Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 4/22 bl. 1-2
  • Table of contents

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Table of contents
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 4/22 bl. 1-2

Table of contents

22 April 1992

Lewe—Wat is die doel daarvan?

Mense soek na ’n doel in die lewe. Hulle vra dikwels: ‘Waarom is ons hier? Is hierdie lewe al wat daar is?’ Vind uit wat die lewe werklik sinvol maak en wat ons ware doel in die lewe moet wees.

3 Het die lewe ’n doel?

4 Die soektog na ’n doel

8 Die ware doel van die lewe

16 Was Moses ’n waterwyser?

21 My stryd om te lewe

24 Hoe die kokerboom sy naam gekry het

25 Jongmense vra . . .

Waarom moet ek ’n maagd bly?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Godsdiensvryheid in Bulgarye

32 ’n Regsgeleerde se beskouing van die lewe

Wiggelary—Wetenskaplik of bonatuurlik? 12

Hoe kan ’n wiggelstok wat jy in jou hande hou jou wys waar daar water is? Waarom is die resultate nie altyd konsekwent nie? Behoort ’n Christen by wiggelary betrokke te raak?

Hormone​—die liggaam se wonderlike boodskappers 17

Wat is hormone? Waar word hulle geproduseer? Hoe dien hulle as die liggaam se boodskappers? En watter les leer ons daaruit wanneer ons hulle ondersoek?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Woodcut of dowser from Georgius Agricola’s De Re Metallica

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel