Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 16:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:27
  • +Jos 18:25; Esr 2:26; Jes 10:29
  • +1Kn 15:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 10

2 Kronieke 16:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:51
  • +2Kn 16:8
  • +1Kn 15:18
  • +1Kn 20:1; 2Kn 8:7; 12:18
  • +Jes 7:8

2 Kronieke 16:3

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:27
  • +1Kn 15:19

2 Kronieke 16:4

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:29
  • +Ge 14:14; Rig 18:29; 20:1
  • +2Sa 20:14
  • +1Kn 9:19
  • +Jos 19:32

2 Kronieke 16:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:21

2 Kronieke 16:6

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:22
  • +Jos 18:25; Esr 2:26
  • +1Kn 15:17
  • +Jos 18:24; 1Kr 6:60; Jes 10:29; Sag 14:10
  • +Jos 18:26; Rig 20:1; 1Sa 7:5; Jer 40:6

2 Kronieke 16:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:1; 2Kr 19:2; 20:34
  • +Ps 146:3; Jes 31:1; Jer 17:5
  • +2Kn 18:5; Heb 12:1

2 Kronieke 16:8

Kruisverwysings

  • +2Kr 14:9
  • +2Kr 12:3
  • +2Kr 14:9
  • +2Kr 14:11; Ps 9:10; 37:40

2 Kronieke 16:9

Kruisverwysings

  • +Job 34:21; Spr 5:21; Jer 16:17; Heb 4:13; 1Pe 3:12
  • +Sag 4:10
  • +1Kn 8:61
  • +1Sa 13:13
  • +1Kn 15:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 42-43

    Die Wagtoring,

    2002/10/15, bl. 14

2 Kronieke 16:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:26; Pr 8:4
  • +Ps 37:8; 141:5; Spr 29:22; Ga 5:20
  • +Pr 7:7

2 Kronieke 16:11

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/3/15, bl. 32

2 Kronieke 16:12

Kruisverwysings

  • +Jes 38:1
  • +De 32:39; 2Kn 20:8; Ps 103:3
  • +Jer 17:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 10

2 Kronieke 16:13

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:24

2 Kronieke 16:14

Kruisverwysings

  • +2Kr 32:33
  • +2Sa 5:7
  • +2Kn 20:13
  • +Lu 23:56; Joh 12:7
  • +Mr 16:1; Joh 19:40
  • +Jer 34:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/12/1, bl. 20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 16:11Kn 15:27
2 Kron. 16:1Jos 18:25; Esr 2:26; Jes 10:29
2 Kron. 16:11Kn 15:17
2 Kron. 16:21Kn 7:51
2 Kron. 16:22Kn 16:8
2 Kron. 16:21Kn 15:18
2 Kron. 16:21Kn 20:1; 2Kn 8:7; 12:18
2 Kron. 16:2Jes 7:8
2 Kron. 16:31Kn 15:27
2 Kron. 16:31Kn 15:19
2 Kron. 16:42Kn 15:29
2 Kron. 16:4Ge 14:14; Rig 18:29; 20:1
2 Kron. 16:42Sa 20:14
2 Kron. 16:41Kn 9:19
2 Kron. 16:4Jos 19:32
2 Kron. 16:51Kn 15:21
2 Kron. 16:61Kn 15:22
2 Kron. 16:6Jos 18:25; Esr 2:26
2 Kron. 16:61Kn 15:17
2 Kron. 16:6Jos 18:24; 1Kr 6:60; Jes 10:29; Sag 14:10
2 Kron. 16:6Jos 18:26; Rig 20:1; 1Sa 7:5; Jer 40:6
2 Kron. 16:71Kn 16:1; 2Kr 19:2; 20:34
2 Kron. 16:7Ps 146:3; Jes 31:1; Jer 17:5
2 Kron. 16:72Kn 18:5; Heb 12:1
2 Kron. 16:82Kr 14:9
2 Kron. 16:82Kr 12:3
2 Kron. 16:82Kr 14:9
2 Kron. 16:82Kr 14:11; Ps 9:10; 37:40
2 Kron. 16:9Job 34:21; Spr 5:21; Jer 16:17; Heb 4:13; 1Pe 3:12
2 Kron. 16:9Sag 4:10
2 Kron. 16:91Kn 8:61
2 Kron. 16:91Sa 13:13
2 Kron. 16:91Kn 15:32
2 Kron. 16:102Kr 18:26; Pr 8:4
2 Kron. 16:10Ps 37:8; 141:5; Spr 29:22; Ga 5:20
2 Kron. 16:10Pr 7:7
2 Kron. 16:111Kn 15:23
2 Kron. 16:12Jes 38:1
2 Kron. 16:12De 32:39; 2Kn 20:8; Ps 103:3
2 Kron. 16:12Jer 17:5
2 Kron. 16:131Kn 15:24
2 Kron. 16:142Kr 32:33
2 Kron. 16:142Sa 5:7
2 Kron. 16:142Kn 20:13
2 Kron. 16:14Lu 23:56; Joh 12:7
2 Kron. 16:14Mr 16:1; Joh 19:40
2 Kron. 16:14Jer 34:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 16:1-14

2 Kronieke

16 In die ses-en-dertigste regeringsjaar van Asa het Baäsa,+ die koning van Israel, teen Juda opgetrek en Rama+ begin bou, om niemand te laat uitgaan of inkom na Asa, die koning van Juda, nie.+ 2 Asa het toe silwer en goud uit die skatte van Jehovah se huis+ en die koning se huis+ gebring en het na Ben-Hadad,+ die koning van Sirië,+ wat in Damaskus+ gewoon het, gestuur en gesê: 3 “Daar is ’n verbond tussen my en u en tussen my vader en u vader. Kyk, ek stuur vir u silwer en goud. Gaan, verbreek u verbond met Baäsa,+ die koning van Israel, sodat hy van my af kan wegtrek.”+

4 Toe het Ben-Hadad na koning Asa geluister en die hoofde van sy krygsmag teen die stede van Israel gestuur, sodat hulle Ijon+ en Dan+ en Aʹbel-Maʹim+ en al die opslagplekke+ van die stede van Nafʹtali+ verslaan het. 5 En toe Baäsa daarvan hoor, het hy onmiddellik opgehou om Rama te bou en sy werk gestaak.+ 6 Wat koning Asa betref, hy het die hele Juda geneem,+ en hulle het die klippe van Rama+ en die balke daarvan, waarmee Baäsa gebou het,+ weggedra, en hy het daarmee Geba+ en Mispa+ begin bou.

7 En in dié tyd het die siener Hanaʹni+ na Asa, die koning van Juda, gekom en toe vir hom gesê: “Omdat u op die koning van Sirië gesteun het+ en nie op Jehovah u God gesteun het nie,+ daarom het die krygsmag van die koning van Sirië uit u hand ontkom. 8 Was die Etiopiërs+ en die Libiërs+ nie ’n baie groot krygsmag wat getalle, strydwaens en ruiters betref nie;+ en het Jehovah hulle nie in u hand gegee omdat u op hom gesteun het nie?+ 9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+

10 Maar Asa het hom vir die siener vererg en hom in die blokgevangenis gesit,+ omdat hy hieroor vir hom woedend was.+ En Asa het in dieselfde tyd ander onder die volk begin verdruk.+ 11 En kyk! die aangeleenthede van Asa, die eerstes en die laastes, dit is opgeteken in die Boek+ van die konings van Juda en van Israel.

12 En Asa het in sy nege-en-dertigste regeringsjaar ’n siekte aan sy voete opgedoen, totdat hy baie siek was;+ en selfs in sy siekte het hy Jehovah nie gesoek nie,+ maar die genesers.+ 13 Uiteindelik het Asa met sy voorvaders ontslaap+ en gesterf in die een-en-veertigste jaar van sy regering. 14 En hulle het hom begrawe in sy luisterryke graf+ wat hy vir hom in die Stad van Dawid+ gegrawe het; en hulle het hom neergelê op die bed wat vol balsemolie+ was, en verskillende soorte salf+ wat tot ’n spesiale salf gemeng was.+ Verder het hulle ’n buitengewone groot begrafnisvuur+ vir hom aangesteek.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel