Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Timoteus 5:1

Kruisverwysings

  • +Le 19:32; Tit 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/8, bl. 11

    Die Wagtoring,

    1987/6/1, bl. 5

1 Timoteus 5:2

Kruisverwysings

  • +Tit 2:3
  • +Mr 3:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2021/7, bl. 11

    Die Wagtoring (1991),

    1991/2/1, bl. 22-23

    1986/9/15, bl. 13

1 Timoteus 5:3

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/5/1, bl. 6

    1987/6/1, bl. 8-9

1 Timoteus 5:4

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:8
  • +Mt 15:4; Ef 6:2
  • +Spr 23:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/6/1, bl. 6

    2001/5/1, bl. 5-6

    1997/9/1, bl. 4

    1994/8/1, bl. 28

    1993/9/15, bl. 17

    1990/3/1, bl. 20-21

    1989/1/15, bl. 23

    1987/6/15, bl. 25-26

    1987/6/1, bl. 13-18

    1986/11/1, bl. 22

    Gesinsgeluk, bl. 149, 173-174

    Verkondigers, bl. 305

    Ontwaak!—1991,

    1991/3/22, bl. 18

    Koninkryksbediening—1991,

    1991/5, bl. 2

1 Timoteus 5:5

Kruisverwysings

  • +Jak 1:27
  • +Jer 49:11; 1Kor 7:34
  • +Lu 2:37; 18:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/6/1, bl. 8-9

1 Timoteus 5:6

Kruisverwysings

  • +Kol 3:5
  • +Ef 2:1; Kol 2:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/6/1, bl. 9

1 Timoteus 5:7

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:11
  • +1Ti 6:14

1 Timoteus 5:8

Kruisverwysings

  • +Mt 15:5
  • +Jes 58:7
  • +Jud 3
  • +Tit 1:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 49

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/8, bl. 24

    Bly in God se liefde, bl. 137

    Die Wagtoring,

    2014/4/15, bl. 24

    2012/2/15, bl. 7

    2011/5/15, bl. 7

    2007/5/1, bl. 20-21

    2005/6/15, bl. 18-20

    1998/6/1, bl. 20-21

    1997/9/1, bl. 4-5

    1997/8/15, bl. 19-20

    1996/10/15, bl. 22-23

    1996/10/1, bl. 29-31

    1993/2/15, bl. 23

    1992/11/1, bl. 17

    1988/11/1, bl. 22

    1988/9/1, bl. 30

    1988/7/15, bl. 21

    1988/2/15, bl. 31

    1987/6/15, bl. 24-27

    1987/6/1, bl. 13-14

    1986/11/1, bl. 22

    ‘God se liefde’, bl. 116

    Gesinsgeluk, bl. 160

    Kennis, bl. 145-146

    Verkondigers, bl. 305

    Ontwaak!—1993,

    1993/2/22, bl. 7

1 Timoteus 5:9

Kruisverwysings

  • +1Ti 3:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/1, bl. 31

    2006/6/1, bl. 6-7

    1995/10/15, bl. 32

    1987/6/1, bl. 9

    1986/10/15, bl. 17-18

1 Timoteus 5:10

Kruisverwysings

  • +Han 9:39; 1Ti 2:10
  • +1Ti 2:15
  • +Heb 13:2; 1Pe 4:9
  • +1Sa 25:41; Joh 13:5, 14
  • +1Ti 5:16; Jak 1:27
  • +Spr 31:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/6/1, bl. 6-7

    1995/10/15, bl. 32

    Verkondigers, bl. 305

1 Timoteus 5:11

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/6/1, bl. 9

1 Timoteus 5:12

Kruisverwysings

  • +Op 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/6/1, bl. 9

1 Timoteus 5:13

Kruisverwysings

  • +2Te 3:11; 1Ti 3:11; 1Pe 4:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 18

    2007/6/15, bl. 20

    1989/10/15, bl. 11, 20

1 Timoteus 5:14

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:9
  • +1Ti 2:15
  • +Tit 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1989),

    1989/10/15, bl. 20

1 Timoteus 5:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 18-19

1 Timoteus 5:16

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:10
  • +De 15:11; 1Ti 5:5; Jak 1:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1994),

    1994/8/1, bl. 28

1 Timoteus 5:17

Kruisverwysings

  • +Ro 12:8; Heb 13:17; 1Pe 5:2
  • +Han 28:10
  • +1Te 5:12; Heb 13:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1997),

    1997/10/1, bl. 20

    1991/2/1, bl. 23

    1989/9/15, bl. 22

    1986/6/1, bl. 24

1 Timoteus 5:18

Kruisverwysings

  • +De 25:4; 1Kor 9:9
  • +Le 19:13; Mt 10:10; Ga 6:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1989),

    1989/9/15, bl. 22

1 Timoteus 5:19

Kruisverwysings

  • +De 19:15; Mt 18:16; 2Kor 13:1; Heb 10:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1989),

    1989/9/15, bl. 18

1 Timoteus 5:20

Kruisverwysings

  • +1Kor 15:34; 1Jo 3:9
  • +Spr 28:23; Ef 5:11; Tit 1:9, 13; Op 3:19
  • +De 13:11; Ga 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 151-152

    Redenering, bl. 64

1 Timoteus 5:21

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:1
  • +Le 19:15; Jak 3:17

1 Timoteus 5:22

Kruisverwysings

  • +Han 6:6; 14:23; 1Ti 3:6; 4:14
  • +2Jo 11; Op 18:4
  • +1Ti 4:12; 1Jo 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 15

1 Timoteus 5:23

Kruisverwysings

  • +Lu 10:34; 1Ti 3:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 43

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 26

    2015/11/1, bl. 15

    2012/8/1, bl. 26

    1987/8/1, bl. 4-5

1 Timoteus 5:24

Kruisverwysings

  • +Spr 28:13; Ga 5:19
  • +Jos 7:11; Heb 4:13

1 Timoteus 5:25

Kruisverwysings

  • +Mt 5:16; 1Ti 3:7
  • +Mt 10:26; Lu 12:2; 1Kor 4:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tim. 5:1Le 19:32; Tit 2:2
1 Tim. 5:2Tit 2:3
1 Tim. 5:2Mr 3:35
1 Tim. 5:31Ti 5:16
1 Tim. 5:41Ti 5:8
1 Tim. 5:4Mt 15:4; Ef 6:2
1 Tim. 5:4Spr 23:22
1 Tim. 5:5Jak 1:27
1 Tim. 5:5Jer 49:11; 1Kor 7:34
1 Tim. 5:5Lu 2:37; 18:1
1 Tim. 5:6Kol 3:5
1 Tim. 5:6Ef 2:1; Kol 2:13
1 Tim. 5:71Ti 4:11
1 Tim. 5:71Ti 6:14
1 Tim. 5:8Mt 15:5
1 Tim. 5:8Jes 58:7
1 Tim. 5:8Jud 3
1 Tim. 5:8Tit 1:16
1 Tim. 5:91Ti 3:2
1 Tim. 5:10Han 9:39; 1Ti 2:10
1 Tim. 5:101Ti 2:15
1 Tim. 5:10Heb 13:2; 1Pe 4:9
1 Tim. 5:101Sa 25:41; Joh 13:5, 14
1 Tim. 5:101Ti 5:16; Jak 1:27
1 Tim. 5:10Spr 31:27
1 Tim. 5:111Kor 7:9
1 Tim. 5:12Op 2:4
1 Tim. 5:132Te 3:11; 1Ti 3:11; 1Pe 4:15
1 Tim. 5:141Kor 7:9
1 Tim. 5:141Ti 2:15
1 Tim. 5:14Tit 2:8
1 Tim. 5:161Ti 5:10
1 Tim. 5:16De 15:11; 1Ti 5:5; Jak 1:27
1 Tim. 5:17Ro 12:8; Heb 13:17; 1Pe 5:2
1 Tim. 5:17Han 28:10
1 Tim. 5:171Te 5:12; Heb 13:7
1 Tim. 5:18De 25:4; 1Kor 9:9
1 Tim. 5:18Le 19:13; Mt 10:10; Ga 6:6
1 Tim. 5:19De 19:15; Mt 18:16; 2Kor 13:1; Heb 10:28
1 Tim. 5:201Kor 15:34; 1Jo 3:9
1 Tim. 5:20Spr 28:23; Ef 5:11; Tit 1:9, 13; Op 3:19
1 Tim. 5:20De 13:11; Ga 2:14
1 Tim. 5:212Ti 4:1
1 Tim. 5:21Le 19:15; Jak 3:17
1 Tim. 5:22Han 6:6; 14:23; 1Ti 3:6; 4:14
1 Tim. 5:222Jo 11; Op 18:4
1 Tim. 5:221Ti 4:12; 1Jo 3:3
1 Tim. 5:23Lu 10:34; 1Ti 3:8
1 Tim. 5:24Spr 28:13; Ga 5:19
1 Tim. 5:24Jos 7:11; Heb 4:13
1 Tim. 5:25Mt 5:16; 1Ti 3:7
1 Tim. 5:25Mt 10:26; Lu 12:2; 1Kor 4:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Timoteus 5:1-25

1 Timoteus

5 Moenie ’n ouer man skerp kritiseer nie.+ Inteendeel, vermaan hom soos ’n vader, jonger manne soos broers, 2 ouer vroue+ soos moeders, jonger vroue soos susters+ met alle kuisheid.

3 Eer weduwees wat werklik weduwees is.+ 4 Maar as ’n weduwee kinders of kleinkinders het, moet dié eers leer om godvrugtige toegewydheid in hulle eie huisgesin te beoefen+ en om ’n verskuldigde vergoeding aan hulle ouers+ en grootouers te bly betaal, want dit is aangenaam in God se oë.+ 5 Die vrou wat dan nou werklik ’n weduwee is en behoeftig agtergelaat is,+ het haar hoop op God gestel+ en hou nag en dag vol met smekinge en gebede.+ 6 Maar die een wat haar aan sinlike bevrediging oorgee,+ is dood+ hoewel sy lewe. 7 Hou dan aan om hierdie bevele te gee,+ sodat hulle onberispelik kan wees.+ 8 Ja, as iemand vir sy eie mense,+ en veral vir dié wat lede van sy huisgesin is,+ nie sorg nie, het hy die geloof+ verloën+ en is hy erger as ’n ongelowige.

9 Laat ’n weduwee op die lys geplaas word wat nie minder nie as sestig jaar oud is, die vrou van een man,+ 10 van wie getuienis afgelê word omtrent goeie werke,+ as sy kinders grootgemaak het,+ as sy vreemdelinge gasvry ontvang het,+ as sy die voete van heiliges gewas het,+ as sy die verdruktes gehelp het,+ as sy elke goeie werk ywerig nagestreef het.+

11 Wys daarenteen jonger weduwees af, want wanneer hulle geslagsdrange tussen hulle en die Christus gekom het,+ wil hulle trou 12 en kom hulle onder ’n oordeel omdat hulle hulle eerste betuiging van geloof verontagsaam het.+ 13 Terselfdertyd leer hulle ook om ledig te wees en by die huise rond te slenter; ja, nie net ledig nie, maar ook skindertonge en persone wat hulle met ander se sake bemoei+ en oor dinge praat waaroor hulle nie behoort te praat nie. 14 Daarom wil ek hê dat die jonger weduwees moet trou,+ kinders baar,+ ’n huishouding behartig en die teenstander geen aanleiding gee om kwaad te spreek nie.+ 15 Party is in werklikheid reeds afgekeer om Satan te volg. 16 As ’n gelowige vrou weduwees het, moet sy hulle help,+ en laat die las nie op die gemeente val nie. Dan kan dit dié help wat werklik weduwees is.+

17 Laat die ouer manne wat die leiding goed neem,+ dubbele eer waardig geag word,+ veral dié wat hard werk in woord en onderrigting.+ 18 Want die Skrifgedeelte sê: “Jy mag ’n bul nie muilband wanneer hy die graan uitdors nie”;+ ook: “Die werker is sy loon werd.”+ 19 Moenie ’n beskuldiging teen ’n ouer man aanvaar nie, behalwe op grond van die verklaring van twee of drie getuies.+ 20 Wys persone wat sonde beoefen,+ voor alle aanwesiges tereg,+ sodat ook die res vrees kan hê.+ 21 Ek gelas jou plegtig voor God en Christus Jesus+ en die uitverkore engele om hierdie dinge sonder vooroordeel na te kom en niks uit partydigheid te doen nie.+

22 Moet nooit iemand haastig die hande oplê nie;+ moet ook nie deel hê aan die sondes van ander nie;+ bewaar jouself kuis.+

23 Moenie langer water drink nie, maar gebruik ’n bietjie wyn+ ter wille van jou maag en jou herhaalde gevalle van siekte.

24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+ 25 Net so is ook die goeie werke algemeen bekend,+ en dié wat anders is, kan nie verborge gehou word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel