Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 25
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Kronieke 25:1

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:5
  • +1Kr 27:3
  • +1Kr 16:41; 2Kr 5:12
  • +2Kr 35:15
  • +1Kn 10:12; Ps 81:2
  • +1Sa 10:5; 1Kr 15:16
  • +2Kr 29:25; Ps 150:5

1 Kronieke 25:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:9
  • +1Kr 25:14
  • +Ne 12:46

1 Kronieke 25:3

Kruisverwysings

  • +1Kr 16:42
  • +1Kr 25:9
  • +1Kr 25:11
  • +1Kr 25:15
  • +1Kr 15:18
  • +Ps 92:1; Jer 33:11; Ef 5:19

1 Kronieke 25:4

Kruisverwysings

  • +1Kr 15:19
  • +1Kr 25:13
  • +1Kr 25:16
  • +1Kr 24:24
  • +1Kr 25:23
  • +1Kr 25:27
  • +1Kr 25:29
  • +1Kr 25:31
  • +1Kr 25:24
  • +1Kr 25:26
  • +1Kr 25:28

1 Kronieke 25:5

Kruisverwysings

  • +1Sa 9:9
  • +Ps 127:3; Jes 8:18

1 Kronieke 25:6

Kruisverwysings

  • +1Kr 13:8
  • +1Kr 15:16
  • +1Kr 16:5
  • +1Kr 25:1

1 Kronieke 25:7

Kruisverwysings

  • +Ps 150:1
  • +1Kr 15:22

1 Kronieke 25:8

Kruisverwysings

  • +Spr 16:33; 18:18; Han 1:26
  • +1Kr 24:31
  • +1Kr 15:22

1 Kronieke 25:9

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:2
  • +1Kr 25:3

1 Kronieke 25:10

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:2

1 Kronieke 25:11

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:3

1 Kronieke 25:12

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:2

1 Kronieke 25:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:2

1 Kronieke 25:18

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:4

1 Kronieke 25:20

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:4

1 Kronieke 25:30

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:4

1 Kronieke 25:31

Kruisverwysings

  • +1Kr 25:4

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 25:11Kr 24:5
1 Kron. 25:11Kr 27:3
1 Kron. 25:11Kr 16:41; 2Kr 5:12
1 Kron. 25:12Kr 35:15
1 Kron. 25:11Kn 10:12; Ps 81:2
1 Kron. 25:11Sa 10:5; 1Kr 15:16
1 Kron. 25:12Kr 29:25; Ps 150:5
1 Kron. 25:21Kr 25:9
1 Kron. 25:21Kr 25:14
1 Kron. 25:2Ne 12:46
1 Kron. 25:31Kr 16:42
1 Kron. 25:31Kr 25:9
1 Kron. 25:31Kr 25:11
1 Kron. 25:31Kr 25:15
1 Kron. 25:31Kr 15:18
1 Kron. 25:3Ps 92:1; Jer 33:11; Ef 5:19
1 Kron. 25:41Kr 15:19
1 Kron. 25:41Kr 25:13
1 Kron. 25:41Kr 25:16
1 Kron. 25:41Kr 24:24
1 Kron. 25:41Kr 25:23
1 Kron. 25:41Kr 25:27
1 Kron. 25:41Kr 25:29
1 Kron. 25:41Kr 25:31
1 Kron. 25:41Kr 25:24
1 Kron. 25:41Kr 25:26
1 Kron. 25:41Kr 25:28
1 Kron. 25:51Sa 9:9
1 Kron. 25:5Ps 127:3; Jes 8:18
1 Kron. 25:61Kr 13:8
1 Kron. 25:61Kr 15:16
1 Kron. 25:61Kr 16:5
1 Kron. 25:61Kr 25:1
1 Kron. 25:7Ps 150:1
1 Kron. 25:71Kr 15:22
1 Kron. 25:8Spr 16:33; 18:18; Han 1:26
1 Kron. 25:81Kr 24:31
1 Kron. 25:81Kr 15:22
1 Kron. 25:91Kr 25:2
1 Kron. 25:91Kr 25:3
1 Kron. 25:101Kr 25:2
1 Kron. 25:111Kr 25:3
1 Kron. 25:121Kr 25:2
1 Kron. 25:141Kr 25:2
1 Kron. 25:181Kr 25:4
1 Kron. 25:201Kr 25:4
1 Kron. 25:301Kr 25:4
1 Kron. 25:311Kr 25:4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Kronieke 25:1-31

1 Kronieke

25 Verder het Dawid en die hoofde+ van die diensgroepe+ party van die seuns van Asaf, Heman+ en Jeduʹtun+ vir die diens afgesonder, dié wat met die harpe,+ met die snaarinstrumente+ en met die simbale+ geprofeteer het. En uit hulle getal het die beamptes vir hulle diens gekom. 2 Van die seuns van Asaf: Sakkur en Josef+ en Netanʹja en Asareʹla,+ die seuns van Asaf onder leiding van Asaf,+ die een wat onder leiding van die koning geprofeteer het. 3 Van Jeduʹtun:+ die seuns van Jeduʹtun: Gedalʹja+ en Seri+ en Jesaʹja+ en Siʹmeï, Hasabʹja en Mattitʹja,+ ses, onder leiding van hulle vader Jeduʹtun, wat met die harp geprofeteer het om Jehovah te dank en te loof.+ 4 Van Heman:+ die seuns van Heman: Bukkiʹa,+ Mattanʹja,+ Usʹsiël,+ Seʹbuel en Jeʹrimot, Hananʹja,+ Hanaʹni, Eliaʹta,+ Giddalʹti+ en Romamʹti-Eʹser,+ Josbekaʹsa,+ Malloʹti,+ Hotir,+ Mahaʹsiot. 5 Hulle almal was seuns van Heman, ’n siener+ van die koning in die dinge van die ware God om sy horing te verhef; daarom het die ware God aan Heman veertien seuns en drie dogters gegee.+ 6 Hulle almal was onder leiding van hulle vader by die sang in die huis van Jehovah, met simbale,+ snaarinstrumente+ en harpe+ vir die diens van die huis van die ware God.

Onder leiding van die koning was Asaf en Jeduʹtun en Heman.+

7 En hulle getal saam met hulle broers wat geoefen was in sang tot Jehovah,+ almal meesters,+ was tweehonderd-agt-en-tagtig. 8 Toe het hulle die lot gewerp+ oor die dinge waarvoor gesorg moes word, die kleine net soos die grote,+ die meester+ saam met die leerling.

9 En die lot het uitgekom: die eerste het aan Asaf behoort vir Josef,+ vir Gedalʹja+ die tweede (hy en sy broers en sy seuns was twaalf); 10 die derde vir Sakkur,+ sy seuns en sy broers, twaalf; 11 die vierde vir Jisri,+ sy seuns en sy broers, twaalf; 12 die vyfde vir Netanʹja,+ sy seuns en sy broers, twaalf; 13 die sesde vir Bukkiʹa, sy seuns en sy broers, twaalf; 14 die sewende vir Jesareʹla,+ sy seuns en sy broers, twaalf; 15 die agtste vir Jesaʹja, sy seuns en sy broers, twaalf; 16 die negende vir Mattanʹja, sy seuns en sy broers, twaalf; 17 die tiende vir Siʹmeï, sy seuns en sy broers, twaalf; 18 die elfde vir Asaʹreël,+ sy seuns en sy broers, twaalf; 19 die twaalfde vir Hasabʹja, sy seuns en sy broers, twaalf; 20 vir die dertiende, Suʹbael,+ sy seuns en sy broers, twaalf; 21 vir die veertiende, Mattitʹja, sy seuns en sy broers, twaalf; 22 vir die vyftiende, vir Jeʹremot, sy seuns en sy broers, twaalf; 23 vir die sestiende, vir Hananʹja, sy seuns en sy broers, twaalf; 24 vir die sewentiende, vir Josbekaʹsa, sy seuns en sy broers, twaalf; 25 vir die agtiende, vir Hanaʹni, sy seuns en sy broers, twaalf; 26 vir die negentiende, vir Malloʹti, sy seuns en sy broers, twaalf; 27 vir die twintigste, vir Eliaʹta, sy seuns en sy broers, twaalf; 28 vir die een-en-twintigste, vir Hotir, sy seuns en sy broers, twaalf; 29 vir die twee-en-twintigste, vir Giddalʹti, sy seuns en sy broers, twaalf; 30 vir die drie-en-twintigste, vir Mahaʹsiot,+ sy seuns en sy broers, twaalf; 31 vir die vier-en-twintigste, vir Romamʹti-Eʹser,+ sy seuns en sy broers, twaalf.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel