Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 10/8 bl. 32
  • Het jy al ooit gewonder?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Het jy al ooit gewonder?
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 10/8 bl. 32

Het jy al ooit gewonder?

◻ Hoe beskou God egskeiding?

◻ Keur die Bybel hoerery of homoseksualiteit goed?

◻ Waarom laat God lyding toe?

◻ Wou hy werklik gehad het die wêreld moet wees soos dit is?

◻ Wat hou die toekoms in?

Een van Jehovah se Getuies sal jou graag besoek en help om Bybelse antwoorde op sulke vrae te vind. Jehovah se Getuies verskaf gratis persoonlike en groeponderrig in die Bybel.

As jy dus wil hê dat ’n bekwame persoon jou tuis of op ’n ander gerieflike plek moet besoek, sal ons dit met graagte reël. Dit sal jou nie net help om antwoorde op jou Bybelvrae te vind nie maar ook om oplossings te vind vir hedendaagse probleme deur Bybelbeginsels toe te pas. Vul net die inligting wat hieronder gevra word in as jy van hierdie diens gebruik wil maak en pos dit aan die adres hieronder.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel