Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 10/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 10/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Oktober 1991

Hoe die letsels van kindermolestering genees kan word

Miljoene vroue​—en mans—​was al die slagoffers van seksuele misbruik as kinders. Ontwaak! ondersoek in hierdie nommer hoe baie, deur moedige pogings, van die nagevolge daarvan kon herstel.

3 Die onskuldige slagoffers van kindermolestering

4 Die innerlike letsels van kindermolestering

7 “’n Tyd om te genees”

14 Daardie duur parfuums

18 Jongmense vra . . .

Wat kan ek doen sodat sy my sal uitlos?

24 Ontmoet die omstrede dingo van Australia

26 Krag uit die getye

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Aapwysheid

Waarom moet jy die Bybel bestudeer? 12

Die Bybel is die oudste boek en die boek wat die grootste verspreiding in die mens se geskiedenis geniet. Waarom moet jy dit bestudeer? Hoe?

Slaan ag op die liggaam se waarskuwings 21

Daar is waarskuwings wat die liggaam gee sodat ons kan weet dat daar moontlik ’n gesondheidsprobleem is. As ons op hierdie waarskuwings ag slaan, kan ernstige siektes later voorkom word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel