Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 6/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 6/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Junie 1991

Skinderpraatjies​—Hoe om te vermy dat jy seerkry

Skinderpraatjies kan leersaam, vermaaklik, verfrissend wees, maar dit kan ook wraaksugtig en vernietigend wees. Waarom ontaard dit so dikwels in iets skadeliks? Hoe kan dit vermy word?

3 Die krag van skinderpraatjies

5 Skinderpraatjies​—Waarom die aantrekkingskrag?

8 Skinderpraatjies​—Hoe om te vermy dat jy jouself en ander mense seermaak

11 Blokkiesraaisel

12 Die Bybelse beskouing

Het elke skeppingsdag altyd voltooi waarmee dit begin het?

24 ’n Besoek aan die Groot Barrièrerif

27 ’n Brief van waardering

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Het die Bybel by Babiloniese skeppingsverhale geleen?

Moet ek by ’n bende aansluit? 16

Waarom sluit so baie by bendes aan? Daar is ’n beter manier om maats te maak.

Die longe​—wonderlik ontwerp 19

Hoe haal die longe lewensonderhoudende suurstof uit die lug en suiwer die liggaam van koolsuurgas?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel