Inhoudsopgawe
8 November 1991
Die bevolkingsontploffing—’n Bedreiging vir ons toekoms?
“Bevolkingsontploffing”, “menslike tydbom”, “Malthusiaanse dilemma”—hier is ’n paar van die uitdrukkings wat gebruik word om die bedreiging wat dit vir die toekomstige lewensgehalte inhou, te beskrywe. Maar wat van die hede? Hoe kan die bevolkingsontploffing jou raak? Hoe voel dit om in stede te woon waar die bevolking reeds dig opmekaar lewe? En wat van die toekoms? Hierdie reeks artikels bespreek hierdie vrae.
3 Die wêreldbevolkingsaanwas—’n lewensbelangrike vraagstuk
4 ’n Dag in my lewe in oorbevolkte Hongkong
6 ‘Kinders is kosbaar, maar seuns is noodsaaklik’
8 Die lewe in ’n stad in Afrika
10 Die wêreldbevolking—Wat van die toekoms?
15 Krag uit die hartjie van ’n berg
31 Die vis vir wie niemand lief is nie
Baie mense raak aan dobbel verslaaf wanneer hulle jonk is. Waartoe kan dit lei? Waarom moet jy die drang weerstaan?
Krieket of bofbal—Wat is die verskil? 22
Krieket en bofbal is twee van die wêreld se gewildste sportsoorte. Is daar enige verband tussen hulle? Wat is die ooreenkomste en die verskille?