Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 10:1

Kruisverwysings

  • +1Sa 31:1
  • +Le 26:17; De 32:30; 2Sa 1:21

1 Kronieke 10:2

Kruisverwysings

  • +2Sa 1:25
  • +1Kr 8:33
  • +1Kr 9:39
  • +1Sa 31:2

1 Kronieke 10:3

Kruisverwysings

  • +1Sa 26:10; 31:3

1 Kronieke 10:4

Kruisverwysings

  • +1Sa 31:4
  • +Rig 9:54; 2Sa 1:9
  • +Rig 15:18; 2Sa 1:20
  • +Rig 16:21, 23
  • +1Sa 31:4
  • +Eks 20:13; 1Kr 10:13; Mt 27:5

1 Kronieke 10:5

Kruisverwysings

  • +1Sa 31:5

1 Kronieke 10:6

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:25; Ho 13:11

1 Kronieke 10:7

Kruisverwysings

  • +De 28:25; 1Sa 13:6; 31:7

1 Kronieke 10:8

Kruisverwysings

  • +1Sa 31:8
  • +1Sa 28:4

1 Kronieke 10:9

Kruisverwysings

  • +1Sa 31:9
  • +Rig 16:24; Da 5:23
  • +2Sa 1:20

1 Kronieke 10:10

Kruisverwysings

  • +1Sa 31:10
  • +Rig 16:23; 1Sa 5:2

1 Kronieke 10:11

Kruisverwysings

  • +Rig 21:8; 1Sa 11:1; 31:12
  • +1Sa 31:9

1 Kronieke 10:12

Kruisverwysings

  • +Ge 35:8
  • +2Sa 2:5; 21:12
  • +Ge 50:10; 2Sa 3:35

1 Kronieke 10:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 13:13; 15:23
  • +Le 19:31; 20:6; 1Sa 28:7; Jes 8:19; Han 16:16

1 Kronieke 10:14

Kruisverwysings

  • +1Sa 14:19
  • +Rut 4:17; 1Sa 13:14; 15:28; 2Sa 3:10; 5:3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 10:11Sa 31:1
1 Kron. 10:1Le 26:17; De 32:30; 2Sa 1:21
1 Kron. 10:22Sa 1:25
1 Kron. 10:21Kr 8:33
1 Kron. 10:21Kr 9:39
1 Kron. 10:21Sa 31:2
1 Kron. 10:31Sa 26:10; 31:3
1 Kron. 10:41Sa 31:4
1 Kron. 10:4Rig 9:54; 2Sa 1:9
1 Kron. 10:4Rig 15:18; 2Sa 1:20
1 Kron. 10:4Rig 16:21, 23
1 Kron. 10:41Sa 31:4
1 Kron. 10:4Eks 20:13; 1Kr 10:13; Mt 27:5
1 Kron. 10:51Sa 31:5
1 Kron. 10:61Sa 12:25; Ho 13:11
1 Kron. 10:7De 28:25; 1Sa 13:6; 31:7
1 Kron. 10:81Sa 31:8
1 Kron. 10:81Sa 28:4
1 Kron. 10:91Sa 31:9
1 Kron. 10:9Rig 16:24; Da 5:23
1 Kron. 10:92Sa 1:20
1 Kron. 10:101Sa 31:10
1 Kron. 10:10Rig 16:23; 1Sa 5:2
1 Kron. 10:11Rig 21:8; 1Sa 11:1; 31:12
1 Kron. 10:111Sa 31:9
1 Kron. 10:12Ge 35:8
1 Kron. 10:122Sa 2:5; 21:12
1 Kron. 10:12Ge 50:10; 2Sa 3:35
1 Kron. 10:131Sa 13:13; 15:23
1 Kron. 10:13Le 19:31; 20:6; 1Sa 28:7; Jes 8:19; Han 16:16
1 Kron. 10:141Sa 14:19
1 Kron. 10:14Rut 4:17; 1Sa 13:14; 15:28; 2Sa 3:10; 5:3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 10:1-14

1 Kronieke

10 En wat die Filistyne+ betref, hulle het teen Israel oorlog gevoer; en die manne van Israel het voor die Filistyne weggevlug en as gesneuweldes op die berg Gilboʹa bly val.+ 2 En die Filistyne het kort agter Saul en sy seuns gebly; en die Filistyne het Joʹnatan+ en Abinaʹdab+ en Malkisua,+ seuns van Saul,+ doodgemaak. 3 En die geveg het hewig geword teen Saul; en die boogskutters het hom uiteindelik gevind, en hy is deur die skutters gewond.+ 4 Toe het Saul vir sy wapendraer gesê:+ “Trek jou swaard+ en deurboor my daarmee, sodat hierdie onbesnede+ manne nie kom en my beslis smadelik behandel+ nie.” En sy wapendraer wou nie,+ omdat hy baie bang was. Daarop het Saul die swaard geneem en daarop geval.+ 5 Toe sy wapendraer sien dat Saul gesterf het, het ook hy op die swaard geval en gesterf.+ 6 So het Saul en drie van sy seuns gesterf,+ en almal van sy huis het saam gesterf. 7 Toe al die manne van Israel wat in die laagvlakte was, sien dat hulle gevlug het en dat Saul en sy seuns gesterf het, het hulle hulle stede begin verlaat en gevlug;+ waarna die Filistyne gekom en daarin gaan woon het.

8 En die volgende dag, toe die Filistyne kom om die gesneuweldes te stroop,+ het hulle Saul en sy seuns gevind waar hulle op die berg Gilboʹa+ geval het. 9 En hulle het hom gestroop en sy kop afgekap+ en sy wapenrusting uitgetrek en het oral in die land van die Filistyne gestuur om hulle afgode+ en die volk in te lig.+ 10 Uiteindelik het hulle sy wapenrusting in die huis van hulle god gesit,+ en sy skedel het hulle aan die huis van Dagon+ vasgemaak.

11 En almal van Jabes+ in Giʹlead het gehoor wat die Filistyne alles aan Saul gedoen het.+ 12 Toe het al die dapper manne opgestaan en die lyk van Saul en die lyke van sy seuns weggedra en dit na Jabes gebring en hulle beendere onder die groot boom+ in Jabes+ begrawe; en hulle het sewe dae lank gevas.+

13 So het Saul gesterf weens sy ontrouheid waarmee hy troueloos+ teenoor Jehovah gehandel het met betrekking tot die woord van Jehovah wat hy nie onderhou het nie en ook omdat hy ’n geestemedium+ gevra het om navraag te doen. 14 En hy het Jehovah nie geraadpleeg nie.+ Gevolglik het hy hom doodgemaak en die koningskap op Dawid, die seun van Isai,+ laat oorgaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel