Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 6/22 bl. 32
  • 1914—’n Keerpunt

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1914—’n Keerpunt
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 6/22 bl. 32

1914​—’n Keerpunt

Geskiedkundiges sê dat 1914 ’n keerpunt in die geskiedenis was. Die Bybel het egter lank tevore voorspel dat dit sou wees. Wat sê die Bybel oor 1914? Hoe word jy geraak deur wat toe gebeur het?

Die boek Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? bevat boeiende antwoorde. Sien die opskrif “Die aangewese jaar—1914 G.J.” op bladsy 70. Hierdie boek wat in 1986 hersien is, het tot dusver ’n merkwaardige verspreiding van oor die 42 miljoen eksemplare in 70 tale bereik.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye, Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? aan my. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)

[Foto-erkenning op bladsy 32]

U.S. National Archives photo

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel