Inhoudsopgawe
8 Februarie 1991
DRINK EN BESTUUR
Wêreldwyd sterf sowat 300 000 mense jaarliks in motorongelukke, en miljoene word beseer. ’n Groot deel van dié slagting word veroorsaak deur bestuurders wat gedrink het. Sal die probleem ooit opgelos word?
5 Slagoffers ontmoet oortreders
11 Watter vertroosting is daar vir die slagoffers?
23 Die elegante kimono—Sal dit voortbestaan?
26 Mikrofilm—Die “geheim” opgeklaar
“Waarom het God my kind geneem?” 18
Is God daarvoor verantwoordelik wanneer ’n kind sterf? Wat gebeur met die kind wanneer hy sterf, en watter hoop is daar vir hom?
Haat jy dit om kritiek te ontvang? 20
Die meeste mense haat dit wel. Hier is ses maniere om jou te help om die angel uit kritiek te haal of dit ten minste te versag.