Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 11:1

Kruisverwysings

  • +Sag 2:11; Lu 2:32; Han 14:27

Handelinge 11:2

Kruisverwysings

  • +Han 10:45; Ga 2:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 21-22

Handelinge 11:6

Kruisverwysings

  • +Han 10:12

Handelinge 11:7

Kruisverwysings

  • +Han 10:13

Handelinge 11:8

Kruisverwysings

  • +Ese 4:14; Mt 15:11; Han 10:14

Handelinge 11:9

Kruisverwysings

  • +Han 15:9

Handelinge 11:10

Kruisverwysings

  • +Han 10:16

Handelinge 11:11

Kruisverwysings

  • +Han 10:17

Handelinge 11:12

Kruisverwysings

  • +Joh 16:13; Han 10:19
  • +Han 10:23; 15:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 71-72

Handelinge 11:13

Kruisverwysings

  • +Han 10:30

Handelinge 11:14

Kruisverwysings

  • +Han 16:30

Handelinge 11:15

Kruisverwysings

  • +Han 2:4

Handelinge 11:16

Kruisverwysings

  • +Mt 3:11; Mr 1:8; Lu 3:16; Han 1:5
  • +Jes 44:3; Jl 2:28; Joh 1:33; Han 2:17

Handelinge 11:17

Kruisverwysings

  • +Han 15:8; Ga 3:2
  • +Da 4:35; Han 10:47

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 73

Handelinge 11:18

Kruisverwysings

  • +Han 21:14
  • +Lu 2:20; Han 13:48; 14:27
  • +Jes 11:10; Han 17:30; 20:21; Ro 10:12; 15:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/7/15, bl. 16

Handelinge 11:19

Kruisverwysings

  • +Han 8:1
  • +Han 21:2
  • +Han 21:3
  • +Mt 10:6

Handelinge 11:20

Kruisverwysings

  • +Han 6:1; 9:29
  • +Mr 13:10; Ef 3:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 74

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 24-25

    1989/1/1, bl. 11

Handelinge 11:21

Kruisverwysings

  • +Lu 1:66
  • +Han 2:47; 9:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/1/1, bl. 11-12

Handelinge 11:22

Kruisverwysings

  • +Han 4:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 25

Handelinge 11:23

Kruisverwysings

  • +Heb 12:15
  • +3Jo 4
  • +Han 13:43; 14:22

Handelinge 11:24

Kruisverwysings

  • +Han 2:47; 4:4; 5:14; 9:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 25

Handelinge 11:25

Kruisverwysings

  • +Han 21:39
  • +Han 9:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 25

Handelinge 11:26

Kruisverwysings

  • +Han 9:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 74-76

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 25-26

    1990/6/1, bl. 19

    Verkondigers, bl. 149-150

Handelinge 11:27

Kruisverwysings

  • +Han 13:1; 15:32; 1Kor 12:28; Ef 4:11

Handelinge 11:28

Kruisverwysings

  • +Han 21:10
  • +Mt 24:7; Lu 4:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2011/4, bl. 11-12

    Getuig, bl. 74-76

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 19-20

    1989/12/15, bl. 19

Handelinge 11:29

Kruisverwysings

  • +2Kor 8:12
  • +Le 25:35; Spr 3:27; Han 24:17; Ro 15:26; 1Kor 16:1; Ga 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/4/15, bl. 21

Handelinge 11:30

Kruisverwysings

  • +Han 12:25; Ga 2:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 11:1Sag 2:11; Lu 2:32; Han 14:27
Hand. 11:2Han 10:45; Ga 2:12
Hand. 11:6Han 10:12
Hand. 11:7Han 10:13
Hand. 11:8Ese 4:14; Mt 15:11; Han 10:14
Hand. 11:9Han 15:9
Hand. 11:10Han 10:16
Hand. 11:11Han 10:17
Hand. 11:12Joh 16:13; Han 10:19
Hand. 11:12Han 10:23; 15:7
Hand. 11:13Han 10:30
Hand. 11:14Han 16:30
Hand. 11:15Han 2:4
Hand. 11:16Mt 3:11; Mr 1:8; Lu 3:16; Han 1:5
Hand. 11:16Jes 44:3; Jl 2:28; Joh 1:33; Han 2:17
Hand. 11:17Han 15:8; Ga 3:2
Hand. 11:17Da 4:35; Han 10:47
Hand. 11:18Han 21:14
Hand. 11:18Lu 2:20; Han 13:48; 14:27
Hand. 11:18Jes 11:10; Han 17:30; 20:21; Ro 10:12; 15:9
Hand. 11:19Han 8:1
Hand. 11:19Han 21:2
Hand. 11:19Han 21:3
Hand. 11:19Mt 10:6
Hand. 11:20Han 6:1; 9:29
Hand. 11:20Mr 13:10; Ef 3:8
Hand. 11:21Lu 1:66
Hand. 11:21Han 2:47; 9:35
Hand. 11:22Han 4:36
Hand. 11:23Heb 12:15
Hand. 11:233Jo 4
Hand. 11:23Han 13:43; 14:22
Hand. 11:24Han 2:47; 4:4; 5:14; 9:31
Hand. 11:25Han 21:39
Hand. 11:25Han 9:30
Hand. 11:26Han 9:2
Hand. 11:27Han 13:1; 15:32; 1Kor 12:28; Ef 4:11
Hand. 11:28Han 21:10
Hand. 11:28Mt 24:7; Lu 4:25
Hand. 11:292Kor 8:12
Hand. 11:29Le 25:35; Spr 3:27; Han 24:17; Ro 15:26; 1Kor 16:1; Ga 2:10
Hand. 11:30Han 12:25; Ga 2:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 11:1-30

Handelinge

11 En die apostels en die broers wat in Judeʹa was, het gehoor dat mense van die nasies+ ook die woord van God ontvang het. 2 En toe Petrus na Jerusalem opkom, het die voorstanders van die besnydenis+ met hom begin twis 3 en gesê dat hy ingegaan het in die huis van manne wat nie besny is nie en saam met hulle geëet het. 4 Hierop het Petrus begin en vir hulle die besonderhede uiteengesit en gesê:

5 “Ek was in die stad Joppe besig om te bid, en in ’n verrukking het ek ’n visioen gesien: die een of ander soort voorwerp het neergedaal soos ’n groot linnelaken wat aan sy vier punte uit die hemel neergelaat word, en dit het tot reg by my gekom. 6 Toe ek daarin tuur, het ek opgelet en viervoetige diere van die aarde en wilde diere en kruipende diere en voëls van die hemel gesien.+ 7 Ek het ook ’n stem vir my hoor sê: ‘Staan op, Petrus, slag en eet!’+ 8 Maar ek het gesê: ‘Nooit nie, Here, want iets wat verontreinig of onrein is, het nog nooit in my mond ingegaan nie.’+ 9 Die tweede keer het die stem uit die hemel geantwoord: ‘Hou op om die dinge wat God gereinig het, verontreinig te noem.’+ 10 Dit het ’n derde keer gebeur, en alles is weer in die hemel opgetrek.+ 11 En kyk! op daardie oomblik het daar drie manne wat van Sesareʹa af na my toe gestuur is, by die huis gestaan waarin ons was.+ 12 Toe het die gees+ vir my gesê om saam met hulle te gaan sonder om enigsins te twyfel. Maar hierdie ses broers het ook saam met my gegaan, en ons het in die huis van die man ingegaan.+

13 “Hy het vir ons vertel hoe hy die engel in sy huis sien staan het, wat gesê het: ‘Stuur manne na Joppe en laat Simon haal, wat die bynaam Petrus het,+ 14 en hy sal dié dinge tot jou spreek waardeur jy en al jou huisgenote gered kan word.’+ 15 Maar toe ek begin praat, het die heilige gees op hulle geval, net soos ook op ons in die begin.+ 16 Hierop het ek die woord van die Here onthou, hoe hy gesê het: ‘Johannes het wel met water+ gedoop, maar julle sal in heilige gees gedoop word.’+ 17 As God dan aan hulle dieselfde vrye gawe gegee het as ook aan ons wat in die Here Jesus Christus geglo het,+ wie was ek dan dat ek God sou kon verhinder?”+

18 En toe hulle hierdie dinge hoor, het hulle daarin berus,+ en hulle het God verheerlik+ en gesê: “So het God dan ook aan mense van die nasies berou geskenk wat tot die lewe lei.”+

19 Toe het dié wat verstrooi+ is deur die verdrukking wat oor Steʹfanus ontstaan het, tot by Feniʹsië+ en Siprus+ en Antiogiʹë gegaan, maar hulle het die woord tot niemand anders as net Jode gespreek nie.+ 20 Onder hulle was daar egter party manne van Siprus en Sireʹne wat na Antiogiʹë gekom en met die Griekssprekendes+ begin praat het en die goeie nuus van die Here Jesus bekend gemaak het.+ 21 En die hand van Jehovah+ was met hulle, en ’n groot aantal wat gelowiges geword het, het hulle tot die Here gekeer.+

22 Die gemeente wat in Jerusalem was, het die berig oor hulle te hore gekom, en hulle het Barʹnabas+ tot by Antiogiʹë uitgestuur. 23 Toe hy daar aankom en die onverdiende goedhartigheid+ van God sien, was hy bly+ en het hy hulle almal begin aanmoedig om met hartlike voorneme voort te gaan in die Here;+ 24 want hy was ’n goeie man en vol heilige gees en geloof. En ’n aansienlike menigte is tot die Here bygevoeg.+ 25 Toe het hy na Tarsus+ vertrek om deeglik na Saulus+ te soek, 26 en nadat hy hom gevind het, het hy hom na Antiogiʹë gebring. So het dit gekom dat hulle ’n hele jaar lank saam met hulle in die gemeente bymekaargekom en ’n aansienlike menigte geleer het, en dit was in Antiogiʹë dat die dissipels vir die eerste keer deur goddelike voorsienigheid Christene genoem is.+

27 En in hierdie dae het profete+ van Jerusalem na Antiogiʹë afgekom. 28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees begin aandui dat daar weldra ’n groot hongersnood oor die hele bewoonde aarde sou kom;+ wat dan ook in die tyd van Claudius plaasgevind het. 29 Toe het die dissipels besluit om, elkeen volgens wat hy kon bekostig,+ iets vir noodleniging+ aan die broers te stuur wat in Judeʹa woon; 30 en hulle het dit dan ook gedoen en dit deur die hand van Barʹnabas en Saulus aan die ouer manne gestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel