Inhoudsopgawe
8 Julie 1991
Moet jy verander wat jy is?
Is jy teleurgestel met die gedrag van die mensdom in die algemeen? Is jy ooit teleurgestel met jou eie gedrag en persoonlikheid? Het jy al verward geraak wanneer jy probeer verstaan het waarom jy is wat jy is? Kan jy jou gedrag verander? Kan jy verander wat jy is?
6 Nie die beste maniere om ’n verandering te maak nie
7 Hoe jy kan verander wat jy is
11 Reaksie op Die mensdom se soeke na God
17 Die Spaanse flamenco was ons lewe
31 Afgaanse weeskinders wat ’n plaas wou sien
Selfverdediging—Hoe ver kan ’n Christen gaan? 12
Moet ’n Christen judo, kendo en karate leer en beoefen? Wanneer is selfverdediging gepas vir ’n Christen?
Herinneringe—Deur net ’n knoppie te druk! 23
Baie mense het vandag ’n kamera. Maar wat is die verskil om ’n foto te neem en om een saam te stel?
Hoe kan jy die beste resultate kry?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Albrecht Dürer, 1508