Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g93 1/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1993
Ontwaak!—1993
g93 1/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Januarie 1993

Ons vernielde aarde—Wie sal dit red?

In onlangse dekades het die mens die lug, die water en die grond besoedel. Hy het die aarde se natuurlike hulpbronne uitgeput en honderde lewende diersoorte uitgewis. Baie omgewingsdeskundiges probeer om die vernieling van die aarde stop te sit, maar die redding daarvan kan net vanuit ’n ander bron kom.

3 Ons vernielde aarde—Die aanslae tref talle gebiede

9 Die aarde se redding is op hande

15 Jonjmense vra . . .

Hoe kan ek ophou drink?

21 “Dokters Heroorweeg Bloedoortappings”

22 Die Olimpiese Spele in Barcelona—Roem teen watter prys?

26 Wil jou kind ’n troeteldier hê?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van Ons Lesers

31 Argentinië se unieke gletser

32 “Die beste algemene tydskrif ter wêreld”

As ék gewig verloor het, kan enigiemand dit doen! 12

Hy het op sy badkamerskaal gekJim en niks gehou van wat hy gesien het nie. Hy het toe 30 kilogram verloor, en hy sê jý kan dit ook doen.

Nie eens ’n ysterlong kon keer dat sy preek nie 18

Met moed en haar liefde vir die lewe het sy Jehovah geloof en ander geleer om dieselfde te doen.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Cover and above: F4/Simonetti/Sipa

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel