Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 20:1

Kruisverwysings

  • +2Kor 2:13
  • +1Kor 16:5; 1Ti 1:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 165-166

Handelinge 20:2

Kruisverwysings

  • +Ro 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 166-167

Handelinge 20:3

Kruisverwysings

  • +Han 23:16; 25:3; 2Kor 11:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 167-168

    Die Wagtoring,

    2001/3/15, bl. 31

    1990/6/15, bl. 21

Handelinge 20:4

Kruisverwysings

  • +Ro 16:21
  • +Han 27:2
  • +Han 16:1
  • +Ef 6:21; Kol 4:7; 2Ti 4:12
  • +Han 21:29; 2Ti 4:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 167-168

    Die Wagtoring,

    2001/3/15, bl. 31

    1998/7/15, bl. 7

Handelinge 20:5

Kruisverwysings

  • +Han 16:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 168

Handelinge 20:6

Kruisverwysings

  • +Eks 12:14; 23:15
  • +2Ti 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 168

Handelinge 20:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/2/15, bl. 29

    1991/4/15, bl. 26-27

Handelinge 20:8

Kruisverwysings

  • +Han 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 165

Handelinge 20:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 165

Handelinge 20:10

Kruisverwysings

  • +1Kn 17:21; 2Kn 4:34
  • +Mt 9:24; Mr 5:39; Joh 11:40; Han 9:40

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 165

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 12-13

Handelinge 20:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 168

Handelinge 20:16

Kruisverwysings

  • +Han 18:21
  • +Han 21:4; 24:17

Handelinge 20:17

Kruisverwysings

  • +Han 11:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/10/15, bl. 19

Handelinge 20:18

Kruisverwysings

  • +Han 16:6
  • +Han 19:10

Handelinge 20:19

Kruisverwysings

  • +2Kor 11:27
  • +1Kor 15:9; 1Te 2:6; 1Pe 5:3
  • +Han 9:24; 20:3

Handelinge 20:20

Kruisverwysings

  • +Han 5:42
  • +Mt 28:20; Han 20:27; 2Ti 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 42, 169-170

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 17-18

    2008/7/15, bl. 3-4

    2004/3/15, bl. 12

    1991/8/1, bl. 24

    1991/1/15, bl. 10-13

    1990/6/15, bl. 21-22

    1988/1/1, bl. 24

    1987/2/15, bl. 15

    1986/9/1, bl. 26

    1986/3/15, bl. 18-19

    “Hele Skrif”, bl. 221

    Redenering, bl. 226-227

Handelinge 20:21

Kruisverwysings

  • +Mr 1:15; Lu 24:47; Han 2:38
  • +Han 18:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 17-19

    1991/1/15, bl. 11-13

    1987/2/15, bl. 15

    1986/9/1, bl. 26

Handelinge 20:22

Kruisverwysings

  • +Han 19:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 173

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 22

Handelinge 20:23

Kruisverwysings

  • +Han 21:4, 11
  • +Han 9:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 189

Handelinge 20:24

Kruisverwysings

  • +Ro 8:35; 2Kor 4:16
  • +2Ti 4:7
  • +2Kor 4:1; 5:18
  • +Ga 1:1
  • +2Kor 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/7, bl. 26-27

    Die Wagtoring,

    2011/9/15, bl. 23-24

    2008/12/15, bl. 18-19

    2008/5/15, bl. 32

    Getuig, bl. 170

Handelinge 20:26

Kruisverwysings

  • +Ese 33:8; Han 18:6; 2Kor 7:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/12/15, bl. 30

    1986/9/1, bl. 26-27

Handelinge 20:27

Kruisverwysings

  • +Mt 28:20; Joh 15:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/9/1, bl. 26-27

Handelinge 20:28

Kruisverwysings

  • +Kol 4:17; 1Ti 4:16
  • +1Ti 3:2
  • +Spr 27:23
  • +1Ti 3:1; Tit 1:5; Heb 13:17
  • +Joh 21:15; Ef 4:11; 1Pe 5:2
  • +Mt 26:28; Joh 6:54; 1Jo 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 101-102

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 22

    2011/6/15, bl. 20-21

    2002/3/15, bl. 14-15

    2001/1/15, bl. 13-16

    1993/7/15, bl. 24, 26-27

    1992/7/1, bl. 16

    1992/2/1, bl. 16

    1989/9/15, bl. 14-15

    Redenering, bl. 108-109

Handelinge 20:29

Kruisverwysings

  • +Jes 56:11; Mt 7:15; 2Te 2:3; 2Pe 2:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/7/15, bl. 18

    2003/5/15, bl. 27

    1992/7/1, bl. 16-17

    1990/6/15, bl. 22

    1989/9/15, bl. 16

    Getuig, bl. 170-172

    Ontwaak!,

    2007/2, bl. 7-8

    Openbaring se klimaks, bl. 33

Handelinge 20:30

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:3
  • +Ga 4:17; 1Ti 4:1; 1Jo 2:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/7/15, bl. 18

    2011/7/15, bl. 15

    2004/9/1, bl. 15

    2003/5/15, bl. 27

    1990/6/15, bl. 22

    Ontwaak!,

    2007/2, bl. 7-8

    Verkondigers, bl. 33-34

Handelinge 20:31

Kruisverwysings

  • +Han 19:10
  • +2Kor 2:4; 1Te 2:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 33

Handelinge 20:32

Kruisverwysings

  • +Han 14:23
  • +Ro 16:25
  • +De 33:3; Ef 1:18; Kol 1:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 22

Handelinge 20:33

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:3; Mt 10:8; 1Kor 9:12; 2Kor 7:2; Tit 1:7

Handelinge 20:34

Kruisverwysings

  • +Han 18:3; 1Kor 4:12; 1Te 2:9

Handelinge 20:35

Kruisverwysings

  • +Ef 4:28; 1Te 4:11; 2Te 3:8
  • +Ro 15:1
  • +Spr 19:17; Mt 10:8; Lu 6:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 17

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 7

    nr. 1 2018, bl. 5

    nr. 1 2016, bl. 6

    2013/11, bl. 8

    2008/11, bl. 6-7

    2006/4, bl. 6

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/8, bl. 18-22

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 1 2018, bl. 14-15

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 2 2017, bl. 13-14

    Nader aan Jehovah, bl. 300

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 8

    2011/7/1, bl. 7-8

    2005/8/1, bl. 6

    2002/9/1, bl. 9

    2001/7/1, bl. 12-17

    2000/11/15, bl. 10

    2000/9/15, bl. 23-24

    1992/1/15, bl. 12

    1990/12/1, bl. 18-19

    1990/6/15, bl. 22

    Getuig, bl. 172

    “My volgeling”, bl. 109-110

    Onderwyser, bl. 92-96

Handelinge 20:36

Kruisverwysings

  • +Han 21:5

Handelinge 20:37

Kruisverwysings

  • +Ge 45:14
  • +Ro 16:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 171-172

Handelinge 20:38

Kruisverwysings

  • +Han 20:25
  • +Han 15:3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 20:12Kor 2:13
Hand. 20:11Kor 16:5; 1Ti 1:3
Hand. 20:2Ro 12:8
Hand. 20:3Han 23:16; 25:3; 2Kor 11:26
Hand. 20:4Ro 16:21
Hand. 20:4Han 27:2
Hand. 20:4Han 16:1
Hand. 20:4Ef 6:21; Kol 4:7; 2Ti 4:12
Hand. 20:4Han 21:29; 2Ti 4:20
Hand. 20:5Han 16:11
Hand. 20:6Eks 12:14; 23:15
Hand. 20:62Ti 4:13
Hand. 20:71Kor 16:2
Hand. 20:8Han 1:13
Hand. 20:101Kn 17:21; 2Kn 4:34
Hand. 20:10Mt 9:24; Mr 5:39; Joh 11:40; Han 9:40
Hand. 20:16Han 18:21
Hand. 20:16Han 21:4; 24:17
Hand. 20:17Han 11:30
Hand. 20:18Han 16:6
Hand. 20:18Han 19:10
Hand. 20:192Kor 11:27
Hand. 20:191Kor 15:9; 1Te 2:6; 1Pe 5:3
Hand. 20:19Han 9:24; 20:3
Hand. 20:20Han 5:42
Hand. 20:20Mt 28:20; Han 20:27; 2Ti 4:2
Hand. 20:21Mr 1:15; Lu 24:47; Han 2:38
Hand. 20:21Han 18:5
Hand. 20:22Han 19:21
Hand. 20:23Han 21:4, 11
Hand. 20:23Han 9:16
Hand. 20:24Ro 8:35; 2Kor 4:16
Hand. 20:242Ti 4:7
Hand. 20:242Kor 4:1; 5:18
Hand. 20:24Ga 1:1
Hand. 20:242Kor 6:1
Hand. 20:26Ese 33:8; Han 18:6; 2Kor 7:2
Hand. 20:27Mt 28:20; Joh 15:15
Hand. 20:28Kol 4:17; 1Ti 4:16
Hand. 20:281Ti 3:2
Hand. 20:28Spr 27:23
Hand. 20:281Ti 3:1; Tit 1:5; Heb 13:17
Hand. 20:28Joh 21:15; Ef 4:11; 1Pe 5:2
Hand. 20:28Mt 26:28; Joh 6:54; 1Jo 1:7
Hand. 20:29Jes 56:11; Mt 7:15; 2Te 2:3; 2Pe 2:1
Hand. 20:302Ti 4:3
Hand. 20:30Ga 4:17; 1Ti 4:1; 1Jo 2:19
Hand. 20:31Han 19:10
Hand. 20:312Kor 2:4; 1Te 2:11
Hand. 20:32Han 14:23
Hand. 20:32Ro 16:25
Hand. 20:32De 33:3; Ef 1:18; Kol 1:12
Hand. 20:331Sa 12:3; Mt 10:8; 1Kor 9:12; 2Kor 7:2; Tit 1:7
Hand. 20:34Han 18:3; 1Kor 4:12; 1Te 2:9
Hand. 20:35Ef 4:28; 1Te 4:11; 2Te 3:8
Hand. 20:35Ro 15:1
Hand. 20:35Spr 19:17; Mt 10:8; Lu 6:38
Hand. 20:36Han 21:5
Hand. 20:37Ge 45:14
Hand. 20:37Ro 16:16
Hand. 20:38Han 20:25
Hand. 20:38Han 15:3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 20:1-38

Handelinge

20 En nadat die opskudding bedaar het, het Paulus die dissipels laat haal, en toe hy hulle aangemoedig en vaarwel gesê het,+ het hy vertrek om na Masedoʹnië te reis.+ 2 Nadat hy deur daardie streke gegaan en diegene wat daar was, met baie woorde aangemoedig het,+ het hy in Griekeland gekom. 3 En toe hy drie maande daar deurgebring het, het hy, omdat die Jode ’n komplot+ teen hom gesmee het toe hy op die punt gestaan het om na Sirië weg te seil, besluit om deur Masedoʹnië terug te keer. 4 Hy is vergesel van Soʹpater,+ die seun van Pirrus van Bereʹa, Aristarʹgus+ en Sekunʹdus van die Tessalonisense, en Gajus van Derbe, en Timoʹteus,+ en Tiʹgikus+ en Troʹfimus+ uit die landstreek Asië. 5 Hulle het vooruitgegaan en in Troas+ vir ons gewag; 6 maar ons het ná die dae van die ongesuurde koeke+ van Filipʹpi uitgevaar, en ons het binne vyf dae by hulle in Troas+ gekom; en daar het ons sewe dae deurgebring.

7 Op die eerste dag+ van die week, toe ons bymekaar was om te eet, het Paulus hulle begin toespreek, aangesien hy die volgende dag sou vertrek; en hy het sy toespraak tot middernag verleng. 8 En daar was ’n hele paar lampe in die bovertrek+ waar ons bymekaar was. 9 ’n Sekere jong man met die naam Euʹtigus, wat by die venster gesit het, het in ’n diep slaap geval terwyl Paulus aangehou praat het, en toe hy in die slaap inmekaarsak, het hy van die derde verdieping afgeval en is hy dood opgetel. 10 Maar Paulus het ondertoe gegaan, op hom geval+ en sy arms om hom geslaan en gesê: “HOU OP om ’n lawaai te maak, want sy siel is in hom.”+ 11 Hy het toe boontoe gegaan en die maaltyd begin en voedsel geëet, en nadat hy ’n hele ruk gepraat het, tot dagbreek toe, het hy eindelik vertrek. 12 En hulle het die seun lewend weggeneem en was uitermate vertroos.

13 Ons het toe vooruitgegaan na die boot en na Assus weggeseil, waar ons van plan was om Paulus aan boord te neem, want nadat hy instruksies hieromtrent gegee het, was hy self van plan om te voet te gaan. 14 En toe hy ons in Assus inhaal, het ons hom aan boord geneem en na Mitileʹne gegaan; 15 en ons het die volgende dag daarvandaan weggeseil en teenoor Chios gekom, maar die dag daarop het ons by Samos aangedoen, en nog ’n dag later het ons by Mileʹte aangekom. 16 Want Paulus het besluit om verby Eʹfese+ te seil, sodat hy geen tyd in die landstreek Asië sou deurbring nie; want hy het hom gehaas om, as hy enigsins kon, op die dag van die Pinksterfees in Jerusalem+ te wees.

17 Van Mileʹte af het hy egter na Eʹfese gestuur en die ouer manne+ van die gemeente laat roep. 18 Toe hulle by hom kom, het hy vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ek, van die eerste dag dat ek die landstreek Asië+ betree het, die hele tyd by julle was+ 19 en die Here as slaaf+ gedien het met die grootste ootmoed+ en trane en beproewinge wat deur die komplotte+ van die Jode oor my gekom het; 20 terwyl ek my nie daarvan weerhou het om julle alles te vertel wat nuttig is of om julle in die openbaar en van huis+ tot huis te leer+ nie. 21 Maar ek het aan Jode sowel as Grieke deeglik oor berou+ teenoor God en geloof in ons Here Jesus getuig.+ 22 En kyk! gebonde in die gees+ reis ek nou na Jerusalem, hoewel ek nie weet watter dinge daar met my sal gebeur nie, 23 behalwe dat die heilige gees+ van stad tot stad herhaaldelik aan my getuig en sê dat boeie en verdrukkinge op my wag.+ 24 Nietemin heg ek geen waarde aan my siel asof dit vir my dierbaar is nie,+ as ek maar net my loopbaan+ kan volbring en die bediening+ wat ek van die Here Jesus ontvang het,+ om deeglik van die goeie nuus van die onverdiende goedhartigheid van God te getuig.+

25 “En kyk! ek weet nou dat julle almal onder wie ek rondgegaan het om die koninkryk te verkondig, my aangesig nie meer sal sien nie. 26 Ek roep julle derhalwe op hierdie dag tot getuies dat ek rein is van die bloed+ van alle mense, 27 want ek het my nie daarvan weerhou om julle al die raad+ van God te vertel nie. 28 Let+ op julleself+ en op die hele kudde,+ waaronder die heilige gees julle as opsieners+ aangestel het, om as herders toesig te hou oor die gemeente van God,+ wat hy met die bloed+ van sy eie Seun gekoop het. 29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie, 30 en uit julle eie midde sal manne opstaan en verdraaide dinge+ spreek om die dissipels agter hulle aan weg te trek.+

31 “Bly dus wakker, en hou in gedagte dat ek drie jaar lank,+ nag en dag, nie opgehou het om elkeen met trane ernstig te vermaan nie.+ 32 En nou dra ek julle op aan God+ en aan die woord van sy onverdiende goedhartigheid, die woord wat julle kan opbou+ en julle die erfenis onder al die geheiligdes kan gee.+ 33 Ek het geen mens se silwer of goud of klere hebsugtig begeer nie.+ 34 Julle weet self dat hierdie hande voorsien het in my behoeftes+ en in dié van hulle wat by my was. 35 Ek het in alles vir julle getoon dat julle deur so te arbei+ die swakkes moet bystaan+ en die woorde van die Here Jesus in gedagte moet hou, toe hy self gesê het: ‘Dit verskaf groter geluk om te gee+ as om te ontvang.’”

36 En toe hy hierdie dinge gesê het, het hy saam met hulle almal neergekniel+ en gebid. 37 Daar het inderdaad ’n groot gehuil onder hulle almal ontstaan, en hulle het Paulus om die hals geval+ en hom teer gesoen,+ 38 want hulle was veral bedroef oor die woord wat hy gespreek het, dat hulle sy gesig+ nie meer sou sien nie. Toe het hulle hom na die boot begelei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel