Inhoudsopgawe
22 Augustus 1992
Chroniese moegheidsindroom—Hoe om daarmee saam te leef
Baie mense ly aan ’n geheimsinnige siekte wat onlangs die naam CMS (chroniese moegheidsindroom) gegee is. Waarom pas die naam nie? Is CMS ’n werklike siekte? Wat veroorsaak dit, en hoe kan pasiënte met hierdie siekte saamleef?
3 ’n Geheimsinnige siekte word erken
11 Hoe om die uitdaging wat CMS inhou die hoof te bied
31 Sommige jongmense wil nie lewe nie
32 Hulle handel oor daaglikse kwessies
Wat is daarmee verkeerd om met mekaar te gesels? 17
Kan dit afsprake genoem word as jongmense met mekaar gesels, al is dit oor die telefoon? Watter gevare is daaraan verbonde as jy uitgaan wanneer jy te jonk is?
Die tragedie van die Aralmeer 24
Die Aralmeerprojek, waarmee daar in 1960 begin is, het tot die aanplanting van plantasies gelei wat gehelp het om kos en klere aan Sowjetinwoners te verskaf. Wat het verkeerd geloop, en watter les kan ons daaruit leer?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
David Turnley/Black Star