Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 26
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 26:1

Kruisverwysings

  • +1Kr 9:22; 2Kr 23:19
  • +Nu 26:11; Ps 44:opskrif; 49:opskrif
  • +1Kr 26:14

1 Kronieke 26:4

Kruisverwysings

  • +1Kr 16:38

1 Kronieke 26:5

Kruisverwysings

  • +De 28:11; Ps 127:3

1 Kronieke 26:9

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:14

1 Kronieke 26:10

Kruisverwysings

  • +De 21:17
  • +1Kr 5:1

1 Kronieke 26:12

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:8

1 Kronieke 26:13

Kruisverwysings

  • +Spr 16:33; 18:18; Han 1:26
  • +1Kr 23:11

1 Kronieke 26:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:1
  • +1Kr 26:2
  • +1Kr 27:32; Spr 12:8; 1Ti 3:13
  • +1Kr 9:24

1 Kronieke 26:15

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:4
  • +2Kr 25:24

1 Kronieke 26:16

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:10
  • +1Kr 23:32
  • +Ne 12:24

1 Kronieke 26:17

Kruisverwysings

  • +2Kr 8:14
  • +1Kr 26:15

1 Kronieke 26:18

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:16

1 Kronieke 26:19

Kruisverwysings

  • +Nu 26:11; Ps 44:opskrif; 49:opskrif
  • +1Kr 23:6

1 Kronieke 26:20

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:26; 1Kr 9:26
  • +1Kn 7:51; 1Kr 18:11

1 Kronieke 26:21

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:7
  • +1Kr 29:8

1 Kronieke 26:22

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:8
  • +1Kn 15:18

1 Kronieke 26:23

Kruisverwysings

  • +Nu 3:27

1 Kronieke 26:24

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:20

1 Kronieke 26:25

Kruisverwysings

  • +Eks 18:4
  • +1Kr 23:17

1 Kronieke 26:26

Kruisverwysings

  • +Nu 31:50; 1Kr 18:11
  • +1Kr 29:3
  • +1Kr 29:7

1 Kronieke 26:27

Kruisverwysings

  • +Jos 6:19
  • +Nu 31:28

1 Kronieke 26:28

Kruisverwysings

  • +1Sa 9:9
  • +1Sa 14:50
  • +2Sa 20:23
  • +2Sa 2:18

1 Kronieke 26:29

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:12
  • +Ne 11:16
  • +De 17:9; 2Kr 19:8

1 Kronieke 26:30

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:12, 19
  • +1Kr 26:6

1 Kronieke 26:31

Kruisverwysings

  • +1Kr 23:19
  • +2Sa 5:4; 1Kr 29:27
  • +Jos 13:25; 21:39
  • +Ge 31:21; 1Sa 13:7

1 Kronieke 26:32

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:9
  • +1Kr 24:31
  • +1Kr 12:37
  • +2Kr 19:11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 26:11Kr 9:22; 2Kr 23:19
1 Kron. 26:1Nu 26:11; Ps 44:opskrif; 49:opskrif
1 Kron. 26:11Kr 26:14
1 Kron. 26:41Kr 16:38
1 Kron. 26:5De 28:11; Ps 127:3
1 Kron. 26:91Kr 26:14
1 Kron. 26:10De 21:17
1 Kron. 26:101Kr 5:1
1 Kron. 26:121Kr 25:8
1 Kron. 26:13Spr 16:33; 18:18; Han 1:26
1 Kron. 26:131Kr 23:11
1 Kron. 26:141Kr 26:1
1 Kron. 26:141Kr 26:2
1 Kron. 26:141Kr 27:32; Spr 12:8; 1Ti 3:13
1 Kron. 26:141Kr 9:24
1 Kron. 26:151Kr 26:4
1 Kron. 26:152Kr 25:24
1 Kron. 26:161Kr 26:10
1 Kron. 26:161Kr 23:32
1 Kron. 26:16Ne 12:24
1 Kron. 26:172Kr 8:14
1 Kron. 26:171Kr 26:15
1 Kron. 26:181Kr 26:16
1 Kron. 26:19Nu 26:11; Ps 44:opskrif; 49:opskrif
1 Kron. 26:191Kr 23:6
1 Kron. 26:201Kn 14:26; 1Kr 9:26
1 Kron. 26:201Kn 7:51; 1Kr 18:11
1 Kron. 26:211Kr 23:7
1 Kron. 26:211Kr 29:8
1 Kron. 26:221Kr 23:8
1 Kron. 26:221Kn 15:18
1 Kron. 26:23Nu 3:27
1 Kron. 26:241Kr 24:20
1 Kron. 26:25Eks 18:4
1 Kron. 26:251Kr 23:17
1 Kron. 26:26Nu 31:50; 1Kr 18:11
1 Kron. 26:261Kr 29:3
1 Kron. 26:261Kr 29:7
1 Kron. 26:27Jos 6:19
1 Kron. 26:27Nu 31:28
1 Kron. 26:281Sa 9:9
1 Kron. 26:281Sa 14:50
1 Kron. 26:282Sa 20:23
1 Kron. 26:282Sa 2:18
1 Kron. 26:291Kr 23:12
1 Kron. 26:29Ne 11:16
1 Kron. 26:29De 17:9; 2Kr 19:8
1 Kron. 26:301Kr 23:12, 19
1 Kron. 26:301Kr 26:6
1 Kron. 26:311Kr 23:19
1 Kron. 26:312Sa 5:4; 1Kr 29:27
1 Kron. 26:31Jos 13:25; 21:39
1 Kron. 26:31Ge 31:21; 1Sa 13:7
1 Kron. 26:321Kr 26:9
1 Kron. 26:321Kr 24:31
1 Kron. 26:321Kr 12:37
1 Kron. 26:322Kr 19:11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 26:1-32

1 Kronieke

26 Vir die afdelings van poortwagters:+ Van die Koragiete:+ Meselemʹja,+ die seun van Koreʹ, van die seuns van Asaf. 2 En Meselemʹja het seuns gehad: Sagariʹa, die eersgeborene, Jediʹael, die tweede, Sebadʹja, die derde, Jatʹniël, die vierde, 3 Elam, die vyfde, Joʹhanan, die sesde, Eljehoʹ-Enai, die sewende. 4 En Obed-Edom+ het seuns gehad: Semaʹja, die eersgeborene, Joʹsabad, die tweede, Joag, die derde, en Sagar, die vierde, en Netaʹnel, die vyfde, 5 Ammiʹël, die sesde, Isʹsaskar, die sewende, Peülʹletai, die agtste; want God het hom geseën.+

6 En vir sy seun Semaʹja is seuns gebore wat heersers oor die huis van hulle vader was, want hulle was bekwame, sterk manne. 7 Die seuns van Semaʹja: Otni en Reʹfael en Obed, Elʹsabad, wie se broers bekwame manne was, Eliʹhu en Semagʹja. 8 Hulle almal was van die seuns van Obed-Edom, hulle en hulle seuns en hulle broers, bekwame manne met krag vir die diens, twee-en-sestig wat aan Obed-Edom behoort het. 9 En Meselemʹja+ het seuns en broers gehad, bekwame manne, agtien. 10 En Hosa van die seuns van Meraʹri het seuns gehad. Simri was die hoof, want hy was wel nie die eersgeborene+ nie, maar sy vader het hom as hoof aangestel;+ 11 Hilkiʹa, die tweede, Tebalʹja, die derde, Sagariʹa, die vierde. Die seuns en broers van Hosa was altesaam dertien.

12 Van hierdie afdelings van die poortwagters het die hoofmanne pligte gehad net soos hulle broers,+ om in die huis van Jehovah te dien. 13 En hulle het die lot gewerp+ vir klein sowel as groot volgens hulle vaderhuise,+ vir die verskillende poorte. 14 Toe het die lot vir die ooste op Selemʹja+ geval. Vir sy seun Sagariʹa,+ ’n oordeelkundige raadgewer,+ het hulle die lot gewerp, en sy lot het uitgekom vir die noorde.+ 15 Obed-Edom het syne vir die suide gehad, en sy seuns+ het die voorraadkamers gehad.+ 16 Suppim en Hosa+ het hulle s’n vir die weste gehad naby die poort Salleʹget by die grootpad wat oploop, waggroep+ naas waggroep;+ 17 aan die oostekant was daar ses Leviete; aan die noordekant vir ’n dag, vier; aan die suidekant vir ’n dag,+ vier; en vir die voorraadkamers,+ twee-twee; 18 vir die suilegang in die weste, vier by die grootpad,+ twee by die suilegang. 19 Dit was die afdelings van die poortwagters van die seuns van die Koragiete+ en van die seuns van Meraʹri.+

20 Wat die Leviete betref, Ahiʹa was oor die skatte+ van die huis van die ware God en oor die skatte van die geheiligde dinge.+ 21 Die seuns van Ladan,+ die seuns van die Gersoniet wat aan Ladan behoort het; die hoofde van die vaderhuise wat aan die Gersoniet Ladan behoort het: Jehiëli.+ 22 Die seuns van Jehiëli, Setam en sy broer Joël,+ was oor die skatte+ van die huis van Jehovah. 23 Vir die Amramiete, vir die Jishariete, vir die Hebroniete, vir die Ussiëliete,+ 24 was Seʹbuel,+ die seun van Gersom, die seun van Moses, ’n leier oor die voorrade. 25 Wat sy broers betref, van Eliëser+ was daar sy seun Rehabʹja,+ en sy seun Jesaʹja, en sy seun Joram, en sy seun Sigri, en sy seun Seloʹmot. 26 Hierdie Seloʹmot en sy broers was oor al die skatte van die geheiligde dinge,+ wat koning Dawid+ en die hoofde van die vaderhuise+ en die hoofde oor duisend en oor honderd en die leërhoofde geheilig het. 27 Van die oorloë+ en van die buit+ het hulle dinge geheilig om die huis van Jehovah te onderhou. 28 En ook alles wat die siener+ Samuel en Saul, die seun van Kis, en Abner,+ die seun van Ner, en Joab,+ die seun van Seruʹja,+ geheilig het. Alles wat geheilig is, was onder toesig van Seʹlomit en sy broers.

29 Van die Jishariete+ was Kenanʹja en sy seuns vir die aangeleenthede buite,+ as beamptes en as regters+ oor Israel.

30 Van die Hebroniete+ was Hasabʹja en sy broers, bekwame manne,+ duisend-sewehonderd, oor die administrasie van Israel in die Jordaanstreek na die weste toe, vir al die werk van Jehovah en vir die koning se diens. 31 Van die Hebroniete was Jeriʹa+ die hoof van die Hebroniete volgens die geslagte daarvan, volgens voorvaders. In die veertigste+ jaar van Dawid se koningskap is hulle uitgesoek, en daar is dapper, sterk manne onder hulle gevind in Jaser+ in Giʹlead.+ 32 En sy broers, bekwame manne,+ was tweeduisend-sewehonderd, hoofde van die vaderhuise.+ Toe het koning Dawid hulle oor die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van die Manassiete+ aangestel, vir elke saak van die ware God en dié+ van die koning.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel