Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 8/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 8/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Augustus 1991

SPORT​—Watter plek beklee dit?

Sport is deur die geskiedenis heen geniet, maar dit is ook misbruik. Wat is sommige van die probleme in hedendaagse sport? Hoe kan die probleme vermy word, en hoe kan jy sport op sy regte plek hou?

3 Die plek wat sport beklee

5 Probleme in hedendaagse sport

10 Hou sport op sy regte plek

13 “Vanaand sal jy dood wees”

16 Jongmense vra . . .

Hoe kan ek die druk om te rook weerstaan?

19 Iets nuuts in internasionale konstruksie

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 “Moet nooit moed opgee nie”

Hoe kan ek die druk om te rook weerstaan? 16

Wat spoor jongmense aan om te begin rook, en waarom het selfs sommige Christene in die versoeking gekom om te rook? Wat veroorsaak die ontspanne gevoel wat ’n roker ondervind?

Iets nuuts in internasionale konstruksie 19

Honderde werk sonder vergoeding by konstruksieterreine wêreldwyd. Hulle reis op eie onkoste na hierdie terreine. Waarom? Wat sê hulle van die ondervinding?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel