Moet jy aan die Drie-eenheid glo?
Is Jesus Christus die almagtige God?
Iemand in Hayward, Kalifornië, VSA, skryf: “Ek is verstom, opgewonde en verheug oor die bogenoemde brosjure. Dit is ’n meesterstuk van versamelde inligting uit verskeie godsdiensbronne, met aanhalings waarin erken word dat die Drie-eenheidsleer vals en misleidend is en nie deur God se Woord, die Bybel, ondersteun word nie.”
Baie het al hierdie vakkundige, goed gedokumenteerde bespreking van hierdie fundamentele leerstelling van die kerke van die Christendom waardeer. As jy graag ’n eksemplaar van hierdie brosjure wil ontvang, moet jy asseblief die bygaande koepon invul en pos.
Ek wil graag die brosjure met 32 bladsye Moet jy aan die Drie-eenheid glo? ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)