Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g93 5/22 bl. 1-2
  • Table on Inhoud

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Table on Inhoud
  • Ontwaak!—1993
Ontwaak!—1993
g93 5/22 bl. 1-2

Table on Inhoud

22 Mei 1993

ABORSIE—die verwekking en die vernietiging van’nlewe

Pro-lewe-stryders hou betogings vir die regte van die ongeborenes. Pro-keuse-stryders dring daarop aan dat die vrou die reg het om te besluit. Terwyl hierdie sedelike stryd woed, sterf daar jaarliks tussen 50 miljoen en 60 miljoen ongeborenes.

3 Die Aborsiedilemma—Is 60 miljoen moorde die oplossing?

6 Aborsie se tragiese slagoffers

10 Die lewe—’n kosbare gawe

12 Het hierdie godsdienste die antwoord?

18 Jongmense vra . . .

Waarom moet ek ’n liggaamsgebrek hê?

21 Perde was my lewe

25 As daardie beeldjie kon praat!

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Een enkele lewe

32 Kuns en die Christelike godsdiens

Die herlewing van die wetenskap deur revolusie 13

In hulle soeke na wetenskaplike waarhede het talentvolle mense ’n belangrike rol gespeel om die fondamente van die moderne wetenskap te lê.

“Kwaliteitstyd“ wat in beperkte hoeveelhede uitgedeel word 16

’n Uitgedinkte uitdrukking sodat ouers minder skuldig voel en min-der tyd saam met hulle kinders hoef deur te bring.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Cover photo and above, four-month-old fetus: S. J. Allen/​Int’l Stock Photo Ltd.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Below: Taken from Giordano Bruno and Galilei (German edition)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel