Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 1/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 1/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Januarie 1990

Bedrog in die wetenskap

Gedurende hierdie eeu het die wetenskap ons kennis van die sigbare wêreld rondom ons aansienlik uitgebrei. Die teleskoop het die ontsagwekkende wondere van die sterrehemel onthul, net soos die mikroskoop die verbasende kompleksiteit van molekules en atome geopenbaar het. Die wondere van ontwerp in plante en diere en die wysheid wat weerspieël word in ons eie liggame wat op so ’n vrees-inboesemende en wonderlike wyse geskep is—ook hierdie kennis is die produk van hardwerkende wetenskaplikes se ontdekkings. Ons waardeer dit.

Maar daar is ook ’n ander faset van die wetenskap. Nie alle wetenskaplikes is wat mense verwag hulle moet wees nie—objektiewe, geesdriftige najaers van waarheid ongeag waarop dit kan uitloop. Daar is te veel wetenskaplikes wat die materiaal uitsoek wat hulle teorie steun en data wat in stryd daarmee is, verwerp. Hulle doen verslag oor studies wat hulle nooit gemaak het nie en eksperimente wat hulle nooit uitgevoer het nie, en hulle vervals wat hulle nie kan staaf nie. Hulle plagieer die werke van medewetenskaplikes. Baie van hulle beweer dat hulle die skrywer van artikels is waaraan hulle nooit gewerk het nie en wat hulle moontlik nooit eers gesien het nie!

Flagrante bedrog is dalk seldsaam, maar party vorme van bogenoemde knoeiery met data is algemeen. Daar is egter twee bykomende soorte bedrog wat selfs algemener is, en beide vorme sluit bedrieglike propaganda in. Die vier artikels wat volg, bespreek die probleem.

3 Bedrog in die wetenskap—Dikwels in die nuus

5 Bedrog in die wetenskap—Waarom dit toeneem

8 Bedrog in die wetenskap—’n Groter bedrog

11 Bedrog in die wetenskap—Die allergrootste bedrog

16 Deur ’n kind se oë

18 Jou oor—die groot mededeler

22 Jongmense vra . . .

Wat gebeur met my liggaam?

25 Party noem dit onkruid

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Die walrus en die dwelmhandel

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel