Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 2/8 bl. 12-27
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1990
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Dwars
  • Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2001
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1996
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1998
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1993
Sien nog
Ontwaak!—1990
g90 2/8 bl. 12-27

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Volgens profesie sou Babilon so verlate word dat hierdie mens nie meer sy tent daar sou opslaan nie (Jesaja 13:20)

5. Vlammende ligte (Johannes 18:3)

9. Mense het mekaar op hierdie manier gegroet (1 Petrus 5:14)

10. Wat aan jou behoort (Exodus 21:21)

11. ’n Stad in Naftali wat aan die Gersoniete gegee is en as ’n vrystad gebruik is (Josua 21:32, 33)

13. Van goeie inbors (Prediker 10:17)

14. Lot (Ester 3:7)

15. Dogter van Betuel, die seun van Nahor (Genesis 22:23)

18. Jesus het een gemaak om diere waarmee geldwisselaars handel gedrywe het uit die tempel te jaag (Johannes 2:15)

20. ’n Put wat Isak se knegte in die omgewing van Gerar en Rehobot gegrawe het (Genesis 26:21)

22. Daar was een van hierdie diere vir elke ses mense (slawe en sangers uitgesluit) wat saam met Serubbabel uit Babiloniese gevangenskap teruggekeer het (Esra 2:64-67)

23. Die Bybel sê dat die siel van die vlees hierin is (Levitikus 17:11)

26. ’n Koning van Midian, een van vyf wat verslaan is toe Midian gestraf is omdat hulle Israel deur onsedelikheid verlei het (Numeri 31:8)

29. ’n Maägatiet wie se seun, Elifelet, ’n uitsonderlike krygsman van Dawid was (2 Samuel 23:34)

31. “Koop die - - - uit” (Kolossense 4:5)

32. Omring deur (Filippense 2:15)

33. Binnegaan (Levitikus 14:34)

35. ’n Getroue dienaar van Christus wat heel waarskynlik gehelp het om die gemeente in Kolosse te stig (Kolossense 1:4-8)

36. Ner was Saul se - - - (1 Samuel 14:50)

37. Jona se vader (2 Konings 14:25)

38. So ’n persoon slaan nie ag op goddelike waarskuwings nie (Spreuke 24:9)

Af

1. Taal van die Chaldeërs (Daniël 2:4)

2. ’n Welbekende familie- of stamgroep in die Atarot-gebied, suidwes van Bet-el (Josua 16:2)

3. Deeglik in die gemoed inprent (Psalm 50:7)

4. Dit is waardeloos as Jehovah nie in ag geneem word nie (Spreuke 19:21)

5. Dit het ’n integrale deel in die aanbidding van Jehovah uitgemaak (Levitikus 23:6)

6. Een van die twee dissipels, waarvan nie een ’n apostel was nie, wat op die dag van Jesus se opstanding na Emmaüs gereis het (Lukas 24:13-35)

7. Dokumente, waaronder koopbriewe, is soms hierin bewaar (Jeremia 32:13-15)

8. Hoofstad van die tienstammeryk (Jesaja 7:9)

12. Van iemand self (Jakobus 1:14)

16. Een van die sewe hofdienaars wat koning Ahasveros gestuur het om koningin Vasti te bring (Ester 1:10, 11)

17. Een van die 12 spioene wat Moses na Kanaän gestuur het (Numeri 13:6, 30)

19. Vestingmuur (Jeremia 6:6)

21. Ontkenning (Mattheüs 5:37)

23. Salomo se moeder (1 Konings 2:13)

24. “Die leeu, die held onder die diere, wat vir niks - - - - - - - nie” (Spreuke 30:30)

25. ’n Stad wat gemeld word in die erfdeel van Sebulon (Josua 19:12)

26. Blykbaar ’n ander naam vir Dimna in Josua 21:35 (1 Kronieke 6:77)

27. Die naam was van toepassing op ’n stad oos van die Jordaan en waarskynlik ook op die woestyn waardeur dit omring was (Deuteronomium 2:26, 27)

28. Jesus is so genoem as gevolg van sy onderrigting (Mattheüs 9:11)

30. Goddelike toorn word soms deur die skroeiende hitte hiervan afgebeeld (Openbaring 7:16)

33. Kleinseun van Rut en Boas en ’n skakel in die geslagslyn van Abraham tot Jesus (Mattheüs 1:5, 6)

34. Job het daarvan melding gemaak toe hy figuurlik beskryf het hoe hy in sy moeder se baarmoeder gevorm is (Job 10:10)

OPLOSSING VAN BLOKKIESRAAISEL OP BLADSY 27

Dwars

1. ARABIER

2. FAKKELS

9. KUS

10. EIENDOM

11. KEDES

13. EDELE

14. PUR

15. REBEKKA

18. SWEEP

20. SITNA

22. ESELS

23. BLOED

26. REKEM

29. AHASBAI

31. TYD

32. MIDDE

33. INKOM

35. EPAFRAS

36. OOM

37. AMITTAI

38. SPOTTER

Af

1. ARAMEES

2. ARKIETE

3. INSKERP

4. RAAD

5. FEES

6. KLEOPAS

7. ERDEPOT

8. SAMARIA

12. EIE

16. BISTA

17. KALEB

19. WAL

21. NEE

23. BATSEBA

24. OMDRAAI

25. DABERAT

26. RIMMONO

27. KEDEMOT

28. MEESTER

30. SON

33. ISAI

34. KAAS

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel