Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 11/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 11/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 November 1990

VVV’s—Bestaan hulle werklik?

Wat is dit?

Betty Cash en Vickie Landrum, en haar seun Colby, het beweer dat hulle op 29 Desember 1980 aan die hitte, rook en vlamme van ’n VVV (vreemde vlieënde voorwerp) blootgestel is. ’n Verslag het gesê dat hulle dit beskryf het as ’n ‘groot, diamantvormige voorwerp, wat op ’n verlate plaaspad naby Huffman, noordoos van Houston, Texas, voor hulle motor in die lug gesweef het’. Hulle het beweer dat hulle, as gevolg van hierdie ondervinding, aan verskeie kwale gely het.—Miami Herald, 4 September 1985.

2 Vreemde vlieënde voorwerpe—Wat is dit?

4 VVV’s—vroeër en vandag

7 VVV’s—Kan hulle geïdentifiseer word?

12 “Kom ons drink ’n glasie Horchata de Chufas!”

13 Die pous se besoek aan Mexiko—Sal dit die Kerk tot nut strek?

16 Brittanje se “mal koei”-dilemma

18 Menseheerskappy in die weegskaal—’n Politieke soeke na Utopia

22 Jongmense vra . . .

Hoe moet ek my ouer behandel wat die huis verlaat het?

25 “Dwelms? Skud sommer hand met Satan!”

26 Die Bybelse beskouing

Dwelms vir plesier—Waarom nie?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 “Ons skande is vir die hele wêreld sigbaar”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel