Blokkiesraaisel
Dwars
1. Gedrag (1 Petrus 2:12)
8. Iets wat mens en dier met mekaar gemeen het (Prediker 3:19)
9. ’n Leviet in die tyd van Dawid (1 Kronieke 15:18, 19)
10. Seun van Bela en kleinseun van Benjamin (1 Kronieke 8:4)
11. Inhoudsmaat vir vloeistowwe en is gelykstaande aan 220 liter (Esegiël 45:14)
12. Naam wat Naomi genoem wou wees na haar terugkoms in Betlehem (Rut 1:20)
14. Liefde vir jou - - - - - - het deel uitgemaak van die Mosaïese Wet (Lukas 10:27)
16. Hy het uit respek vir ander se ouderdom geswyg tot hulle klaar gepraat het voordat hy sy redevoering begin het (Job 32:4)
18. “En nog ’n klein - - - - - - en die goddelose sal daar nie wees nie” (Psalm 37:10)
21. Dit was ’n vereiste onder die Mosaïese Wet sodat armes in Israel nie gebrek sou ly nie (Deuteronomium 15:7, 8)
22. Die Israeliete moes drie keer per jaar hiervoor bymekaarkom (Deuteronomium 16:16)
24. Net die Leviete kon - - - - - - van die ark wees (1 Kronieke 15:2, 15)
26. Een van die drie seuns van Enak wat deur Kaleb verdryf is (Josua 15:14)
28. “ - - - - - - julle Meester nie die tempelbelasting nie?” (Mattheüs 17:24)
30. ’n Leviet, die seun van Serag en die voorvader van die musikus Asaf (1 Kronieke 6:39-43)
32. Die moeder van Jabal en Jubal (Genesis 4:19-23)
33. ‘Judas was die - - - - - van die wat Jesus gevange geneem het’ (Handelinge 1:16)
34. Kleinseun van Esau en stamhoof in Edom (Genesis 36:11, 15)
35. Stad waar die Jode ná vernietiging van Jerusalem in 607 v.G.J. bymekaargebring is voor hulle na Babel weggevoer is (Jeremia 40:1)
36. Die bruid in die Hooglied het haar bruidegom so genoem (Hooglied 3:1-4)
Af
1. Jehovah sal “die tekens van die - - - - - - - - - - - - vernietig” (Jesaja 44:24, 25)
2. Hy moes sy “vreemde vrou” wegstuur (Esra 10:36)
3. Iemand wat nie gesond is nie, word so genoem (Johannes 5:7)
4. Een van die seuns van Asaf wat as sanger en musikant by die huis van Jehovah diens gedoen het (1 Kronieke 25:1, 2)
5. Een van die moeilikhede wat nie in die paradysaarde sal bestaan nie (Openbaring 21:4)
6. Broer van die reus Goliat wie se spiessteel so lank en so dik soos ’n wewersbalk was (1 Kronieke 20:5)
7. “Ons moet aan God - - - - gehoorsaam wees as aan die mense” (Handelinge 5:29)
13. Jehovah beskryf in beeldspraak die manier waarop hy Israel uit Egipte verlos het (Exodus 19:4)
15. Josef het sy broers se geld daarin teruggesit (Genesis 42:25)
17. Sy was ’n suster van die Kenchreë-gemeente en is deur Paulus by die gemeente in Rome aanbeveel (Romeine 16:1)
19. Die mens word hiermee vergelyk waar die Bybel van Jehovah as ons Formeerder praat (Jesaja 45:9)
20. Paulus noem homself só wanneer hy die stryd beskryf wat sy liggaam teen die sonde voer (Romeine 7:23, 24)
23. Jesus se vriend wat vier dae dood was (Johannes 11:5, 39)
25. Getal mense wat die Vloed oorleef het (1 Petrus 3:20)
27. Paulus het hom in Markus se plek gekies om saam met hom op sy tweede sendingreis te gaan (Handelinge 15:40)
28. ’n Deel van die tempel wat ook met goud oorgetrek is (2 Kronieke 3:7)
29. ’n Levitiese stad in die gebied van Benjamin wat aan die seuns van Aäron gegee is (Josua 21:18, 19)
31. Toe hulle die toring van Babel begin bou het, was daar net een (Genesis 11:1)
OPLOSSING VAN BLOKKIESRAAISEL OP BLADSY 22
Dwars
1. LEWENSWANDEL
8. ASEM
9. UNNI
10. AHOAG
11. KOR
12. MARA
14. NAASTE
16. ELIHU
18. RUKKIE
21. LEEN
22. FEES
24. DRAERS
26. SESAI
28. BETAAL
30. ETNI
32. ADA
33. LEIER
34. OMAR
35. RAMA
36. SIELSBEMINDE
Af
1. LEUENPROFETE
2. WANJA
3. SIEKE
4. ASARELA
5. DROEFHEID
6. LAGMI
7. MEER
13. ARENDSVLERKE
15. SAK
17. FEBE
19. KLEI
20. ELLENDIGE
23. LASARUS
25. AGT
27. SILAS
28. BALKE
29. ALMON
31. TAAL