Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1874-1875
  • A6-B Tabel: Profete en konings van Juda en van Israel (Deel 2)

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • A6-B Tabel: Profete en konings van Juda en van Israel (Deel 2)
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Konings van die suidelike koninkryk (Vervolg)
  • Konings van die noordelike koninkryk (Vervolg)
  • Assiriese annale werp lig op Hosea se bewind
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1980
  • Hoe om tekste in jou Bybel te kry
    Nog onderwerpe
  • Studie nommer 3—Die plasing van gebeurtenisse in die tydstroom
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Profete wie se boodskappe ons kan raak
    Lewe met Jehovah se dag in gedagte
Sien nog
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
A6-B Tabel: Profete en konings van Juda en van Israel (Deel 2)

A6-B

Tabel: Profete en konings van Juda en van Israel (Deel 2)

Gedrukte weergawe

Konings van die suidelike koninkryk (Vervolg)

777

Jotam: 16 jaar

762

Agas: 16 jaar

746

Hiskia: 29 jaar

716

Manasse: 55 jaar

661

Amon: 2 jaar

659

Josia: 31 jaar

628

Joahas: 3 maande

Jojakim: 11 jaar

618

Jojagin: 3 maande, 10 dae

617

Sedekia: 11 jaar

607

Jerusalem en sy tempel word deur die invallende Babiloniërs onder Nebukadnesar vernietig. Sedekia, die laaste aardse koning in die Dawidiese lyn, word onttroon

Konings van die noordelike koninkryk (Vervolg)

ca. 803

Sagaria: opgetekende bewind van net 6 maande

Sagaria het in sekere sin begin regeer, maar sy koningskap is klaarblyklik eers ongeveer 792 ten volle bevestig

ca. 791

Sallum: 1 maand

Menahem: 10 jaar

ca. 780

Pekahia: 2 jaar

ca. 778

Peka: 20 jaar

ca. 758

Hosea: 9 jaar van ongeveer 748

ca. 748

Blykbaar het Hosea se bewind ongeveer 748 heeltemal gevestig geraak of moontlik die ondersteuning van die Assiriese koning Tiglat-Pileser III ontvang

740

Assirië verower Samaria, onderwerp Israel; die noordelike tienstammeryk van Israel kom tot ’n einde

  • Lys profete

  • Jesaja

  • Miga

  • Sefanja

  • Jeremia

  • Nahum

  • Habakuk

  • Daniël

  • Esegiël

  • Obadja

  • Hosea

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel