Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 10:1

Kruisverwysings

  • +Mt 8:5
  • +Han 27:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 70

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 18-19

    1990/5/15, bl. 25

    1986/9/1, bl. 19

Handelinge 10:2

Kruisverwysings

  • +Han 8:2; 22:12
  • +Spr 14:2
  • +Lu 7:5; Han 8:21
  • +Mt 7:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/1/15, bl. 6

Handelinge 10:3

Kruisverwysings

  • +Han 3:1
  • +Han 9:10
  • +Lu 1:11

Handelinge 10:4

Kruisverwysings

  • +Ps 65:2; Spr 15:8
  • +Spr 15:29; Da 10:12; Joh 9:31; 1Pe 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 18-19

    1990/1/15, bl. 6

Handelinge 10:6

Kruisverwysings

  • +Han 9:43; 10:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/6/1, bl. 18

    Getuig, bl. 69

Handelinge 10:7

Kruisverwysings

  • +Mt 8:9

Handelinge 10:8

Kruisverwysings

  • +Han 11:13

Handelinge 10:9

Kruisverwysings

  • +De 22:8
  • +Da 6:10; 1Te 5:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/5/15, bl. 25

Handelinge 10:10

Kruisverwysings

  • +Han 11:5; 22:17

Handelinge 10:11

Kruisverwysings

  • +Ese 1:1; Han 7:56; Op 19:11

Handelinge 10:12

Kruisverwysings

  • +Han 11:6

Handelinge 10:13

Kruisverwysings

  • +Han 11:7

Handelinge 10:14

Kruisverwysings

  • +Le 11:4, 13; 20:25; De 14:3, 19; Ese 4:14

Handelinge 10:15

Kruisverwysings

  • +Mt 15:11; Han 10:28; Ro 14:14; 1Ti 4:4; Tit 1:15

Handelinge 10:16

Kruisverwysings

  • +Han 11:10

Handelinge 10:17

Kruisverwysings

  • +Han 11:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 71

Handelinge 10:19

Kruisverwysings

  • +Han 13:2; 15:28; 16:6; 20:23

Handelinge 10:20

Kruisverwysings

  • +Han 11:12

Handelinge 10:22

Kruisverwysings

  • +Han 10:1
  • +Han 22:12

Handelinge 10:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/3/15, bl. 3-4

    Getuig, bl. 71-72, 75

Handelinge 10:26

Kruisverwysings

  • +Lu 4:8; Han 14:15; Op 19:10; 22:9

Handelinge 10:28

Kruisverwysings

  • +Joh 4:9; 18:28
  • +Han 10:45; 15:8; Ef 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 71-72

Handelinge 10:30

Kruisverwysings

  • +Han 11:13
  • +Mt 28:3; Han 1:10

Handelinge 10:31

Kruisverwysings

  • +Da 10:12; Heb 6:10

Handelinge 10:32

Kruisverwysings

  • +Han 10:18
  • +Han 9:43

Handelinge 10:33

Kruisverwysings

  • +Han 10:42

Handelinge 10:34

Kruisverwysings

  • +De 10:17; 2Kr 19:7; Job 34:19; Ro 2:11; Ga 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 5

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 7

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/8, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2013/6/1, bl. 8

    2009/9/1, bl. 29

    2004/2/1, bl. 30

    1993/9/15, bl. 5

    1989/1/1, bl. 11

    1988/5/15, bl. 10-20

    Getuig, bl. 72

    “Hele Skrif”, bl. 201-202

Handelinge 10:35

Kruisverwysings

  • +Ro 2:13; 1Kor 12:13; Ga 3:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 5

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 7

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/8, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2013/6/1, bl. 8

    2010/10/1, bl. 11

    2004/2/1, bl. 30

    1988/5/15, bl. 10-20

    Getuig, bl. 72

    “Hele Skrif”, bl. 201-202

Handelinge 10:36

Kruisverwysings

  • +Ps 107:20; 147:18
  • +Jes 52:7; Na 1:15
  • +Da 7:14; Mt 28:18; Ro 14:9; Ef 1:20; Op 19:16

Handelinge 10:37

Kruisverwysings

  • +Lu 4:14

Handelinge 10:38

Kruisverwysings

  • +Jes 11:2; 42:1; 61:1; Mt 3:16; Heb 1:9
  • +Lu 13:16
  • +Joh 3:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/7, bl. 31

    Leer uit die Bybel, bl. 186-187

Handelinge 10:39

Kruisverwysings

  • +Han 2:23; Ga 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘Goeie land’, bl. 28

Handelinge 10:40

Kruisverwysings

  • +Jon 1:17; 2:10; Han 2:24; 1Kor 15:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 6 2017, bl. 9

Handelinge 10:41

Kruisverwysings

  • +Joh 14:22
  • +Lu 24:30; Joh 21:13

Handelinge 10:42

Kruisverwysings

  • +Mt 28:19; Han 1:8
  • +Joh 5:22; Han 17:31; Ro 14:9; 2Kor 5:10; 2Ti 4:1; 1Pe 4:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 16, 19

    2005/1/1, bl. 12

    Koninkryksbediening,

    2003/2, bl. 3

Handelinge 10:43

Kruisverwysings

  • +Jes 53:11; Jer 31:34; Ese 34:23; Da 9:24; Lu 24:27; Op 19:10
  • +Ro 10:11; Ga 3:22

Handelinge 10:44

Kruisverwysings

  • +Han 4:31; 8:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 72

    Die Wagtoring,

    1989/1/1, bl. 11

Handelinge 10:45

Kruisverwysings

  • +Ga 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 72

Handelinge 10:46

Kruisverwysings

  • +Han 2:4; 19:6

Handelinge 10:47

Kruisverwysings

  • +Mt 3:11; Han 8:36; 11:17

Handelinge 10:48

Kruisverwysings

  • +Mt 16:19; Han 2:38; 19:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 10:1Mt 8:5
Hand. 10:1Han 27:1
Hand. 10:2Han 8:2; 22:12
Hand. 10:2Spr 14:2
Hand. 10:2Lu 7:5; Han 8:21
Hand. 10:2Mt 7:7
Hand. 10:3Han 3:1
Hand. 10:3Han 9:10
Hand. 10:3Lu 1:11
Hand. 10:4Ps 65:2; Spr 15:8
Hand. 10:4Spr 15:29; Da 10:12; Joh 9:31; 1Pe 3:12
Hand. 10:6Han 9:43; 10:32
Hand. 10:7Mt 8:9
Hand. 10:8Han 11:13
Hand. 10:9De 22:8
Hand. 10:9Da 6:10; 1Te 5:17
Hand. 10:10Han 11:5; 22:17
Hand. 10:11Ese 1:1; Han 7:56; Op 19:11
Hand. 10:12Han 11:6
Hand. 10:13Han 11:7
Hand. 10:14Le 11:4, 13; 20:25; De 14:3, 19; Ese 4:14
Hand. 10:15Mt 15:11; Han 10:28; Ro 14:14; 1Ti 4:4; Tit 1:15
Hand. 10:16Han 11:10
Hand. 10:17Han 11:11
Hand. 10:19Han 13:2; 15:28; 16:6; 20:23
Hand. 10:20Han 11:12
Hand. 10:22Han 10:1
Hand. 10:22Han 22:12
Hand. 10:26Lu 4:8; Han 14:15; Op 19:10; 22:9
Hand. 10:28Joh 4:9; 18:28
Hand. 10:28Han 10:45; 15:8; Ef 3:6
Hand. 10:30Han 11:13
Hand. 10:30Mt 28:3; Han 1:10
Hand. 10:31Da 10:12; Heb 6:10
Hand. 10:32Han 10:18
Hand. 10:32Han 9:43
Hand. 10:33Han 10:42
Hand. 10:34De 10:17; 2Kr 19:7; Job 34:19; Ro 2:11; Ga 2:6
Hand. 10:35Ro 2:13; 1Kor 12:13; Ga 3:28
Hand. 10:36Ps 107:20; 147:18
Hand. 10:36Jes 52:7; Na 1:15
Hand. 10:36Da 7:14; Mt 28:18; Ro 14:9; Ef 1:20; Op 19:16
Hand. 10:37Lu 4:14
Hand. 10:38Jes 11:2; 42:1; 61:1; Mt 3:16; Heb 1:9
Hand. 10:38Lu 13:16
Hand. 10:38Joh 3:2
Hand. 10:39Han 2:23; Ga 3:13
Hand. 10:40Jon 1:17; 2:10; Han 2:24; 1Kor 15:4
Hand. 10:41Joh 14:22
Hand. 10:41Lu 24:30; Joh 21:13
Hand. 10:42Mt 28:19; Han 1:8
Hand. 10:42Joh 5:22; Han 17:31; Ro 14:9; 2Kor 5:10; 2Ti 4:1; 1Pe 4:5
Hand. 10:43Jes 53:11; Jer 31:34; Ese 34:23; Da 9:24; Lu 24:27; Op 19:10
Hand. 10:43Ro 10:11; Ga 3:22
Hand. 10:44Han 4:31; 8:15
Hand. 10:45Ga 3:14
Hand. 10:46Han 2:4; 19:6
Hand. 10:47Mt 3:11; Han 8:36; 11:17
Hand. 10:48Mt 16:19; Han 2:38; 19:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 10:1-48

Handelinge

10 En in Sesareʹa was daar ’n sekere man met die naam Kornelius, ’n leëroffisier+ van die Italiaanse afdeling,+ soos dit genoem is, 2 ’n vroom man+ en iemand wat saam met al sy huisgenote God gevrees het,+ en hy het baie barmhartigheidsgawes aan die volk gegee+ en voortdurend smeekbedes tot God gedoen.+ 3 Omstreeks die negende uur+ van die dag het hy duidelik in ’n visioen+ gesien hoe ’n engel+ van God na hom toe inkom en vir hom sê: “Kornelius!” 4 Die man het hom aangestaar en bang geword en gesê: “Wat is dit, Here?” Hy het vir hom gesê: “Jou gebede+ en barmhartigheidsgawes het as ’n gedagtenis voor God opgestyg.+ 5 Stuur dan nou manne na Joppe en laat haal ’n sekere Simon wat die bynaam Petrus het. 6 Hierdie man gaan as gas tuis by ’n sekere Simon, ’n leerlooier, wat ’n huis by die see het.”+ 7 Onmiddellik nadat die engel wat met hom gepraat het, weggegaan het, het hy twee van sy huisknegte geroep en ’n vroom soldaat uit dié wat voortdurend tot sy beskikking was,+ 8 en hy het hulle alles vertel en hulle na Joppe gestuur.+

9 Die volgende dag, terwyl hulle hulle reis voortgesit en die stad genader het, het Petrus omstreeks die sesde uur na die dak+ opgegaan om te bid.+ 10 Maar hy het baie honger geword en wou eet. Terwyl hulle iets voorberei het, het daar ’n verrukking+ oor hom gekom 11 en het hy die hemel geopend gesien+ en die een of ander soort voorwerp sien neerdaal soos ’n groot linnelaken wat aan sy vier punte op die aarde neergelaat word; 12 en daarin was allerhande viervoetige diere en kruipende diere van die aarde en voëls van die hemel.+ 13 En ’n stem het tot hom gekom: “Staan op, Petrus, slag en eet!”+ 14 Maar Petrus het gesê: “Nooit nie, Here, want ek het nog nooit iets geëet wat verontreinig en onrein is nie.”+ 15 En die stem het weer met hom gepraat, vir die tweede keer: “Hou op om die dinge wat God gereinig het, verontreinig te noem.”+ 16 Dit het ’n derde keer gebeur, en onmiddellik is die voorwerp in die hemel opgeneem.+

17 En terwyl Petrus by homself heel dronkgeslaan was oor wat die visioen wat hy gesien het, tog kon beteken, kyk! toe het die manne wat deur Kornelius gestuur is, al na Simon se huis navraag gedoen en daar by die poort gestaan.+ 18 En hulle het uitgeroep en gevra of Simon, wat die bynaam Petrus het, as gas daar tuisgaan. 19 Terwyl Petrus oor die visioen nagedink het, het die gees+ gesê: “Kyk! Drie manne soek jou. 20 Maar staan op, gaan ondertoe en gaan saam met hulle sonder om enigsins te twyfel, want ek het hulle gestuur.”+ 21 Toe het Petrus ondertoe gegaan na die manne en gesê: “Kyk! Dit is vir my wat julle soek. Om watter rede is julle hier?” 22 Hulle het gesê: “Kornelius, ’n leëroffisier, ’n man wat regverdig is en God vrees+ en deur die hele Joodse nasie gunstig vermeld word,+ is deur ’n heilige engel goddelike instruksies gegee om u na sy huis te laat haal en te hoor wat u te sê het.” 23 Hy het hulle dus ingenooi en gasvryheid aan hulle bewys.

Die volgende dag het hy opgestaan en saam met hulle vertrek, en party van die broers wat uit Joppe was, het saam met hom gegaan. 24 Die dag daarna het hy in Sesareʹa ingegaan. Kornelius het hulle natuurlik verwag en het reeds sy familielede en intieme vriende bymekaargeroep. 25 Toe Petrus ingaan, het Kornelius hom tegemoetgekom, voor sy voete neergeval en aan hom hulde bewys. 26 Maar Petrus het hom opgehelp en gesê: “Staan op; ek is self ook ’n mens.”+ 27 En terwyl hy met hom gepraat het, het hy na binne gegaan en baie mense gevind wat bymekaargekom het, 28 en hy het vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ongeoorloof dit vir ’n Jood is om by iemand van ’n ander ras aan te sluit of hom te nader;+ en tog het God vir my gewys dat ek geen mens verontreinig of onrein moet noem nie.+ 29 Gevolglik het ek dan sonder beswaar gekom toe ek gehaal is. Daarom vra ek om watter rede julle my laat haal het.”

30 Daarop het Kornelius gesê: “Vier dae gelede, van hierdie uur af gereken, was ek besig om op die negende uur+ in my huis te bid, en kyk! ’n man in blink klere het voor my gestaan+ 31 en gesê: ‘Kornelius, jou gebed is verhoor en jou barmhartigheidsgawes is voor God in herinnering gebring.+ 32 Stuur dan na Joppe en laat Simon roep, wat die bynaam Petrus het.+ Hierdie man gaan as gas tuis in die huis van Simon, ’n leerlooier, by die see.’+ 33 Daarom het ek dadelik na u gestuur, en u het goed gedoen om hierheen te kom. En ons is dan nou almal voor God teenwoordig om alles te hoor wat u deur Jehovah beveel is om te sê.”+

34 Hierop het Petrus sy mond oopgemaak en gesê: “Ek sien vir seker dat God nie partydig is nie,+ 35 maar in elke nasie is die mens wat hom vrees en regverdigheid beoefen, vir hom aanneemlik.+ 36 Hy het die woord na die kinders van Israel uitgestuur+ om die goeie nuus van vrede+ deur Jesus Christus aan hulle bekend te maak: Hý is Here van alle ander.+ 37 Julle weet oor watter onderwerp daar in die hele Judeʹa gepraat is, wat in Galileʹa begin het ná die doop wat Johannes verkondig het,+ 38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+ 39 En ons is getuies van alles wat hy in die land van die Jode sowel as in Jerusalem gedoen het; maar hulle het hom ook om die lewe gebring deur hom aan ’n paal te hang.+ 40 God het hom op die derde dag opgewek en aan hom gegee om openbaar te word,+ 41 nie aan die hele volk nie, maar aan getuies wat vooraf deur God aangestel is,+ aan ons, wat saam met hom geëet en gedrink het+ nadat hy uit die dode opgestaan het. 42 Ook het hy ons beveel om vir die volk te preek+ en om ’n deeglike getuienis te gee dat dit die Een is wat deur God verorden is om regter van die lewendes en die dooies te wees.+ 43 Van hom getuig al die profete,+ dat elkeen wat geloof in hom stel, vergifnis van sondes deur sy naam kry.”+

44 Terwyl Petrus nog oor hierdie sake gepraat het, het die heilige gees op almal geval wat die woord gehoor het.+ 45 En die getroues wat saam met Petrus gekom het en besnedenes was, was verbaas, omdat die heilige gees as vrye gawe ook op mense van die nasies uitgestort is.+ 46 Want hulle het gehoor hoe hulle in tale praat en God groot maak.+ Hierop het Petrus gesê: 47 “Kan enigeen water verbied sodat hierdie mense, wat net soos ons die heilige gees ontvang het, nie gedoop word nie?”+ 48 Daarop het hy beveel dat hulle in die naam van Jesus Christus gedoop moet word.+ Toe het hulle hom versoek om ’n paar dae te bly.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel