Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 3/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 3/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Maart 1992

Die geheime van die heelal word ontrafel

Deur die geskiedenis heen het mense met ontsag na die sterrehemel opgekyk. Maar millenniums lank was die omvang en betekenis van dit wat hulle gesien het vir hulle verborge, verberg deur die beperkings van hulle gesigsvermoë, hulle bygelowe en hulle vermetelheid. Nou word daar, deur middel van optiese teleskope en radioteleskope en ander toestelle, baie geheime van die heelal ontrafel. Op die voorblad van hierdie tydskrif is ’n foto van die Trifid Nebula. Binne-in die newel is nuwe sterre al gebore.

3 Galileo se teleskoop—net die begin!

5 Die heelal—’n Paar geheime wat reeds ontrafel is

9 Lesse wat ons uit die heelal leer

12 Kan daar werklik ’n regverdige oorlog wees?

20 Jongmense vra . . .

Is dit normaal om ’n maagd te wees?

23 Hoe suinige plante hulle water berg

26 Kompos—terug op groter skaal as ooit tevore!

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Wat steek in ’n naam?

32 ’n Spesiale geleentheid—Sal jy kom?

Ekonomiese kommer—Wanneer sal dit eindig? 13

Die slegte nuus is: Solank hebsugtige handel sy greep op die massas behou, sal ekonomiese kommer voortduur. Die goeie nuus is: Sy greep sal binnekort verbreek word.

Wat is intuïsie nou eintlik? 16

Wat is die bron daarvan? Is dit die alleenreg van vroue of besit mans dit ook?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Cover photo: D.  F.  Malin, courtesy of Anglo-​Australian Telescope Board

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel