Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 4/8 bl. 32
  • ’n Dag om te gedenk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Dag om te gedenk
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 4/8 bl. 32

’n Dag om te gedenk

Die aand voor sy dood het Jesus ongesuurde brood en ’n beker wyn aan sy apostels gegee en gesê: “Doen dit tot my gedagtenis.”—Lukas 22:19.

Vanjaar val die dag waarop ons dit ooreenkomstig sy versoek moet gedenk op 17 April, na sononder.

Jehovah se Getuies gaan dus wêreldwyd op hierdie besondere aand byeenkom om hierdie Gedenkmaal te vier op die wyse wat Jesus gevra het dit gedoen moet word. Jy word hartlik genooi om saam met ons byeen te kom. Vind asseblief by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies hoe laat en waar die vergadering gehou gaan word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel