Hoe vaar jy met hierdie oorlewingstoets?
1. Wat staar jou in die gesig wat skrikwekkender as ’n kernoorlog is?
2. Kan ’n mens daaraan ontkom?
3. Wanneer word dit verwag?
4. Het jy die teken vir oorlewing?
Die boek Oorlewing tot in ’n nuwe aarde bevat Bybelprofesieë wat toekomstige gebeure beskryf, asook hoe om tot in ’n pragtige, gereinigde aarde behoue te bly. As jy hierdie insiggewende boek graag wil ontvang, moet jy asseblief die bygaande koepon invul en pos.
Ek wil graag die hardebandboek met 192 bladsye Oorlewing tot in ’n nuwe aarde ontvang. (Skryf buite die RSA aan Plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)
[Foto-erkenning op bladsy 32]
USAF Official Photo