Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 5/22 bl. 32
  • Nie net vir kinders nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Nie net vir kinders nie
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 5/22 bl. 32

Nie net vir kinders nie

’n Vrou van Fort Worth, Texas, skryf: “Ek het die boek Luister na die Groot Onderwyser al ’n paar jaar lank. Ek het besluit om dit vir my tien maande oue seuntjie te lees. Elke dag het ek twee of drie hoofstukke gelees. Ek weet dat hy nog ’n bietjie te jonk is om dit te verstaan. Maar ek het self baie daarby gebaat. Die boek het my hart op ’n baie spesiale manier geraak en het my liefde en waardering vir Jehovah God en sy Seun, Jesus Christus, laat toeneem. Ek is 27 jaar oud. Ek het gedink dat die Groot Onderwyser-boek net vir kinders bedoel is, en ek is nou spyt dat ek dit nie al vroeër begin lees het nie.”

Vul gerus die bygaande koepon in en pos dit, en ons sal vir jou hierdie hardebandboek met 192 bladsye stuur.

Ek wil graag die hardebandboek met 192 bladsye Luister na die Groot Onderwyser ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel