Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 10/22 bl. 32
  • Georganiseer om God te dien

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Georganiseer om God te dien
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 10/22 bl. 32

Georganiseer om God te dien

“Ek het verskillende godsdienste en sektes ondersoek”, skryf ’n man uit Mexiko. “Maar ek het nog nooit sulke organisasie teëgekom nie.” Die man het kort tevore die brosjure Jehovah se Getuies—Verenig in die uitvoering van God se wil wêreldwyd deurgelees. Hy het verduidelik: “Wat my die meeste beïndruk, is die erns waarmee julle die opdrag uitvoer om die goeie nuus van die Koninkryk te verkondig, van huis-tot-huis, by die werk, op straat, in busse. Dit is wonderlik om mense te vind wat die uitvoering van God se wil ernstig opneem in hierdie tyd wanneer daar soveel godsdiensskynheiligheid is.”

Vind uit wat Jehovah se Getuies glo, hoe hulle georganiseer is en hoe hulle organisasie wêreldwyd funksioneer. As jy graag ’n eksemplaar van die brosjure met 32 bladsye Jehovah se Getuies—Verenig in die uitvoering van God se wil wêreldwyd wil ontvang, vul asseblief die onderstaande koepon in en pos dit.

Ek wil graag die brosjure met 32 bladsye Jehovah se Getuies—Verenig in die uitvoering van God se wil wêreldwyd ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 4.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel