
23. SARDIS
25. EED
26. ITAMAR
28. GALLIO
30. ADA
31. ABSALOM
32. HIASINT
Af
1. SIPPORA
2. REIN
3. SPRUIT
5. SISERA
6. ELAM
7. SIENERS
8. INGESMKKELDE
14. MAMRE
15. EGLONG
16. PEINS
17. SIGAR
19. AGRIPPA
20. ISBOSET
22. DRAERS
24. ARALIA
27. ABEL
29. LEGI