Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Timoteus 4:1

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:3
  • +2Te 2:3
  • +2Te 2:2; 2Pe 2:1
  • +2Kor 11:14; Op 16:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 23-24

    1994/7/1, bl. 9-10

    1994/5/15, bl. 15-20

    1994/4/1, bl. 9-14

    Aanbid God, bl. 72-73

1 Timoteus 4:2

Kruisverwysings

  • +Han 20:30; 2Ti 2:16; 2Pe 2:3
  • +Han 24:16; 1Ti 1:5; Heb 10:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bly in God se liefde, bl. 23-24

    ‘God se liefde’, bl. 21-22

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 23-24

1 Timoteus 4:3

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:36; 9:5; Heb 13:4
  • +Ro 14:3
  • +Ge 9:3
  • +Ro 14:17; 1Kor 10:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1996),

    1996/7/1, bl. 6-7

    1990/12/15, bl. 21

1 Timoteus 4:4

Kruisverwysings

  • +Ge 1:31
  • +Han 10:15
  • +Han 27:35

1 Timoteus 4:6

Kruisverwysings

  • +Tit 2:1
  • +2Ti 2:15; 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 54

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 16-17

    Koninkryksbediening,

    2005/1, bl. 1

1 Timoteus 4:7

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:20; Tit 1:14
  • +2Pe 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/9, bl. 28

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 14

    Die Wagtoring (1994),

    1994/4/1, bl. 29

1 Timoteus 4:8

Kruisverwysings

  • +Ro 12:1; 1Kor 10:31; Ef 6:7
  • +Mt 6:33; Ro 8:28
  • +Joh 17:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 1 2020 bl. 11

    2005/5/22, bl. 11

    1993/1/22, bl. 25

    1991/8/22, bl. 4, 11-12

    Die Wagtoring,

    2001/2/1, bl. 5

    1997/1/1, bl. 5

    1994/9/1, bl. 29-31

    1994/6/15, bl. 18-19

    1990/12/1, bl. 6-7

1 Timoteus 4:9

Kruisverwysings

  • +1Ti 1:15

1 Timoteus 4:10

Kruisverwysings

  • +Lu 13:24
  • +1Pe 1:3
  • +Jud 25
  • +Ga 3:28; 1Ti 2:4
  • +Ps 31:23

1 Timoteus 4:11

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:37; 16:1; 1Te 4:11
  • +1Ti 6:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 13

1 Timoteus 4:12

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:11; Tit 2:15
  • +Flp 3:17
  • +Kol 3:12
  • +Ga 5:22; Jak 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2022/4, bl. 4-9

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/8, bl. 11-12

    2018/4, bl. 13

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 15

    2009/12/15, bl. 12-15

    1999/9/15, bl. 31

    Koninkryksbediening—1996,

    1996/9, bl. 2

1 Timoteus 4:13

Kruisverwysings

  • +Han 13:15
  • +Kol 4:16; 1Te 5:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/8, bl. 24

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 18-19

    1999/3/15, bl. 20

    Bedieningskool, bl. 26

1 Timoteus 4:14

Kruisverwysings

  • +Han 19:6; 1Kor 14:1
  • +1Ti 1:18
  • +Han 6:6; 13:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 14

    2009/12/15, bl. 11

    2008/9/15, bl. 30

    1999/9/15, bl. 29

    1998/2/15, bl. 25

    Getuig, bl. 121

1 Timoteus 4:15

Kruisverwysings

  • +Spr 15:28
  • +Flp 1:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/12/15, bl. 11-12

    2007/10/1, bl. 21

    2001/8/1, bl. 12-17

    1992/8/1, bl. 11-12

    1987/8/15, bl. 15-20

    Bedieningskool, bl. 74-77

    Ontwaak!—1998,

    1998/3/22, bl. 22

    Koninkryksbediening—1995,

    1995/12, bl. 7

    “Hele Skrif”, bl. 236

1 Timoteus 4:16

Kruisverwysings

  • +Han 20:28
  • +2Ti 4:2; Tit 2:1
  • +Ro 11:14; 1Kor 9:22; 1Pe 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/10, bl. 24

    Geniet die lewe vir ewig!, les 21

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/8, bl. 23

    Die Wagtoring,

    2000/6/1, bl. 14-19

    1999/3/15, bl. 10-15

    1998/2/15, bl. 25-26

    1988/7/15, bl. 15-20

    “Hele Skrif”, bl. 236

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tim. 4:12Ti 4:3
1 Tim. 4:12Te 2:3
1 Tim. 4:12Te 2:2; 2Pe 2:1
1 Tim. 4:12Kor 11:14; Op 16:14
1 Tim. 4:2Han 20:30; 2Ti 2:16; 2Pe 2:3
1 Tim. 4:2Han 24:16; 1Ti 1:5; Heb 10:22
1 Tim. 4:31Kor 7:36; 9:5; Heb 13:4
1 Tim. 4:3Ro 14:3
1 Tim. 4:3Ge 9:3
1 Tim. 4:3Ro 14:17; 1Kor 10:25
1 Tim. 4:4Ge 1:31
1 Tim. 4:4Han 10:15
1 Tim. 4:4Han 27:35
1 Tim. 4:6Tit 2:1
1 Tim. 4:62Ti 2:15; 3:14
1 Tim. 4:71Ti 6:20; Tit 1:14
1 Tim. 4:72Pe 1:7
1 Tim. 4:8Ro 12:1; 1Kor 10:31; Ef 6:7
1 Tim. 4:8Mt 6:33; Ro 8:28
1 Tim. 4:8Joh 17:3
1 Tim. 4:91Ti 1:15
1 Tim. 4:10Lu 13:24
1 Tim. 4:101Pe 1:3
1 Tim. 4:10Jud 25
1 Tim. 4:10Ga 3:28; 1Ti 2:4
1 Tim. 4:10Ps 31:23
1 Tim. 4:111Kor 14:37; 16:1; 1Te 4:11
1 Tim. 4:111Ti 6:3
1 Tim. 4:121Kor 16:11; Tit 2:15
1 Tim. 4:12Flp 3:17
1 Tim. 4:12Kol 3:12
1 Tim. 4:12Ga 5:22; Jak 3:17
1 Tim. 4:13Han 13:15
1 Tim. 4:13Kol 4:16; 1Te 5:27
1 Tim. 4:14Han 19:6; 1Kor 14:1
1 Tim. 4:141Ti 1:18
1 Tim. 4:14Han 6:6; 13:3
1 Tim. 4:15Spr 15:28
1 Tim. 4:15Flp 1:25
1 Tim. 4:16Han 20:28
1 Tim. 4:162Ti 4:2; Tit 2:1
1 Tim. 4:16Ro 11:14; 1Kor 9:22; 1Pe 3:15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Timoteus 4:1-16

1 Timoteus

4 Die geïnspireerde uiting sê egter uitdruklik dat party in latere tye+ van die geloof afvallig sal word+ en aandag sal skenk aan misleidende geïnspireerde uitinge+ en leringe van demone,+ 2 deur die huigelary van mense wat leuens spreek,+ wat in hulle gewete gemerk+ is soos met ’n brandyster, 3 wat mense verbied om te trou+ en hulle beveel om hulle te onthou van voedsel+ wat God geskep het+ om met danksegging gebruik te word deur dié wat geloof het+ en die waarheid noukeurig ken. 4 Die rede hiervoor is dat elke skepping van God goed is,+ en niks moet verwerp word+ as dit met danksegging ontvang word nie,+ 5 want dit word geheilig deur God se woord en gebed daaroor.

6 Deur hierdie raad aan die broers te gee, sal jy ’n goeie bedienaar van Christus Jesus wees, een wat gevoed word met die woorde van die geloof en van die goeie leer+ wat jy nougeset gevolg het.+ 7 Maar verwerp die valse stories+ wat skend wat heilig is en wat ouvroupraatjies is. Oefen jou daarenteen met godvrugtige toegewydheid as jou doel.+ 8 Want liggaamlike oefening het min voordeel; maar godvrugtige toegewydheid+ is voordelig vir alles,+ aangesien dit belofte inhou vir die teenswoordige en die toekomstige lewe.+ 9 Dié verklaring is betroubaar en werd om ten volle aangeneem te word.+ 10 Want hiervoor werk ons hard en span ons ons in,+ omdat ons ons hoop+ gevestig het op ’n lewende God, wat ’n Redder+ is van alle soorte mense,+ veral van getroues.+

11 Hou aan om hierdie bevele+ te gee en te leer.+ 12 Laat geen mens ooit op jou jeug neersien nie.+ Inteendeel, wees ’n voorbeeld+ vir die getroues+ in woord, in gedrag, in liefde, in geloof, in kuisheid.+ 13 Totdat ek kom, moet jy voortgaan om jou toe te lê op openbare+ voorlesing,+ op vermaning, op onderrigting. 14 Moenie die gawe in jou verwaarloos+ wat aan jou gegee is deur ’n voorspelling+ en toe die liggaam van ouer manne jou die hande opgelê het+ nie. 15 Peins oor hierdie dinge;+ wees verdiep daarin, sodat jou vooruitgang+ vir almal duidelik kan wees. 16 Let voortdurend op jouself+ en op jou onderrigting.+ Bly by hierdie dinge, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel