15 290 000 eksemplare van elke nommer in 110 tale
Die Wagtoring is die godsdienstydskrif wat verreweg die grootste verspreiding in die wêreld geniet. Trouens, baie min tydskrifte van enige soort oortref sy verspreiding. Waarom word dit so algemeen gelees?
Dit verduidelik hoe ’n regverdige nuwe wêreld binnekort tot stand gaan kom, en dit gee lesers ’n betroubare en realistiese hoop vir die toekoms. Wil jy graag hê dat Die Wagtoring na jou huis gestuur moet word? Indien wel, vul die bygaande koepon in en pos dit.
Ek wil graag hê dat Die Wagtoring na my huis gestuur moet word. (Skryf buite die RSA aan die Plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)