Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 7/8 bl. 1-5
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 7/8 bl. 1-5

Inhoudsopgawe

8 Julie 1990

Dierenavorsing—Reg of verkeerd?

DIE gebruik van diere in mediese navorsing laat etiese en morele vrae ontstaan wat mense se emosies op verskillende maniere opwek. Wetenskaplikes beweer dat baie van die vooruitgang in die geneeskunde onmoontlik sou gewees het sonder die gebruik van diere. Een het gesê: “As ons nie op diere kon navorsing doen nie, sou ons verlore gewees het.”

DIEREAKTIVISTE betreur die skending van diereregte en die lyding en vernedering wat miljoene diere moet verduur wat in proefnemings gebruik word. Hulle voer aan dat daar nou geskikte plaasvervangers vir diere is, soos rekenaarmodelle en weefselkulture, en dat wetenskaplikes dit behoort te gebruik.

VAN albei kante is daar argumente vir en teen navorsing. Ons ondersoek die geskilpunte in ons eerste reeks artikels, en bespreek eers die wetenskaplike standpunt oor dierenavorsing.

3 Dierenavorsing—Seën of vloek?

6 Dierenavorsing—heftige reaksies

10 Dierenavorsing—’n gebalanseerde beskouing

12 Die Bybelse beskouing

Is die Jode God se uitverkore volk?

14 Ons was “hekse” wat teen bulle geveg het

16 Stiergevegte—Kuns of gewelddaad?

20 Jongmense vra . . .

Sal ek normaal wees met net een ouer?

23 Vrede tydens oorlog

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 ’n Skaduwee op die maan

[Foto-erkenning op bladsy 5]

Voorbladfoto: Met vriendelike vergunning van The Pedigree Mutt Pet Shop

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel