Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 6-7
  • Vraag 1: Wie is God?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraag 1: Wie is God?
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Vraag 1: Wie is God?

VRAAG 1

Wie is God?

’n Man kyk op na die hemel

“Mag mense weet dat u, wie se naam Jehovah is, u alleen die Allerhoogste oor die hele aarde is.”

Psalm 83:​18

“Erken dat Jehovah God is. Hy is die Een wat ons gemaak het, en ons behoort aan hom.”

Psalm 100:3

“Ek is Jehovah. Dit is my naam. Ek gee my heerlikheid aan niemand anders nie, en ook nie my lof aan beelde nie.”

Jesaja 42:8

“Elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.”

Romeine 10:​13

“Elke huis word natuurlik deur iemand gebou, maar die een wat alles gebou het, is God.”

Hebreërs 3:4

“Kyk op na die hemel. Wie het hierdie dinge geskep? Dit is die Een wat hulle leërmag uitlei in hulle volle getal. Hy noem elkeen op sy naam. Weens die oorvloed van sy dinamiese energie en sy ontsaglike krag is hulle almal daar.”

Jesaja 40:​26

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel