Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 19:1

Kruisverwysings

  • +Han 18:24; 1Kor 3:5
  • +1Kor 16:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 160

Handelinge 19:2

Kruisverwysings

  • +Han 2:38
  • +Han 8:16

Handelinge 19:3

Kruisverwysings

  • +Han 18:25

Handelinge 19:4

Kruisverwysings

  • +Mt 3:11; Mr 1:4; Han 1:5
  • +Joh 1:15, 30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 30

Handelinge 19:5

Kruisverwysings

  • +Han 8:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1991/8/8, bl. 13

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 19

Handelinge 19:6

Kruisverwysings

  • +Han 8:17
  • +Han 2:4; 10:46; 1Kor 12:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1991/8/8, bl. 13

Handelinge 19:8

Kruisverwysings

  • +Lu 4:16; Han 13:5; 17:2
  • +Han 1:3; 28:23, 31

Handelinge 19:9

Kruisverwysings

  • +2Te 3:2
  • +Han 9:2; 22:4
  • +Mt 10:14; Ro 16:17
  • +Tit 3:10; 2Jo 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1834

    Getuig, bl. 160-161

Handelinge 19:10

Kruisverwysings

  • +Han 20:31
  • +Han 20:18; 2Ti 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 161

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 17-18

    2007/8/15, bl. 10

Handelinge 19:11

Kruisverwysings

  • +Han 14:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/11/15, bl. 5

Handelinge 19:12

Kruisverwysings

  • +Mr 6:56; Han 5:15
  • +Mt 10:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 162

    Die Wagtoring,

    1991/11/15, bl. 5

Handelinge 19:13

Kruisverwysings

  • +Mt 12:27
  • +Mr 9:38; Lu 9:49
  • +Han 16:18

Handelinge 19:15

Kruisverwysings

  • +Mt 8:29; Mr 1:24; Lu 4:34
  • +Han 16:17

Handelinge 19:16

Kruisverwysings

  • +Mt 8:28

Handelinge 19:17

Kruisverwysings

  • +Han 2:43; 5:5
  • +2Te 1:12

Handelinge 19:18

Kruisverwysings

  • +Mt 3:6; Jak 5:16

Handelinge 19:19

Kruisverwysings

  • +De 18:10; Da 2:2; Han 8:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 24

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/4, bl. 22-23

    Die Wagtoring,

    2014/11/1, bl. 6-7

    1994/9/1, bl. 26

    1990/6/15, bl. 20

    Getuig, bl. 162-163

    Ontwaak!,

    2000/7/22, bl. 6-7

Handelinge 19:20

Kruisverwysings

  • +Han 6:7; 12:24; Kol 1:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/4/1, bl. 10, 12

Handelinge 19:21

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:5
  • +Han 20:22; Ro 15:25
  • +Han 23:11; Ro 1:15

Handelinge 19:22

Kruisverwysings

  • +Han 16:1
  • +2Ti 4:20

Handelinge 19:23

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:8
  • +Han 9:2; 19:9; 22:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 163

Handelinge 19:24

Kruisverwysings

  • +Han 16:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/1, bl. 19

    1990/5/15, bl. 26

Handelinge 19:25

Kruisverwysings

  • +Ps 115:4
  • +Op 18:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 162

Handelinge 19:26

Kruisverwysings

  • +Ef 1:1
  • +De 4:28; 1Kr 16:26; Jes 44:10; Jer 10:3; Han 17:29; 1Kor 8:4

Handelinge 19:27

Kruisverwysings

  • +Han 19:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 161, 163

    Die Wagtoring,

    1990/5/15, bl. 26

Handelinge 19:29

Kruisverwysings

  • +Han 20:4; Kol 4:10; Flm 24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/15, bl. 10

Handelinge 19:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 164

Handelinge 19:32

Kruisverwysings

  • +Han 21:34

Handelinge 19:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 163-164

Handelinge 19:34

Kruisverwysings

  • +Han 19:28

Handelinge 19:35

Kruisverwysings

  • +Spr 15:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 20

    God se woord, bl. 64-65

Handelinge 19:36

Kruisverwysings

  • +Spr 14:29

Handelinge 19:38

Kruisverwysings

  • +Han 19:24
  • +Han 17:34
  • +Han 13:7; 18:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 20

Handelinge 19:39

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 20

Handelinge 19:40

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 20

Handelinge 19:41

Kruisverwysings

  • +Pr 9:17
  • +Han 19:32

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 19:1Han 18:24; 1Kor 3:5
Hand. 19:11Kor 16:8
Hand. 19:2Han 2:38
Hand. 19:2Han 8:16
Hand. 19:3Han 18:25
Hand. 19:4Mt 3:11; Mr 1:4; Han 1:5
Hand. 19:4Joh 1:15, 30
Hand. 19:5Han 8:16
Hand. 19:6Han 8:17
Hand. 19:6Han 2:4; 10:46; 1Kor 12:10
Hand. 19:8Lu 4:16; Han 13:5; 17:2
Hand. 19:8Han 1:3; 28:23, 31
Hand. 19:92Te 3:2
Hand. 19:9Han 9:2; 22:4
Hand. 19:9Mt 10:14; Ro 16:17
Hand. 19:9Tit 3:10; 2Jo 10
Hand. 19:10Han 20:31
Hand. 19:10Han 20:18; 2Ti 1:15
Hand. 19:11Han 14:3
Hand. 19:12Mr 6:56; Han 5:15
Hand. 19:12Mt 10:1
Hand. 19:13Mt 12:27
Hand. 19:13Mr 9:38; Lu 9:49
Hand. 19:13Han 16:18
Hand. 19:15Mt 8:29; Mr 1:24; Lu 4:34
Hand. 19:15Han 16:17
Hand. 19:16Mt 8:28
Hand. 19:17Han 2:43; 5:5
Hand. 19:172Te 1:12
Hand. 19:18Mt 3:6; Jak 5:16
Hand. 19:19De 18:10; Da 2:2; Han 8:9
Hand. 19:20Han 6:7; 12:24; Kol 1:6
Hand. 19:211Kor 16:5
Hand. 19:21Han 20:22; Ro 15:25
Hand. 19:21Han 23:11; Ro 1:15
Hand. 19:22Han 16:1
Hand. 19:222Ti 4:20
Hand. 19:232Kor 1:8
Hand. 19:23Han 9:2; 19:9; 22:4
Hand. 19:24Han 16:16
Hand. 19:25Ps 115:4
Hand. 19:25Op 18:15
Hand. 19:26Ef 1:1
Hand. 19:26De 4:28; 1Kr 16:26; Jes 44:10; Jer 10:3; Han 17:29; 1Kor 8:4
Hand. 19:27Han 19:34
Hand. 19:29Han 20:4; Kol 4:10; Flm 24
Hand. 19:32Han 21:34
Hand. 19:34Han 19:28
Hand. 19:35Spr 15:18
Hand. 19:36Spr 14:29
Hand. 19:38Han 19:24
Hand. 19:38Han 17:34
Hand. 19:38Han 13:7; 18:12
Hand. 19:41Pr 9:17
Hand. 19:41Han 19:32
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 19:1-41

Handelinge

19 In die loop van gebeurtenisse het Paulus, terwyl Apolʹlos+ in Korinte was, deur die binneland gegaan en na Eʹfese+ afgekom en ’n aantal dissipels gevind; 2 en hy het vir hulle gesê: “Het julle heilige gees ontvang+ toe julle gelowiges geword het?” Hulle het vir hom gesê: “Ons het nog nooit eens gehoor dat daar ’n heilige gees is nie.”+ 3 En hy het gesê: “Waarin is julle dan gedoop?” Hulle het gesê: “In Johannes se doop.”+ 4 Paulus het gesê: “Johannes het gedoop met die doop as ’n simbool van berou+ en vir die volk gesê om in die een te glo wat ná hom kom,+ dit is in Jesus.” 5 Toe hulle dit hoor, is hulle in die naam van die Here Jesus gedoop.+ 6 En toe Paulus hulle die hande oplê,+ het die heilige gees op hulle gekom, en hulle het begin om in tale te praat en te profeteer.+ 7 Daar was altesaam omtrent twaalf manne.

8 Hy het in die sinagoge ingegaan+ en drie maande lank met vrymoedigheid gespreek, terwyl hy toesprake gehou en oorredingskrag gebruik het aangaande die koninkryk+ van God. 9 Maar toe party aanhou om hulle te verhard en steeds nie geglo het nie+ en voor die menigte kwaadgespreek het van Die Weg,+ het hy van hulle weggegaan+ en die dissipels van hulle afgesonder+ en elke dag toesprake in die skoolouditorium van Tiranʹnus gehou. 10 Dit het twee jaar lank so aangehou,+ sodat almal wat in die landstreek Asië+ gewoon het, die woord van die Here gehoor het, Jode sowel as Grieke.

11 En God het buitengewone kragtige werke deur die hande van Paulus bly verrig,+ 12 sodat selfs doeke en voorskote van sy liggaam af na die siekes geneem is,+ en die kwale het hulle verlaat, en die bose geeste het uitgekom.+ 13 Maar sommige van die rondtrekkende Jode wat demone+ uitgedryf het, het ook onderneem om die naam van die Here Jesus+ te noem oor dié wat die bose geeste gehad het deur te sê: “Ek gelas julle plegtig+ by Jesus wat deur Paulus verkondig word.” 14 En daar was sewe seuns van ’n sekere Skeva, ’n Joodse hoofpriester, wat dit gedoen het. 15 Maar die bose gees het geantwoord en vir hulle gesê: “Ek ken Jesus+ en ek is met Paulus bekend;+ maar wie is julle?” 16 Daarop het die man in wie die bose gees was, op hulle gespring,+ die een na die ander oormeester en die oorhand oor hulle gekry, sodat hulle naak en gewond uit daardie huis gevlug het. 17 Dit het aan almal, die Jode sowel as die Grieke wat in Eʹfese gewoon het, bekend geword; en vrees+ het op hulle almal geval, en die naam van die Here Jesus is voortdurend groot gemaak.+ 18 En baie van dié wat gelowiges geword het, het gekom en hulle gebruike openlik bely+ en bekend gemaak. 19 Ja, heelparty van dié wat toorkunste+ beoefen het, het hulle boeke bymekaargebring en voor almal verbrand. En hulle het die waarde daarvan bereken en gevind dat dit vyftigduisend silwerstukke werd was. 20 So het die woord van Jehovah op ’n magtige wyse bly groei en seëvier.+

21 En toe hierdie dinge volbring is, het Paulus hom in sy gees voorgeneem dat hy, nadat hy deur Masedoʹnië+ en Agaʹje gegaan het, na Jerusalem sou reis+ en het gesê: “Nadat ek daar gekom het, moet ek Rome ook sien.”+ 22 Toe het hy twee van dié wat hom gedien het, Timoʹteus+ en Erasʹtus,+ na Masedoʹnië gestuur, maar hy het ’n tyd lank in die landstreek Asië vertoef.

23 In dié tyd het daar ’n groot opskudding+ aangaande Die Weg+ ontstaan. 24 Want ’n sekere man met die naam Demeʹtrius, ’n silwersmid, het aan die vakmanne groot wins+ verskaf deur silwertempeltjies van Arʹtemis te maak; 25 en hy het hulle en dié wat aan sulke dinge gewerk het,+ bymekaargeroep en gesê: “Manne, julle weet goed dat ons ons voorspoed aan hierdie bedryf te danke het.+ 26 Ook sien en hoor julle hoe hierdie Paulus nie net in Eʹfese+ nie, maar in byna die hele landstreek Asië ’n aansienlike menigte oorreed het en hulle tot ’n ander mening gebring het deur te sê dat dié wat met hande gemaak word,+ nie gode is nie. 27 Bowendien bestaan die gevaar nie net dat hierdie bedryf van ons ’n slegte naam sal kry nie, maar ook dat die tempel van die groot godin Arʹtemis+ as niks geag sal word nie, en selfs haar luisterrykheid, wat deur die hele landstreek Asië en die bewoonde aarde aanbid word, is op die punt om tot niet gemaak te word.” 28 Toe die mense dit hoor en met toorn vervul is, het hulle begin uitroep en gesê: “Groot is Arʹtemis van die Efesiërs!”

29 Toe het die stad heeltemal in verwarring geraak, en hulle het soos een man die teater ingestorm en die Masedoniërs Gajus en Aristarʹgus,+ reisgenote van Paulus, met geweld saamgeneem. 30 Wat Paulus betref, hy was bereid om na die volk toe in te gaan, maar die dissipels het hom dit nie toegelaat nie. 31 Selfs party van die kommissarisse van feeste en spele, wat hom vriendelikgesind was, het na hom gestuur en hom dringend begin versoek om hom nie in die teater te waag nie. 32 Feit is dat party dít en ander dát uitgeroep het;+ want die vergadering was in verwarring, en die meeste van hulle het nie geweet waarom hulle bymekaargekom het nie. 33 Tesame het hulle Aleksander toe uit die skare gebring, aangesien die Jode hom vorentoe gestoot het; en Aleksander het met sy hand beduie en wou hom voor die volk verdedig. 34 Maar toe hulle bemerk dat hy ’n Jood is, het daar een uitroep van hulle almal opgegaan terwyl hulle omtrent twee uur lank geskreeu het: “Groot+ is Arʹtemis van die Efesiërs!”

35 Toe die stadskrywer die skare uiteindelik tot bedaring gebring het,+ het hy gesê: “Manne van Eʹfese, watter mens is daar tog wat nie weet dat die stad van die Efesiërs die tempelbewaarder is van die groot Arʹtemis en van die beeld wat uit die hemel geval het nie? 36 Aangesien hierdie dinge dan onbetwisbaar is, betaam dit julle om kalm te bly en nie oorhaastig te handel nie.+ 37 Want julle het hierdie manne gebring, wat nie tempelrowers is nie en ook nie lasteraars van ons godin nie. 38 As Demeʹtrius+ en die vakmanne saam met hom dan ’n saak teen iemand het—daar word hofdae+ gehou en daar is prokonsuls;+ laat hulle aanklagte teen mekaar inbring. 39 Maar as julle iets verders verlang, moet dit in ’n wettige vergadering beslis word. 40 Want ons loop inderdaad gevaar om van opstand aangekla te word oor vandag se aangeleentheid, aangesien daar geen enkele grond bestaan wat ons in staat sal stel om ’n rede te gee vir hierdie wanordelike skare oproeriges nie.” 41 En toe hy hierdie dinge gesê het,+ het hy die vergadering ontbind.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel