Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 10/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 10/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Oktober 1990

Bloedverkope—Is ’n reusebedryf

OP HIERDIE OOMBLIK is ons almal besig om die produk te ver-vaardig wat hulle bedryf aan die gang hou. Jy maak iets wat hulle wil hê. Wie is “hulle”? Bloedbanke en plasma-insamelingsentrums.

Baie mense glo dat die bloedbedryf net lewens wil red. Maar al hoe meer kritici beskuldig bloedbanke daarvan dat hulle net nog ’n reusebedryf is. Bloedselle word dus in werklikheid geld.

3 Bloedverkope is ’n reusebedryf

7 Gawe van lewe of kus van die dood?

12 Bloedoortappings—Die sleutel tot oorlewing?

14 Die kosbaarste vloeistof in die wêreld

16 Waar het hulle sulke pragtige vere gekry?

17 Jongmense vra . . .

Hoe kan ek dit oorleef as my ouers uitmekaar gaan?

20 Wanneer kanker geheim gehou word

24 Menseheerskappy in die weegskaal—Swarthemde en swastikas

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Wat oefening vir jou kan doen

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel