Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 12/22 bl. 31
  • Saakregister vir die 52ste jaargang van Ontwaak!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir die 52ste jaargang van Ontwaak!
  • Ontwaak!—1990
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • DIE BYBEL SE BESKOUING
  • DIERE EN PLANTE
  • EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
  • GESONDHEID EN GENEESKUNDE
  • GODSDIENS
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JONGMENSE VRA
  • LANDE EN VOLKE
  • MENSEHEERSKAPPY IN DIE WEEGSKAAL
  • MENSEVERHOUDINGE
  • WETENSKAP
  • WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
Ontwaak!—1990
g90 12/22 bl. 31

Saakregister vir die 52ste jaargang van Ontwaak!

ALLERLEI

Angs op Vlug 232, 12/22

Asyn—pikante suur, 8/8

Besluitneming, 2/8

Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8

Buiteaardse wesens, 4/8

“Dwelms? Skud sommer hand met Satan!”, 11/8

Ek was ’n gyselaar, 12/8

Herstelwerk aan die huis, 8/22

Hoe om meer te doen in minder tyd, 6/8

Horchata de Chufas (drankie), 11/8

Hout (papier), 2/8

Huisversiering, 6/22

Ken jou waarborg, 6/8

Kristalle van Kofoe, 4/8

Lewe in die buitenste ruimte? 4/8

Oor—groot mededeler, 1/22

Party noem dit onkruid (seewier), 1/22

Roekelose bestuurder, 6/8

Skaduwee op die maan, 7/8

Skoenmodes, 12/8

Vakansie tuis, 6/22

Ventjie wat vinnig vlam vat (vuurhoutjies), 9/22

Voeg ’n bietjie kleur by jou lewe, 10/8

Vreemde vlieënde voorwerpe, 11/8

Vuil gewoonte van tabakrokery“, 7/22

Vyf algemene drogredes, 5/22

Waarom is die hemel blou? 8/22

Wanneer ’n brand ’n skare bedreig, 5/22

DIE BYBEL SE BESKOUING

Chanoeka—“Joodse Kersfees”? 12/8

Dwelms vir plesier, 11/8

Eerste sonde, 4/8

Engele, 3/8

Gebed in sport, 5/8

Jode God se uitverkore volk? 7/8

Rosekrans, 6/8

Selfmoordslagoffers—Sal hulle opgewek word? 9/8

Wanneer begin ’n mens se lewe? 10/8

Werklik ’n duiwel? 1/8

Wetenskap die Bybel verouderd gemaak? 8/8

DIERE EN PLANTE

Brittanje se “mal koei”-diIemma, 11/8

Dierenavorsing, 7/8

Dinosourusse, 2/8

“Gaan na die mier”, 6/8

Hiëna, 6/22

Klipdassies, 9/8

Kurk, 7/22

Oerwoudkat, 8/22

“Onderstebo boom”, 8/22

Ontmoet die tapir, 6/22

Ooievaar—’n “lojale” voël, 1/8

Pienk wonder (flamink), 3/22

Pragtige vere, 10/22

Quinoa—merkwaardige woestynplant, 4/22

Reënwoude, 3/22

Rooi bekoorder (kardinaal), 3/8

Stiergevegte—Kuns of gewelddaad? 7/8

Uile—Ontwerp vir naglewe, 9/22

Vikoenja dra die fynste wol, 12/22

Walrus en die dwelmhandel, 1/22

EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING

Arbeidersbeweging, 4/8

“Elektroniese baas”, 4/22

Skuld! Hoe jy daarin kom—Hoe jy daaruit kom, 2/8

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

Algemeenste kindermishandeling (rook), 1/8

Babas, bloed en Vigs, 6/22

Bloedverkope is ’n reusebedryf, 10/22

Breinchirurgie—Hoe geloof my onderskraag het, 4/22

Eetversteurings, 12/22

Ek ly aan spierdistrofie, 1/8

Hoe ek ondanks lupus die mas opkom, 5/8

Immuunstelsel, 11/22

Kykie na asma, 3/22

Loodbelaaide wêreld? 8/8

Moet jy daardie nies inhou? 6/8

“Nooit weer loop nie”, 8/22

Ons het geleer om epilepsie te aanvaar, 6/22

Prostaat en sy probleme, 4/8

Prys van oneerlikheid (bloedsaak), 10/8

Soeke na lang lewe, 4/22

Suurstofsuperverryking, 7/22

Tabak se slagoffers, 9/22

Vlieënde dokter, 8/8

Voorsorge en gevare, 7/22

Wanneer kanker geheim gehou word, 10/22

Wanneer Vigs geen bedreiging is nie, 2/22

Wat oefening kan doen, 10/22

GODSDIENS

Hulle vergoelik oorlog, 4/22

Katolieke kerk in Spanje, 3/8

Kersfees en Nuwejaarsvieringe in die ou tyd, 12/22

“Kinders se kontak met ouers se godsdiens”, 4/8

Nuwe Walliese Bybel, 1/8

Oberammergau se “Passiespel”, 4/22

Pous se besoek aan Mexiko, 11/8

“Seksuele krisis” onder die geestelikes, 12/8

‘Skande sigbaar vir die hele wêreld’, 11/8

Uit eie mond geoordeel, 3/22

Verdeeldhede in Katolieke kerk, 6/22

Waarom God lyding toegelaat het, 10/8

Waarom het God goddeloosheid toegelaat? 6/8

Wilsvryheid, 10/8

JEHOVAH SE GETUIES

Beslissing oor pasiënte se regte, 9/8

Brief van waardering, 8/22

Dokters en Getuiepasiënte, 11/22

Drie ure wat my lewe verander het (J. Dyson), 7/22

Ek het die wêreld probeer verander (V. Dugué), 3/22

Hoe ek geleer het om ander te help (T. Wood), 9/22

Ons was “hekse” wat teen bulle geveg het, 7/8

Quebec respekteer vryheid, 11/22

Reaksie op Jongmense vra-boek, 9/8

Sangloopbaan (M. Ferraz Martins), 8/8

Van Hitler se leër tot ’n bediening in Spanje (G. Reuter), 9/8

Van jeugmisdadiger tot sendeling (R. Reed), 3/8

Van voorraadskure tot stadions (Spanje), 4/8

JONGMENSE VRA

Doop, 3/22, 4/8

Geestelike vordering, 9/22

Grimering, 5/22, 6/22

Lewe saam met een ouer, 7/8, 12/22

Liggaamsveranderinge, 1/22, 2/8

Modelwerk en skoonheidswedstryde, 1/8

Naskoolse werk, 11/22, 12/8

Ouer wat die huis verlaat het, 11/8

Ouers gaan uitmekaar, 8/22, 10/22

Ouers stel my in die verleentheid, 2/22

Rolprente, 7/22, 8/8

Tienerswangerskap, 5/8

Waarom die Bybel bestudeer? 10/8

Waarom die okkulte vermy? 3/8

Waarom moeite doen vir ander? 6/8

Waarom voel ek so onseker? 4/22

LANDE EN VOLKE

Berlyn—Spieël van ons wêreld? 9/22

Brittanje se “mal koei”-dilemma, 11/8

“Gat in die grond” (New York se ondergrondse spoorweg), 4/22

Haida—volk van die “mistige eilande”, 5/22

Vaar al met die Chobe op (Suid-Afrika), 7/22

Leer van die Jarawas, 2/22

Maja-ruïnes, 5/8

Meroë—vergete glorie, 6/22

Nasionale Yosemite-park (VSA), 5/8

Point Lobos (VSA), 5/22

Quebec respekteer vryheid, 11/22

Rots van Gibraltar, 1/8

Vlieënde dokter (Australië), 8/8

Vrede tydens oorlog (Panama), 7/8

Wes-Afrikaanse wewer, 2/22

MENSEHEERSKAPPY IN DIE WEEGSKAAL

Bereik sy hoogtepunt, 12/8

In die weegskaal, 8/8

Konings kom en gaan soos sterre, 8/22

Onbeperkte mag—’n Seën of ’n vloek? 10/8

“Ons die volk”, 9/22

Oplaas ’n volmaakte regering! 12/22

‘Regering deur die beste’, 9/8

Soeke na Utopia, 11/8

Swarthemde en swastikas, 10/22

Yster en klei, 11/22

MENSEVERHOUDINGE

Deur ’n kind se oë, 1/22

Leser se reaksie op artikel in Ontwaak! (versorging van bejaarde moeder), 2/8

Mense van ’n ander ras, 12/8

Sedes aan die terugkeer? 6/8

Skoonfamilie, 2/22

WETENSKAP

Bedrog in die wetenskap, 1/22

Buitengewone teleskoop, 3/8

Kunsmatige intelligensie, 5/22

Rekenaar wat dwarsdeur jou kyk, 7/22

WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE

Besoedeling—Wie veroorsaak dit? 5/8

Crack-verslawing, 7/22

Daklose kinders, 1/8

Het ons werklik regering nodig? 8/8

Jongmense—uitdagings van die 1990’s, 9/8

Kan jy die nuus vertrou? 8/22

Kernafval, 9/22

1990’s—’n dekade van onsekerheid, 8/8

Ophoping van vullis, 9/22

Reënwoude, 3/22

Regering kom in die soeklig, 8/8

Skielike verwoesting! (rampe) 2/22

Skoon aarde—Ons het dit nodíg, 5/8

Verslegtende omgewing, 2/8

Vrede tydens oorlog (Panama), 7/8

Vuurwapens, 5/22

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel