Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 15:1

Kruisverwysings

  • +2Kr 15:8
  • +Nu 24:2; 2Sa 23:2

2 Kronieke 15:2

Kruisverwysings

  • +Mal 3:7; Jak 4:8
  • +Jes 55:6; Jer 29:13
  • +1Kr 28:9; 2Kr 24:20; Heb 10:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 9-10

2 Kronieke 15:3

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28
  • +De 33:10; 2Kr 17:9; Ne 8:9; Mal 2:7

2 Kronieke 15:4

Kruisverwysings

  • +De 4:30; Ps 106:44; Ro 2:9
  • +Rig 10:10; Ho 6:1
  • +Jes 55:7; Mt 7:7

2 Kronieke 15:5

Kruisverwysings

  • +Rig 5:6
  • +1Sa 13:6

2 Kronieke 15:6

Kruisverwysings

  • +Rig 9:23; 2Kr 12:15
  • +De 28:48; Rig 2:14; Ps 106:41; Ho 9:3

2 Kronieke 15:7

Kruisverwysings

  • +Jos 1:9; 1Kr 28:20
  • +Pr 10:18; Heb 12:12
  • +Rut 2:12; Kol 3:24; Heb 11:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 9

2 Kronieke 15:8

Kruisverwysings

  • +2Kr 15:1
  • +De 27:15; 2Kn 23:24
  • +Jos 17:15
  • +2Kr 8:12

2 Kronieke 15:9

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:16
  • +2Kr 30:25
  • +Ge 39:3; 1Sa 18:28; Sag 8:23; Han 7:9

2 Kronieke 15:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:3; 2Kr 34:31; Ne 10:29
  • +De 4:29; Jer 29:13

2 Kronieke 15:13

Kruisverwysings

  • +Eks 22:20; De 17:3
  • +De 1:17
  • +Spr 24:23

2 Kronieke 15:14

Kruisverwysings

  • +Pr 5:5; Mt 5:33

2 Kronieke 15:15

Kruisverwysings

  • +Ps 5:11; 40:16
  • +2Kr 15:2
  • +Spr 16:7

2 Kronieke 15:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:10
  • +De 13:6; 33:9; Sag 13:3
  • +1Kn 15:13; 2Kr 19:7
  • +Eks 34:17
  • +De 7:5; 1Kn 15:13
  • +2Sa 15:23
  • +Eks 32:20

2 Kronieke 15:17

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:23; 2Kn 14:4; 23:20; Ese 6:3; 16:16
  • +1Kn 15:14; 22:43
  • +1Kn 8:61

2 Kronieke 15:18

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:51; 1Kr 26:26
  • +1Kn 15:15

2 Kronieke 15:19

Kruisverwysings

  • +2Kr 14:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 15:12Kr 15:8
2 Kron. 15:1Nu 24:2; 2Sa 23:2
2 Kron. 15:2Mal 3:7; Jak 4:8
2 Kron. 15:2Jes 55:6; Jer 29:13
2 Kron. 15:21Kr 28:9; 2Kr 24:20; Heb 10:38
2 Kron. 15:31Kn 12:28
2 Kron. 15:3De 33:10; 2Kr 17:9; Ne 8:9; Mal 2:7
2 Kron. 15:4De 4:30; Ps 106:44; Ro 2:9
2 Kron. 15:4Rig 10:10; Ho 6:1
2 Kron. 15:4Jes 55:7; Mt 7:7
2 Kron. 15:5Rig 5:6
2 Kron. 15:51Sa 13:6
2 Kron. 15:6Rig 9:23; 2Kr 12:15
2 Kron. 15:6De 28:48; Rig 2:14; Ps 106:41; Ho 9:3
2 Kron. 15:7Jos 1:9; 1Kr 28:20
2 Kron. 15:7Pr 10:18; Heb 12:12
2 Kron. 15:7Rut 2:12; Kol 3:24; Heb 11:6
2 Kron. 15:82Kr 15:1
2 Kron. 15:8De 27:15; 2Kn 23:24
2 Kron. 15:8Jos 17:15
2 Kron. 15:82Kr 8:12
2 Kron. 15:92Kr 11:16
2 Kron. 15:92Kr 30:25
2 Kron. 15:9Ge 39:3; 1Sa 18:28; Sag 8:23; Han 7:9
2 Kron. 15:122Kn 23:3; 2Kr 34:31; Ne 10:29
2 Kron. 15:12De 4:29; Jer 29:13
2 Kron. 15:13Eks 22:20; De 17:3
2 Kron. 15:13De 1:17
2 Kron. 15:13Spr 24:23
2 Kron. 15:14Pr 5:5; Mt 5:33
2 Kron. 15:15Ps 5:11; 40:16
2 Kron. 15:152Kr 15:2
2 Kron. 15:15Spr 16:7
2 Kron. 15:161Kn 15:10
2 Kron. 15:16De 13:6; 33:9; Sag 13:3
2 Kron. 15:161Kn 15:13; 2Kr 19:7
2 Kron. 15:16Eks 34:17
2 Kron. 15:16De 7:5; 1Kn 15:13
2 Kron. 15:162Sa 15:23
2 Kron. 15:16Eks 32:20
2 Kron. 15:171Kn 14:23; 2Kn 14:4; 23:20; Ese 6:3; 16:16
2 Kron. 15:171Kn 15:14; 22:43
2 Kron. 15:171Kn 8:61
2 Kron. 15:181Kn 7:51; 1Kr 26:26
2 Kron. 15:181Kn 15:15
2 Kron. 15:192Kr 14:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 15:1-19

2 Kronieke

15 En wat Asarʹja, die seun van Oded,+ betref, die gees+ van God het oor hom gekom. 2 Gevolglik het hy uitgegaan tot voor Asa en vir hom gesê: “Luister na my, o Asa en die hele Juda en Benjamin! Jehovah is met julle solank julle met hom is;+ en as julle hom soek,+ sal hy hom deur julle laat vind, maar as julle hom verlaat, sal hy julle verlaat.+ 3 En Israel+ was baie dae sonder ’n ware God en sonder ’n priester wat onderrig gee+ en sonder Wet. 4 Maar wanneer hulle in hulle benoudheid+ tot Jehovah, die God van Israel, teruggekeer+ en hom gesoek het, dan het hy hom deur hulle laat vind.+ 5 En in dié tye was daar geen vrede vir een wat uitgegaan of vir een wat ingekom het nie,+ want daar was baie oproere onder al die inwoners van die lande.+ 6 En hulle is verbrysel, nasie teen nasie+ en stad teen stad, omdat God hulle met elke soort benoudheid in verwarring gehou het.+ 7 En julle, wees moedig+ en moenie julle hande slap laat word nie,+ want daar is ’n beloning vir julle werk.”+

8 En net toe Asa hierdie woorde en die profesie van die profeet Oded+ hoor, het hy moed geskep en die walglike dinge+ laat verdwyn uit die hele land van Juda en Benjamin en uit die stede wat hy in die bergstreek van Eʹfraim+ ingeneem het, en hy het Jehovah se altaar herstel wat voor die portaal van Jehovah was.+ 9 En hy het die hele Juda en Benjamin+ en die inwonende vreemdelinge+ by hulle uit Eʹfraim en Manasʹse en Siʹmeon begin bymekaarbring, want hulle het in groot getalle uit Israel na hom oorgeloop toe hulle sien dat Jehovah sy God met hom was.+ 10 En hulle is in die derde maand van die vyftiende regeringsjaar van Asa in Jerusalem bymekaargebring. 11 Toe het hulle op dié dag uit die buit wat hulle saamgebring het, aan Jehovah offerandes gebring, sewehonderd beeste en seweduisend skape. 12 Daarbenewens het hulle ’n verbond aangegaan+ dat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, met hulle hele hart en met hulle hele siel sal soek;+ 13 dat elkeen wat Jehovah, die God van Israel, nie soek nie, doodgemaak moet word,+ hetsy klein of groot,+ hetsy man of vrou.+ 14 Toe het hulle vir Jehovah gesweer+ met ’n harde stem en met gejuig en met die trompette en met horings. 15 En die hele Juda was bly+ oor wat gesweer is; want met hulle hele hart het hulle gesweer en met alle welbehae het hulle hom gesoek, sodat hy hom deur hulle laat vind het;+ en Jehovah het hulle aan alle kante rus bly gee.+

16 Selfs sy grootmoeder Maʹäga+ het koning Asa+ uit haar posisie as dame verwyder,+ omdat sy ’n afstootlike afgod vir die heilige paal gemaak het;+ en toe het Asa haar afstootlike afgod omgekap+ en dit vermorsel en in die Kidronstroomvallei+ verbrand.+ 17 En die hoogtes+ het nie uit Israel verdwyn nie.+ Maar Asa se hart was al sy dae volkome.+ 18 En hy het die dinge wat sy vader geheilig het en die dinge+ wat hý geheilig het, in die huis van die ware God ingebring, silwer en goud en voorwerpe.+ 19 En daar was geen oorlog tot die vyf-en-dertigste regeringsjaar van Asa nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel