Inhoudsopgawe
8 Desember 1990
Aardwye broederskap—Wanneer?
Ons aarde is die tuiste van die hele mensdom. Almal leef saam hier op aarde en het dieselfde basiese behoeftes en begeertes.
Nogtans is rasseharmonie nie die reël op aarde nie. Inteendeel, dit is alte dikwels die verskille tussen mense wat menseverhoudings bepaal. Eeue lank reeds woed daar geskille oor rasse-aangeleenthede. In hierdie nommer van die Ontwaak! werp ons die soeklig op die dinge wat tans omtrent rasse bekend is en waarom ons ’n einde aan alle rassetwis te wagte kan wees.
3 Hoe beskou jy mense van ’n ander ras?
8 Wêreldwye broederskap is wis en seker!
20 Menseheerskappy in die weegskaal—Menseheerskappy bereik sy hoogtepunt!
25 ’n Insiggewende kykie na skoenmodes
31 “’n Seksuele krisis” onder die geestelikes