Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 9:1

Kruisverwysings

  • +1Kr 7:9, 40; Esr 2:59
  • +Le 26:33; Jer 39:9

1 Kronieke 9:2

Kruisverwysings

  • +Esr 2:70
  • +Ne 7:73
  • +Ne 11:3
  • +Jos 9:27; Esr 2:43; 8:20; Ne 3:26

1 Kronieke 9:3

Kruisverwysings

  • +Ne 11:1; Ese 37:22; Ho 1:11
  • +Ne 11:4
  • +Ne 11:7

1 Kronieke 9:4

Kruisverwysings

  • +1Kr 2:5; Ne 11:4
  • +Ge 46:12; 1Kr 2:4

1 Kronieke 9:5

Kruisverwysings

  • +Ne 11:5

1 Kronieke 9:6

Kruisverwysings

  • +1Kr 2:4, 6

1 Kronieke 9:10

Kruisverwysings

  • +Ne 11:10

1 Kronieke 9:11

Kruisverwysings

  • +Ne 11:11

1 Kronieke 9:12

Kruisverwysings

  • +Ne 11:13

1 Kronieke 9:13

Kruisverwysings

  • +Eks 18:21; 1Kr 26:6, 30

1 Kronieke 9:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:45; Ne 11:15

1 Kronieke 9:15

Kruisverwysings

  • +Ne 13:13
  • +Ne 11:22
  • +1Kr 25:2
  • +Ne 11:17; 12:35

1 Kronieke 9:16

Kruisverwysings

  • +Ne 11:17
  • +1Kr 25:3
  • +1Kr 2:54; Ne 12:28

1 Kronieke 9:17

Kruisverwysings

  • +Ne 11:19
  • +Esr 2:42

1 Kronieke 9:18

Kruisverwysings

  • +Ne 3:29
  • +1Kr 26:12

1 Kronieke 9:19

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:23
  • +Nu 26:11; Ps 42:opskrif; 44:opskrif; 49:opskrif
  • +Nu 26:9
  • +1Kr 6:37
  • +Ps 84:10

1 Kronieke 9:20

Kruisverwysings

  • +Nu 25:11; Jos 22:30; Rig 20:28; Ps 106:30
  • +Eks 6:25; Le 10:6; Nu 3:32; Jos 14:1
  • +Nu 25:13; Han 7:9

1 Kronieke 9:21

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:14

1 Kronieke 9:22

Kruisverwysings

  • +Ne 12:28, 29
  • +1Kr 9:1
  • +1Kr 25:1
  • +1Sa 9:9
  • +Eks 18:21

1 Kronieke 9:23

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:32; 2Kr 23:19; Ne 12:45

1 Kronieke 9:24

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:17
  • +1Kr 26:16
  • +1Kr 26:14
  • +1Kr 26:15

1 Kronieke 9:25

Kruisverwysings

  • +2Kr 23:8

1 Kronieke 9:26

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:28; 28:12
  • +1Kr 26:20; 2Kr 31:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 9

    1988/12/1, bl. 21

1 Kronieke 9:27

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:32
  • +1Sa 3:15; Mal 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 9

    1988/12/1, bl. 21

1 Kronieke 9:28

Kruisverwysings

  • +Nu 1:50; 3:36

1 Kronieke 9:29

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:4; 1Kr 22:19
  • +Le 2:1; 1Kr 23:29
  • +Le 23:13
  • +Eks 27:20; Nu 18:12
  • +Le 2:2; Ne 13:5
  • +Eks 25:6

1 Kronieke 9:30

Kruisverwysings

  • +Eks 30:25

1 Kronieke 9:31

Kruisverwysings

  • +Jer 35:4
  • +Le 2:5, 7; 6:21

1 Kronieke 9:32

Kruisverwysings

  • +Le 24:6; 2Kr 2:4; 13:11
  • +Eks 25:30; Le 24:8; 1Sa 21:6

1 Kronieke 9:33

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:31
  • +1Kr 9:26
  • +Ne 11:22
  • +Ps 84:4

1 Kronieke 9:34

Kruisverwysings

  • +Ne 11:1

1 Kronieke 9:35

Kruisverwysings

  • +Jos 21:17

1 Kronieke 9:37

Kruisverwysings

  • +1Kr 8:31

1 Kronieke 9:39

Kruisverwysings

  • +1Sa 14:50
  • +Han 13:21
  • +1Sa 9:2; 10:11; 11:15; 14:47; 15:23
  • +1Sa 14:45; 18:1; 2Sa 1:23
  • +1Sa 14:49; 1Kr 8:33
  • +1Sa 31:2
  • +2Sa 2:8; 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 32

1 Kronieke 9:40

Kruisverwysings

  • +2Sa 4:4; 9:6; 19:24
  • +2Sa 9:12

1 Kronieke 9:41

Kruisverwysings

  • +1Kr 8:35

1 Kronieke 9:43

Kruisverwysings

  • +1Kr 8:37

1 Kronieke 9:44

Kruisverwysings

  • +1Kr 8:37

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 9:11Kr 7:9, 40; Esr 2:59
1 Kron. 9:1Le 26:33; Jer 39:9
1 Kron. 9:2Esr 2:70
1 Kron. 9:2Ne 7:73
1 Kron. 9:2Ne 11:3
1 Kron. 9:2Jos 9:27; Esr 2:43; 8:20; Ne 3:26
1 Kron. 9:3Ne 11:1; Ese 37:22; Ho 1:11
1 Kron. 9:3Ne 11:4
1 Kron. 9:3Ne 11:7
1 Kron. 9:41Kr 2:5; Ne 11:4
1 Kron. 9:4Ge 46:12; 1Kr 2:4
1 Kron. 9:5Ne 11:5
1 Kron. 9:61Kr 2:4, 6
1 Kron. 9:10Ne 11:10
1 Kron. 9:11Ne 11:11
1 Kron. 9:12Ne 11:13
1 Kron. 9:13Eks 18:21; 1Kr 26:6, 30
1 Kron. 9:141Kr 6:45; Ne 11:15
1 Kron. 9:15Ne 13:13
1 Kron. 9:15Ne 11:22
1 Kron. 9:151Kr 25:2
1 Kron. 9:15Ne 11:17; 12:35
1 Kron. 9:16Ne 11:17
1 Kron. 9:161Kr 25:3
1 Kron. 9:161Kr 2:54; Ne 12:28
1 Kron. 9:17Ne 11:19
1 Kron. 9:17Esr 2:42
1 Kron. 9:18Ne 3:29
1 Kron. 9:181Kr 26:12
1 Kron. 9:191Kr 6:23
1 Kron. 9:19Nu 26:11; Ps 42:opskrif; 44:opskrif; 49:opskrif
1 Kron. 9:19Nu 26:9
1 Kron. 9:191Kr 6:37
1 Kron. 9:19Ps 84:10
1 Kron. 9:20Nu 25:11; Jos 22:30; Rig 20:28; Ps 106:30
1 Kron. 9:20Eks 6:25; Le 10:6; Nu 3:32; Jos 14:1
1 Kron. 9:20Nu 25:13; Han 7:9
1 Kron. 9:211Kr 26:14
1 Kron. 9:22Ne 12:28, 29
1 Kron. 9:221Kr 9:1
1 Kron. 9:221Kr 25:1
1 Kron. 9:221Sa 9:9
1 Kron. 9:22Eks 18:21
1 Kron. 9:231Kr 23:32; 2Kr 23:19; Ne 12:45
1 Kron. 9:241Kr 26:17
1 Kron. 9:241Kr 26:16
1 Kron. 9:241Kr 26:14
1 Kron. 9:241Kr 26:15
1 Kron. 9:252Kr 23:8
1 Kron. 9:261Kr 23:28; 28:12
1 Kron. 9:261Kr 26:20; 2Kr 31:12
1 Kron. 9:271Kr 23:32
1 Kron. 9:271Sa 3:15; Mal 1:10
1 Kron. 9:28Nu 1:50; 3:36
1 Kron. 9:291Kn 8:4; 1Kr 22:19
1 Kron. 9:29Le 2:1; 1Kr 23:29
1 Kron. 9:29Le 23:13
1 Kron. 9:29Eks 27:20; Nu 18:12
1 Kron. 9:29Le 2:2; Ne 13:5
1 Kron. 9:29Eks 25:6
1 Kron. 9:30Eks 30:25
1 Kron. 9:31Jer 35:4
1 Kron. 9:31Le 2:5, 7; 6:21
1 Kron. 9:32Le 24:6; 2Kr 2:4; 13:11
1 Kron. 9:32Eks 25:30; Le 24:8; 1Sa 21:6
1 Kron. 9:331Kr 6:31
1 Kron. 9:331Kr 9:26
1 Kron. 9:33Ne 11:22
1 Kron. 9:33Ps 84:4
1 Kron. 9:34Ne 11:1
1 Kron. 9:35Jos 21:17
1 Kron. 9:371Kr 8:31
1 Kron. 9:391Sa 14:50
1 Kron. 9:39Han 13:21
1 Kron. 9:391Sa 9:2; 10:11; 11:15; 14:47; 15:23
1 Kron. 9:391Sa 14:45; 18:1; 2Sa 1:23
1 Kron. 9:391Sa 14:49; 1Kr 8:33
1 Kron. 9:391Sa 31:2
1 Kron. 9:392Sa 2:8; 4:12
1 Kron. 9:402Sa 4:4; 9:6; 19:24
1 Kron. 9:402Sa 9:12
1 Kron. 9:411Kr 8:35
1 Kron. 9:431Kr 8:37
1 Kron. 9:441Kr 8:37
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 9:1-44

1 Kronieke

9 Wat al die Israeliete betref, hulle is in geslagsregisters ingeskryf;+ en kyk, hulle is opgeskryf in die Boek van die konings van Israel. En Juda is weens hulle ontrouheid in ballingskap+ weggevoer na Babilon. 2 En die eerste inwoners wat in hulle besitting in hulle stede was, was die Israeliete,+ die priesters,+ die Leviete+ en die Neʹtinim.+ 3 En in Jerusalem+ het party van die seuns van Juda+ en party van die seuns van Benjamin+ en party van die seuns van Eʹfraim en van Manasʹse gewoon: 4 Utai, die seun van Ammiʹhud, die seun van Omri, die seun van Imri, die seun van Bani, van die seuns van Peres,+ die seun van Juda.+ 5 En van die Siloniete:+ Asaʹja, die eersgeborene, en sy seuns. 6 En van die seuns van Serag:+ Jeüel en seshonderd-en-negentig van hulle broers.

7 En van die seuns van Benjamin: Sallu, die seun van Mesulʹlam, die seun van Hodawʹja, die seun van Hassenuʹa, 8 en Jibʹneja, die seun van Jeroʹham, en Ela, die seun van Ussi, die seun van Migri, en Mesulʹlam, die seun van Sefatʹja, die seun van Reʹhuel, die seun van Jibʹnija. 9 En hulle broers volgens hulle afstammelinge was negehonderd-ses-en-vyftig. Al hierdie manne was hoofde van die vaderhuise volgens die huis van hulle voorvaders.

10 En van die priesters was daar Jedaʹja en Joʹjarib en Jagin,+ 11 en Asarʹja,+ die seun van Hilkiʹa, die seun van Mesulʹlam, die seun van Sadok, die seun van Meʹrajot, die seun van Ahiʹtub, ’n leier van die huis van die ware God, 12 en Adaʹja, die seun van Jeroʹham, die seun van Pasgur, die seun van Malkiʹa, en Masai, die seun van Aʹdiël, die seun van Jagseʹra, die seun van Mesulʹlam, die seun van Mesilʹlemit,+ die seun van Immer, 13 en hulle broers, hoofde van die huis van hulle voorvaders, duisend-sewehonderd-en-sestig, sterk manne met die vermoë+ om die dienswerk van die huis van die ware God te doen.

14 En van die Leviete was daar Semaʹja, die seun van Hassub, die seun van Asriʹkam, die seun van Hasabʹja,+ uit die seuns van Meraʹri; 15 en Bakʹbakkar, Heres en Galal, en Mattanʹja,+ die seun van Miga,+ die seun van Sigri,+ die seun van Asaf,+ 16 en Obadʹja, die seun van Semaʹja,+ die seun van Galal, die seun van Jeduʹtun,+ en Beregʹja, die seun van Asa, die seun van Elʹkana, wat in die nedersettings van die Netofatiete+ gewoon het.

17 En die poortwagters+ was Sallum+ en Akkub en Talmon en Ahiʹman, en hulle broer Sallum was die hoof, 18 en tot op dié tyd was hy in die koningspoort+ aan die oostekant. Hulle was die poortwagters van die kampe van die seuns van Levi.+ 19 En Sallum, die seun van Koreʹ, die seun van Ebʹjasaf,+ die seun+ van Korag,+ en sy broers van die huis van sy vader, die Koragiete,+ was oor die dienswerk, die deurwagters+ van die tent, en hulle vaders oor die kamp van Jehovah, die bewakers van die ingang. 20 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar,+ was vroeër leier oor hulle. Jehovah was met hom.+ 21 Sagariʹa,+ die seun van Meselemʹja, was die poortwagter by die ingang van die tent van samekoms.

22 Dié wat as poortwagters by die drumpels uitgesoek is, was altesaam tweehonderd-en-twaalf. Hulle was in hulle nedersettings+ volgens hulle inskrywing in die geslagsregister.+ Dawid+ en die siener+ Samuel het hulle in hulle vertrouensposisie+ bevestig. 23 En hulle en hulle seuns was oor die poorte van die huis van Jehovah, ja, die tenthuis, vir wagdiens.+ 24 Die poortwagters was aan die vier rigtings, aan die oostekant,+ aan die westekant,+ aan die noordekant+ en aan die suidekant.+ 25 En hulle broers in hulle nedersettings moes van tyd tot tyd vir sewe+ dae saam met hulle inkom. 26 Want in die vertrouensposisie was vier sterk manne van die poortwagters. Hulle was Leviete, en hulle het toesig gehad oor die eetkamers+ en oor die skatte+ van die huis van die ware God. 27 En rondom die huis van die ware God het hulle oornag; want hulle het wagdiens+ gehad, en die sleutel was in hulle bewaring, ja, om oggend na oggend oop te sluit.+

28 En party van hulle het toesig gehad oor die diensvoorwerpe,+ want volgens getal het hulle dit ingebring en volgens getal het hulle dit uitgeneem. 29 En party van hulle was aangestel oor die voorwerpe en oor al die heilige+ voorwerpe en oor die fynmeel+ en die wyn+ en die olie+ en die wierook+ en die balsemolie.+ 30 En party van die seuns van die priesters was makers van die salfmengsel+ van balsemolie. 31 En Mattitʹja van die Leviete, wat die eersgeborene van die Koragiet Sallum+ was, was in die vertrouensposisie waar hy toesig gehad het oor dit wat in panne gebak word.+ 32 En party van die seuns van die Kehatiete, hulle broers, het toesig gehad oor die stapelbrood,+ om dit sabbat na sabbat te berei.+

33 En dit was die sangers,+ die hoofde van die vaderhuise van die Leviete in die eetkamers,+ dié wat van diens+ vrygestel is; want bedags en snags was dit hulle verantwoordelikheid om die werk te doen.+ 34 Dit was die hoofde van die vaderhuise van die Leviete volgens hulle afstammelinge, hoofmanne. Hulle het in Jerusalem gewoon.+

35 En in Giʹbeon+ het die vader van Giʹbeon, Jeïel, gewoon. En sy vrou se naam was Maʹäga. 36 En sy seun, die eersgeborene, was Abdon, en Sur en Kis en Baäl en Ner en Nadab, 37 en Gedor en Agjo en Sagariʹa+ en Miklot. 38 Wat Miklot betref, hy het die vader geword van Siʹmeam. En dit was in werklikheid hulle wat teenoor hulle broers in Jerusalem gewoon het saam met van hulle broers. 39 Wat Ner+ betref, hy het die vader geword van Kis;+ en Kis het die vader geword van Saul;+ en Saul het die vader geword van Joʹnatan+ en Malkisua+ en Abinaʹdab+ en Esʹbaäl.+ 40 En die seun van Joʹnatan was Merib-Baäl.+ En Merib-Baäl het die vader geword van Miga.+ 41 En die seuns van Miga was Piton en Meleg en Tagreʹa en Agas.+ 42 Wat Agas betref, hy het die vader geword van Jara; en Jara het die vader geword van Aleʹmet en Asmaʹwet en Simri. En Simri het die vader geword van Mosa. 43 En Mosa het die vader geword van Biʹnea, en sy seun was Refaʹja,+ sy seun Eleaʹsa, sy seun Asel. 44 En Asel het ses seuns gehad, en dít was hulle name: Asriʹkam, Bogru en Isʹmael en Searʹja en Obadʹja en Hanan. Dit was die seuns van Asel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel