Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 5/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 5/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Mei 1992

Help! Ons is uitlanders

Daar is uitlanders in feitlik alle lande​—miljoene swerwende mense wat op soek is na ’n beter lewe. Hulle werk dalk saam met jou of woon in jou buurt. Ongelukkig word hulle dikwels as ’n bedreiging beskou. Maar elke saak kan van twee kante beskou word. Waarom kom hulle dan? Is hulle ’n werklike bedreiging? Wat kan gedoen word om hulle te help?

3 Uitlanders​—’n wêreldwye probleem

6 Uitlanders​—Waarom migreer hulle?

8 Uitlanders​—Hoe kan hulle hulle situasie baasraak?

11 Uitlanders​—Hoe kan jy hulle help?

13 Sal jy ’n dokter se advies volg?

23 Geveerde wonders van die Bogoriameer

26 Die Bybelse beskouing

Wat moet gedoen word indien ’n geestelike sondig?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Botsende vliegroetes

32 “Daar’s miljoene daarin”

“Ek was vasbeslote om vir die keiser te sterf” 14

Tomiji Hironaka is voor die Tweede Wêreldoorlog as ’n Japannese soldaat opgelei. Waarom was hy gewillig om vir die keiser te sterf? Wat het sy standpunt verander?

Waarom moet ek so vroeg tuis wees? 20

Hierdie vraag word heel waarskynlik deur jongmense wêreldwyd gevra. Waarom bepaal ouers dan hoe laat hulle kinders tuis moet wees?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel