Inhoudsopgawe
22 Junie 1992
Kinderopvoeding in ’n onsedelike wêreld
Hoe kan ouers sedelike kinders grootmaak in ’n wêreld waar seks gebruik word om skoene, musiek, televisieprogramme en tydskrifte, verkrygbaar by die supermark, te verkoop? Die volgende artikels toon hoe liefdevolle ouers sukses hiermee behaal het.
4 Gee hulle die nodige leiding
6 Help hulle om ’n huweliksmaat verstandig te kies
10 Kalksteen—volop maar kosbaar
12 My strewe na roem as ’n danseres
18 Kerala se “vlieënde” slangbote
22 Wat is so besonders omtrent linne?
31 Vigs—Gesondheidswerkers tref voorsorg!
32 ‘Dit onthul die verborgenheid’
Hoe kan ek die moed hê om anders te wees? 15
Portuurdwang oefen ’n sterk invloed uit op jongmense. Waar-vandaan kan hulle die moed kry om daardie invloed te weerstaan en anders te wees?
Woestynoorlewendes van die Namib 25
Vind uit hoe die wêreld se enigste ware woestynolifante in Afrika se Namibwoestyn aan die lewe bly. Hoe les hulle hulle dors en versadig hulle hulle reuseaptyt?