Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 5
  • ’n Inleiding tot God se Woord

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Inleiding tot God se Woord
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
’n Inleiding tot God se Woord

’n Inleiding tot God se Woord

Die Bybel bevat God se boodskap, of woord, vir ons. Dit toon hoe ons ’n gelukkige lewe kan hê en hoe ons God se goedkeuring kan kry. Dit beantwoord ook die volgende vrae:

  1. 1 Wie is God?

  2. 2 Hoe kan jy van God leer?

  3. 3 Wie het die Bybel geskryf?

  4. 4 Is die Bybel wetenskaplik akkuraat?

  5. 5 Wat is die Bybel se boodskap?

  6. 6 Wat het die Bybel oor die Messias voorspel?

  7. 7 Wat voorspel die Bybel oor ons dag?

  8. 8 Is dit God se skuld dat mense ly?

  9. 9 Hoekom ly mense?

  10. 10 Wat belowe die Bybel omtrent die toekoms?

  11. 11 Wat gebeur wanneer iemand sterf?

  12. 12 Watter hoop is daar vir die dooies?

  13. 13 Wat sê die Bybel oor werk?

  14. 14 Hoe kan jy goed met geld werk?

  15. 15 Hoe kan jy geluk vind?

  16. 16 Hoe kan jy bekommernisse en stres hanteer?

  17. 17 Hoe kan die Bybel jou gesin help?

  18. 18 Hoe kan jy nader aan God kom?

  19. 19 Waaroor gaan die boeke van die Bybel?

  20. 20 Hoe kan jy die meeste uit jou Bybellees kry?

HOE OM BYBELVERSE TE VIND

Die Bybel is ’n versameling van 66 kleiner boeke. Dit is in twee dele verdeel: die Hebreeus-Aramese Geskrifte (“Ou Testament”) en die Griekse Geskrifte (“Nuwe Testament”). Elke Bybelboek is in hoofstukke en verse verdeel. Wanneer ’n teks aangegee word, bestaan die verwysing uit ’n boeknaam, gevolg deur ’n nommer wat die hoofstuk aandui sowel as ’n nommer of nommers wat die vers of verse aandui. Byvoorbeeld, Genesis 1:1 verwys na Genesis hoofstuk 1, vers 1.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel