Inhoudsopgawe
8 Januarie 1993
Ons veranderende wêreld—Waarop stuur ons af?
Verandering is onlosmaaklik ’n deel van ons daaglikse lewe. Dit maak ook deel van die wêreldtoneel uit. Hoe is ons wêreld besig om te verander? Wat hou die nabye toekoms in? Sê die Bybel enigiets daaroor?
3 Hoe het ons wêreld al verander?
4 Ons veranderende wêreld—Waarop stuur dit af?
11 Ons veranderende wêreld—Wat hou die toekoms werklik in?
25 Jy kan dit veiliger maak om te vlieg
31 Die steenbok wat weggekom het
32 Godsdiens-verdraag-saamheid—500 jaar later!
Dinge wat orkaan Andrew nie kon vernietig nie 14
Orkaan Andrew in Florida, VSA, het duisende huise vernietig en meer as 200 000 mense dakloos gelaat. Was die noodlenigings-pogings doeltreffend? Wat is die lesse wat geleer is?
Kan ek regtig aan drank verslaaf raak? 22
Hierdie vraag raak almal, veral jongmense. Watter uitwerking kan drank op jou en jou toekoms hê? Sekere voorsorgmaatreëls word hier gegee.
[Foto-erkennings op bladsy 2]
Alfred/Sipa
Cover, middle: Kevin Frayer/Sipa; right: Falco/Sipa