Inhoudsopgawe
8 Maart 1991
Hospitale—Wat staan jou te doen?
Hetsy jy as pasiënt of as besoeker na ’n hospitaal gaan, jy kom voor ’n uitdaging te staan. Wat is jou regte en verantwoordelikhede as pasiënt?
Watter kommunikasie moet tussen dokter en pasiënt bestaan?
Hoe kan jy as besoeker jou siek vriend aanmoedig?
3 Hospitale—Wanneer jy ’n pasiënt is
9 Siekebesoeke—Hoe jy kan help
12 Kommunikasie tussen dokter en pasiënt—’n sleutel tot sukses
22 Gebrandskilderde glas—van die Middeleeuse tot die moderne
25 “Hulle het geweldige morele krag”
Waarom ek weer ná my ongeluk gevlieg het 14
Duisende klein private vliegtuie vlieg elke dag. In sommige wêrelddele is hulle die vernaamste vervoermiddel. Maar hoe veilig is hulle? Wat kan ’n loods doen om groter veiligheid te waarborg? ’n Loods wat neergestort het, vertel sy verhaal.
Die dood van ’n kind—Waarom laat God dit toe? 26
Kinders sterf elke dag—weens ongelukke, oorlog, hongersnood, siekte. Waarom laat God sulke lyding toe? Die Bybel het ’n antwoord.