Inhoudsopgawe
22 Maart 1993
Die einde van die wêreld—Hoe naby is dit?
Deur die eeue heen tot op ons dag was daar talle voorspellings oor die einde van die wêreld. Waarom was soveel daarvan vals alarms? Hoe kon dit voorkom geword het?
3 Waarom is daar soveel vals alarms?
5 ’n Saamgestelde teken wat uit baie aspekte bestaan
9 Waarom is daar so ’n reikhalsende verlange na die nuwe wêreld?
12 Waar kom verskietende sterre vandaan?
20 Ek is gehelp toe ek tot God genader het
24 Rooi spatsels op die sneeu—As die lente nie vroeg kom nie
25 Waar die mens en die skilpad ontmoet
31 Die Victoriameer se geveerde hanswors
Hoe kan ek musiek op sy plek hou? 13
Moenie toelaat dat musiek die belangrikste ding in jou lewe word nie. Geniet dit, maar hou dit op sy plek
Tuisgemaakte speelgoed in Afrika 16
Tuisgemaakte speelgoed stimuleer ’n mens se skep-pingsvermoë, verbeeldings-vermoë en oorspronklik-heid, en dit laat jou voel datjy iets bereik het