Inhoudsopgawe
22 Januarie 1991
Besit alles, Besit dit NOU!
Ons lewe in ’n wêreld wat behep is met onmiddellike bevrediging, ’n wêreld wat daarop uit is om die dinge wat hy wil hê nou te kry, ongeag toekomstige gevolge. Hoe kan jy hierdie strik vermy?
3 “Ek wil dit NOU hê!” Die eeu van onmiddellike bevrediging
8 “Dis nie my skuld nie!” Die eeu van verskonings
15 Verdwynende woude, stygende temperature
24 Die Iguaçú-valle—juwele op ’n groen gewelf
26 “Dit is hoe ons ons klere was . . .”
Om vir jou land te sterf, so het ons gedink, was ’n glorieryke voorreg. Toe ons bevelvoerende offisier vrywilligers gevra het om lede van die selfmoordafdelings te word, het almal soos een man vorentoe getree
Korinthe—stad van die twee seë 16
Die Romeinse digter Horatius het dit bimarisve Corinthi, of “Korinthe van die twee seë”, genoem. Hoe kon een stad ’n hawe vir twee seë wees? Jy sal die antwoord in hierdie artikel kry