Inhoudsopgawe
8 Junie 1992
Dobbelary—Is dit die moeite werd?
Daar is miljoene mense deur die hele wêreld wat hulle geluk in loterye of in ander vorme van dobbelary beproef. Die aanloklikheid daarvan om vinnig ryk te word, is vir baie, veral diegene wat in armoede lewe, te moeilik om te weerstaan. Maar is dobbelary ’n realistiese manier om finansiële sekuriteit te bekom? Is daar ’n beter manier?
9 Iets beters as om iets verniet te kry
22 Die Arabiese kameel—Afrika se meerdoelige vervoermiddel
25 Linkshandigheid—Nadeel of voordeel?
Leer om gewrigsontsteking te aanvaar 12
Gewrigsontsteking kan ’n pynlike, selfs verlammende, siekte wees. Wat kan gedoen word om die lyding te verlig? Is genesing in sig?
Waarom moet ek anders wees? 16
Jong Christene is in baie opsigte anders as ander jongmense. Waarom moet hulle anders wees? Wie word bevoordeel?